Pasverskyn: Nootvat. Kwashaal. Stapel deur Bernard Odendaal

  • 2

Titel: Nootvat. Kwashaal. Stapel
Skrywer: Bernard Odendaal
ISBN: 9780624092278
Uitgewer: Tafelberg

In sy eerste bundel sedert hy in 2007 met Onbedoelde land gedebuteer het, besin Bernard Odendaal oor woordkuns, Afrikaans en die voortbestaan daarvan; gedenk hy die heerlikheid én verganklikheid van die mens, die natuur en die liefde; registreer hy maatskaplike verwording. ’n Verlore jeugwêreld en vriende word onthou; daar word gedink aan kinders wat in diaspora verkeer. Stemminge, toonaarde en digvorme wissel mekaar af.

  • 2

Kommentaar

  • Bernard, ek is nou aangespoor om weer boekwinkel toe te gaan. Kan nie wag om jou jongste onder oë te kry nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top