Dewald Koen, Afrikaans-onderwyser by Kingswood College, deel een van sy 2014-vraestelle:
Vraestel: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 2 (November 2014)
Memo: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 2 (November 2014)
Dewald Koen, Afrikaans-onderwyser by Kingswood College, deel een van sy 2014-vraestelle:
Vraestel: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 2 (November 2014)
Memo: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 2 (November 2014)
Kommentaar
Dankie die vraestelle sal help
Baie baie dankie.
Ek is self ’n onderwyseres vir graad 2’s.
Alleenouer sukkel om ekstra klasse te kry in Afrikaans.
My seun in gr 9.
Ons leer baie hard saam; hy’t met 15% opgekom, maar is senuweeagtig vir die eksamen.
Hy is nou 16. Het hom teruggehou in gr R.
Hy drink concerto omte help met konsentrasie.
Waardeer hierdie vraestelle baie.
Ek soek n Afrikaans vraestel papier 2 van laas jaar november 2015
Hallo Louie, ek is bevrees ons het nie spesifieke jare se vraestelle hier beskikbaar nie. Die algemene hersieningsvraestelle gee jou wel 'n aanduiding van wat jy vir eksaminering in jou graad moet weet. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goed
Ek soek Afrikaans Eerste Addisionele Taal vraestel graad 8 en 9 vraestel 2
Hallo Linah, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: http://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi
gr 9 EBW Besighidstudies Kan julle dalk help met n vraestel
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
gr 9 vraestelle eerste addisionele taal
Hallo! Hier is 'n indeks met al die vraestelle; blaai ondertoe om graad 9-vraestelle in die hande te kry. As die vraestelle nie daar is waarna jy soek nie, weet net dat ons so gereeld moontlik nuwe vraestelle, in al die vakke wat vir ons moontlik is, byvoeg. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder