Anna-Marie Groenewald2021-04-02Ek stem 100% saam met die beswaarmakers teen verengelsing. Dit verarm die studente sowel as die land se kultuurskatte en benadeel studente op voorgraadse vlak, maar ook studente wat later in Europa wil werk en studeer. Hulle benadeel ook die inheemse kult
Charl Cilliers2021-04-02Soos meeste van die outeur se vorige artikels, is hierdie een ook baie relevant en aktueel, spesifiek vir ons land se huidige uitdagings!
Die feit dat dit anders is as "swakheid en kwesbaarheid" en geen onafhanklike bestaan het nie, is egter veranderlikes
Neil Fortuin2021-04-02Charl Adams, toe jy verstand kry, toe hoor jy ook die gesegde "die Kaap is Hollands". Jy het seker maar met die Kaapse kombuis-Engels groot geraak. Iets om oor na te dink.
Ronée Michelle Robinson2021-04-02Jonathan Jansen, how do you justify English monolignualism? I speak 5 languages. I can get round in about 4 more. Having travelled recently through South Africa, and endeavouring, always, to speak the ruling language, I was struck by the fact that, time a
Hans Richardt2021-04-02Raed-na-gael, nee soos die Katolieke en Lutherane, wie voorstaan en dan hul liturgie lees, terwyl ons in banke bly sit. Maw dit was nie 'maal' soos ons Calviniste ken nie. Tradisionele gebruike vs dit waaroor hervorming gegaan het, genade-gedenkdiens inst
Anton Smith2021-04-02Soek dringend raad! Albei van ons is in 'n tweede huwelik! Ons is 16 jaar getroud! Ons verhouding baie goed! Op seksuele gebied goed gegaan, totdat my vrou alle seks gestop het!!! Sy't my ingelig dat sy gedurende omgang seerkry en GEEN seks meer moontlik
Ludolph Botha2021-04-02Uitstekend en uitermate relevant vir Suid-Afrika. Die feit dat afrigting wel positief kan bydra tot integriteitsontwikkeling is veral verblydend. Met goeie meetinstrumente en afrigting (ontwikkeling) sou daar in ons Suid-Afrikaanse konteks 'n waardevolle
Pieter Ernst Viljoen2021-04-02My en Jan se verbintenis dateer uit die vroeë vyftigerjare van die vorige eeu toe ons saam skoliere was aan die Sentrale Hoërskool in Bloemfontein. Hy was in die koshuis en ek in die stad. Ons het dus nie direkte verbintenis gehad nie tot Std. 9 en matr
Charl Adams2021-04-02Jean Oosthuizen skryf van 'rollende massa-aksie' volgende Vrydag.
Klink vir my opruiend, amper soos die gepeupel wat die Capitol in Washington, VSA, bestorm het.
Maar om jou saak te stel, met die nodige goedkeuring, vir sulke vreedsame protesaksie, is jou
Izak Grové2021-04-01Dankie vir al die ridderlikhede teenoor die US se liederlikhede. As destydse musiekdosent en samesteller van die gedenkboek vir die Konservatorium se 100 jaar (2005) het navorsing oor die vroeë jare van die instansie getoon dat taalverskeidenheid vanself
Willie2021-04-01Goeie dag, ek en my vrou is saam sedert 2006. Het toe getrou in 2016. Nou wil sy skei en soek die helfde van my pensioen. Kan sy daarvoor eis of werk dit in jare in die huwelik saam?
Marietjie Keyter2021-04-01Dis belaglik. As Afrikaans nie 'n Afrikataal is nie, waar pas Engels dan in? Afrikaans is in Suid-Afrika gebore en nou word Engels in ons kele afgedruk.
Waldemar Gouws2021-04-01Met so 'n van soos u s'n is dit vir my 'n riem onder die hart om te sien u is net so 'n nugter mens soos die sterrekundige van destyds, Johan Kepler.
Koos van Rooyen2021-04-01Wat 'n gemors. Het die rektor geen skaamte nie? Wel, ek is skaam om te sê ek is 'n oud-Matie, want ek is bang mense kan dink ek het ook my verstand verloor.
EK DOEN 'N BEROEP OP ALLE AFRIKAANSSPREKENDES OM ENIGE BEDRAES GELDELIK OF ANDERSINS ONMIDDELLIK
Gustaf Claassens2021-04-01Onderhoude soos die een het vir hopeloos te lank nooit plaasgevind nie. Dit was grotendeels berekend, agterlosig, moedswillig of as gevolg van 'n polities korrekte agenda wat soos 'n rukwind regoor die wêreld waai. Die 'winde van verwarring' eerder as Ha
Charl2021-04-01Onlangs spreek ek my in Vrye Weekblad se briewekolom uit oor die 'taalkwessie' wat van tyd tot tyd opvlam op die Universiteit van Stellenbosch-kampus.
'n Leser reageer en skryf: 'Mnr. Adams, jou pro-ANC en anti-Afrikaanse sentimente is welbekend en afgesa
Leana Varnhagen2021-04-01Ek is op soek na 'n boek wat moontlik deur Konsalik geskryf is.
Die vrou het haar sig verloor, en toe het sy skelm 'n operasie gekry om haar sig te herstel, maar sy het nie vir haar man gesê nie. Haar man, intussentyd, het haar probeer mal maak (ek kan
Angus2021-03-31Ek kan nie verstaan waarom mense so uitvaar teen Engels nie. Engels is maar net 'n geluidstroom wat deur die menslike spraakorgane volgens sekere reëls gemaak word, en waarmee daar regoor die wêreld gekommunikeer word. Hoe sal ons met Russe, Franse, Chi
Bertie Jacobs2021-03-31Ek is op soek na graad 11- en 12-Landboubestuursvraestelle vir Maart/April - kwartaal 1. Kan iemand dalk moontlik help? Baie dankie.
Henry Mc Callaghan2021-03-31Ek het ook 'n affaire met Jan Badenhorst en sy woorde, en dit gaan terug na 1967 toe ek met sy niggie, Aletta Kotze, getrou het. Jan se ma, Dollie, ook 'n verslaggeefster, het ons al die jare besig gehou met koerantuitknipsels en afskrifte van Jan se arti
Leon Keyter2021-03-31Hi Dirk en Deryck, ek het die volledige stel. Verhuis binnekort en het nie plek vir dit nie. Ek reken dit word versamelaarsitems. Vir die ouderdom is die boeke nog in 'n goeie toestand en val nie uitmekaar nie. Dis met selofaan oorgetrek om verder behou t
Sylvia2021-03-31Waar kan ek graad 4-vraestelle vir die eerste kwartaal aflaai? Ek het nou 'n paar oulike vraestelle vir Wiskunde by jul afgelaai, maar soek graag die ander vakke ook asb.
LitNet2021-03-31Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik telkens op die sk
LitNet2021-03-31Goeiedag! Hier is 'n indeks van LitNet se vraestelle en memo's: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in PDF-formaat af te la
ANieuwoudt2021-03-31Wat vir my interesant is, is die verwysing voordurend na ras - “Afrikaans speaking whites”, “So called colourds”, “ bruin”. Dis asof die prof iewers in sy binneste ‘n agenda het oor ras. Maak dit hom rassisties en dan verontskuldig hy hom a