Hannes2021-03-12Dankie vir studente soos jy en ook die dames. Daar is ander universiteite wat anderstaliges kan huisves. Om reeds onderrigtyd in te kort met herhalings of opsommings in Engels beroof julle van waardevolle kennisoordrag in die taal van jou keuse. Waarmee i
A Badenhorst2021-03-12William, jy vat die gevoel teenoor Stellenbosch Uniformity raak. Kom ons kyk hoe lank dit neem voordat die woke-brigade jou ideologies probeer toespin.
Henning Janse van Vuuren2021-03-12Vanoggend het ek iets gelees wat my om verskeie redes uit die staanspoor onmiddellik ontstel het:
“Afghanistan's Education Ministry is barring schoolgirls older than 12 from singing at public events, media reported on Wednesday.” (Óf verbeel jou:
Corlietha Swart2021-03-11Twee natuurmense se nederige, dog grootse lewenswerk luuks saamgestel en met sorg uitgegee - 'n versamelaarsitem. Dankie daarvoor, Frederik!
Hendrik Theys2021-03-11Dat net wit Afrikaanssprekende mense besorg is oor wat by die US gebeur, is ver van die waarheid af. Hierdie voorvalle het die leuens wat voornemende Afrikaanse studente gevoer word, duidelik ontbloot. Hierdie berekende pogings om Afrikaans te ondermyn is
Gustaf Claassens2021-03-11... sê iemand (prof. Jansen) wat hom eens op 'n tyd uitgegee het en gereken is as iemand wat voorspraak vir Afrikaans maak en dit met trots wou bevorder. Mense wat weet, het prof. Jansen toe nie kop toe gevat nie, en net so kan en sal hy met hierdie stuk
Boeken uit het Huis: Harry Kalmer - Het Zuid-Afrikahuis2021-03-11[…] Harry Kalmer werkte als copy writer; voor zijn advertenties heeft hij meerdere prijzen gewonnen. Daarnaast was hij sinds de jaren tachtig actief als dramaturg en schrijver van romans en korte verhalen. Zijn toneelwerk was al snel succe
Riaan van Vuren2021-03-11Lekker trap die prof. ons nou uit in sy mooi Engels. Die taal wat so allesoorheersend is en wat onder geen druk is om afgeskaal te word nie. Die taal van die koloniale imperialiste wat vir soveel onregte wêreldwyd verantwoordelik was. 'n Taal wat ons een
Hans Richardt2021-03-11Ek hoop nie hierdie slagoffer-sindroom herleef weer in SA media nie, sodat ons moet "voetewas" omdat ons te wit gebore was...
Dieselfde affêre het met Obama gebeur in SA media.
Henning Janse van Vuuren2021-03-11"I trust that she never becomes petty and vindictive in the use of any language in her interactions with other people."
DJ Black Coffee, vir jou wens ek dieselfde toe.
Rina Bester2021-03-11Baie dankie vir hierdie mooi skrywe oor 'n kosbare vrou en wyse plooiman se werk en kennis. Dank ook aan almal wat met soveel sorg dié besonderse boek saamgestel het. Erfgoed.
Anne-Marie2021-03-11Hi Jonathan. Ek verskil van jou, maar dankie vir jou opmerking. Ek sal dit beslis in gedagte hou in my volgende lesersindruk. Ek leer graag. Dit is vir my wonderlik dat jy my inset gelees het.
Theodore H Kruger2021-03-11As oud-Matie laat ek my kop sak. Het ons as Afrikaners so papbroekig geword dat die werk van ons voorvaders so vertrap word? Daar gaan mos nie veel van ons oorbly nie.
Jeannerie2021-03-11Wat 'n voorreg om dié geleentheid te kon bywoon. Alles was puik! Venue, kos, wyn, onderhoud met Dana deur Kabous, geselskap en en ... Beslis aan te beveel.
Christiaan Diedericks2021-03-10Melanie Grobler se gedig “Tussen klip en knot” is lieflik, ek gaan dit baie kere lees sodat dit onder my vel kan kom lê!
LitNet2021-03-10Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op
LitNet2021-03-10Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op
LitNet2021-03-10Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Rol na die relevante afdeling - die inhoud is ingedeel volgens graad en
LitNet2021-03-10Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik telkens op die skakel om die vraestel en memo gratis af te laai/oo
LitNet2021-03-10Goeiedag! Die boek is 'n NB-publikasie en sal vanaf NB-Uitgewers bestel kan word (https://www.nb.co.za/) as dit nie in die winkel aangetref word nie. Groete, die LitNet-redaksie
Louise2021-03-10Hierdie is niks nuuts op Tygerbergkampus nie. Daar is al in 2020 vir die Eerstejaars gesê dat daar slegs Engels op die hele kampus gepraat mag word. Al is daar slegs 2 Afrikaanse studente in 'n situasie betrokke - hetsy sosiaal of akademies - MOET Engels
Elsabe Pepler2021-03-10Gustaf Claasens, ek is regtig uiters beïndruk met jou kritiese ontleding van die sensasionele "onderhoud" (wat terloops volgens my in die genre van 'n "talk show" en nie 'n feitelike, joernalistieke onderhoud val nie). Oprah is 'n gekommersialiseerde kap
Werner Menges2021-03-10Hierdie resensie wys waarom Jannie Gagiano se lesings vir vele politieke wetenskap-studente op Stellenbosch gereeld 'n hoogtepunt was: intelligent, boeiend, uitdagend en gereeld ook vermaaklik.