Matriekvraestelle: Geografie (2018)

  • 7

Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van verlede jaar se Geografie.

Vraestel 1:

Vraestel 2:

  • 7

Kommentaar

    • Goeiedag! Dankie vir die navraag. Ons het die bylae bygevoeg; herlaai (refresh) asseblief die artikel en vind die bylae nou ook bygevoeg. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis goed dat jy navraag doen. LitNet het 'n hele indeks van vraestelle wat jy kan gebruik en wat jy gratis kan aflaai om jou kennis te toets. Hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur en kyk wat jy kan gebruik om te oefen. Klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's in PDF-formaat af te laai. En gaan praat met jou onderwysers ook! Ek is seker hulle sal jou graag help. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top