Op soek na handskrif vir snelskrif

  • 23

Het iemand al uitgevind of daar nog so 'n boek bestaan ...? Ek sal graag een wil aanskaf.

Ouma Elsie

  • 23

Kommentaar

  • Ek soek ook 'n handleiding van snelskrif deur Pitman. Sal boek oorkoop indien iemand dit het.

  • Rachel Oberholster

    Ek is opsoek na ’n Pitman Snelskrif handboek en woordeboek in Afrikaans. Is daar nog so iets beskikbaar?

  • Ook nog niks gehoor. Het self tot 1975 in matriek snelskrif gebruik. Dit sal awesome wees om die boekie te kry. My ma het ons skoolboeke op 'n stadium gehou, maar sy intussen oorlede en niemand weet niks.

  • Ek het my ma se Afrikaanse Snelskrif-Woordeboek (tweede offisiële uitgawe) indien iemand sou belangstel.

  • Jy hoef net die koerierkoste te betaal. Volgens die Paxi webtuiste is dit R59.
    Hoe kry ek jou adres?

    Litnet het my e-posadres en hul mag dit aan jou verskaf.

  • Ek het 'n ou snelskrif-handboek, maar ek is op soek na die laaste een wat gedruk is. Was in '86 in matriek en sal bitter graag 'n handboek wil koop. Dink dit was pitman2000.

  • Audrey Van Zyl

    Ek stel belang in 'n snelskrifhandboek, asb. Het dit '72 en' 73 as vak gehad. Is daar enige iemand wat my kan help met die handboek?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top