Kommentaar

Pappa

Salvia Ockhuis 2021-03-09 Baie dankie.

Pappa

Meisie Smits 2021-03-09 Pragtig!

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

Willem 2021-03-08 Soek vraestelle geskied, geografie, 2017, 18, 19, asb

Die vreemde taal Engels

Jan Rap 2021-03-08 Ons Afrikaners is die ideale onderdane - op sekere kampusse is Afrikaanssrekendes nou verplig om met mekaar (selfs met hulle ouers die eerste dag!) Engels te praat. Hierdie goed gebeur en niemand rebelleer nie! Sou ons voorouers sulke intimidasie geduld h

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Raed-na-Gael 2021-03-08 Angus, Die Skrif gelas my ook om die keiser te gehoorsaam, soos om die keiser se vele vakansiedae teensinnig om te 'loaf' en sodoende die wisselkoers op te moer. Al wat nou nog kort is 'huishulpdag' en ek wil nie dat ma-angus 'n skottelgoedwasser moet ga

Wit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwag deur Albert Blake: ’n lesersindruk

Frank Ehmke 2021-03-08 Gedurende die Tweede Wêreldoorlog is daar vanaf 1939 tot 1945 in Afrikaans Nazi-orlogpropaganda deur Duitsland se kragtige Radio Zeesen kortgolfsenders na Suid-Afrika uitgesaai. Ongeveer 400 000 luisteraars het saans daarop ingeskakel. Afrikaans omroeper

ANC delenda est: Partydogma is onbestaanbaar met die Grondwet

Hans Richardt 2021-03-08 Die destydse "verregses" was nie versiende skeppende denkers of pragmatiese skeppers nie. Nou het Solidariteit gegroei in volgende Afrikaner kollektief, wat tasbaar in toekoms vir kollektiewe regte kan onderhandel, met ANC. Die konsep "wit tuisland" was g

Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie

David Henderson 2021-03-08 Hey Alletcat, I hope you don't mind an English reply here. Getting hold of a barcode for your book is not too tricky there are plenty of free resources online, here's on for example = https://bookow.com/resources.php

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Hans Richardt 2021-03-08 Angus, dis wat mense nie wil verstaan wat jou nou wil bekeer met Romeinse keiserkalender nie. Daar is baie vrae rondom Hebreeuse, kalender bybelse gebeure wat nie heeltemal in pas by die Gregoriaanse kalender nie. Dit daar gelaat, geloof en kerk is op ind

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)

Giep 2021-03-08 Ek is 'n man van 55 en my seksdrang is tans op 'n baie hoë vlak. My vrou se seksdrang daarenteen is uiters laag...noem dit maar dood. Vir my moet seks 'n aanhoudende avontuur wees tussen twee lewensmaats, 'n bindende faktor wat mens onweerstaanbaar vir m

Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal

LitNet 2021-03-08 Hallo! Hier is 'n lys van graad 4-toetse en memo's wat jy gratis kan aflaai om jou kind te help: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad4. Jy kan telkens op die skakels klik om die vraestel of memo in PDF-formaat oop te maak. Hoo

Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

LitNet 2021-03-08 Hi! We have free papers for you to download. Follow this link and scroll to the relevant section: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Click on the link to download the papers in PDF format. Hope this helps! Best wishes, Naomi Meye

ANC delenda est: Partydogma is onbestaanbaar met die Grondwet

F C Boot 2021-03-08 Besin voor jy begin. As die Kodesa-onderhandelaars veral die wat vroeg aanknopingspunte met die verbanne ANC dit ingedagte gehou het, het sake dalk anders gelyk. As enigiemand 'n sg "bevrydingsorganisasie" wat nie geskroom het om van sy eie afwykendes me

Soek dringend woorde van lied

Gideon 2021-03-08 Eendag toe ek nog jonk was, is oorspronklik deur Jurie Ferreira gesing

Mediaverklaring: Skryf in vir Die groenste vingers

ELIZE Riekert 2021-03-07 Hi, ek is 'n blommekind, altyd reg vir die pluk van 'n bos blomme. Op die plaas is daar altyd iets om te pluk en uit te deel.

Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

Patricia 2021-03-07 I struggle with maths.

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Angus 2021-03-07 Beste Hans, Jy vat alles so mooi saam: gemeenskapmaskers!! Dis die woord wat ek gesoek het. “Ouderling” is die gemeenskapmasker wat ek gedra het, met veel meer moeite as die ou goedjies wat ons opsit vir die virus. Ek stem saam: niemand kan vir iema

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Angus 2021-03-07 Beste Raed-na-Gael, Toe ons kalender, die Gregoriaanse kalender, gemaak is, was alle wetenskaplikes, sterrekundiges, wiskundiges, Rooms-Katolieke. Dis dus te verstane dat dit na Bybel ruik. Dit is egter bruikbaar en word die hele wêreld deur gebruik, to

Soe lyk die toekoms van kuns: ’n onnerhoud met Cohnwille Swarts

Olivia Skippers 2021-03-07 Mooi so, Cohnville, ons staan agter jou! Hope liefde uit Abbotsdale. Van my, mnr Skippers en die kinders, xxxx

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Tiens Pretorius 2021-03-07 Die sg spaghettimonster is ook 'n denkbeeldige afgod geskep deur mense wat dit dan vrees.

Trading through the old Transkei

Christina Archer 2021-03-07 I am trying to trace my father’s side of the family. He was born in Calla in 1917. Name: William Hutton Dicks. Anyone, help will be appreciated. Thanks in advance. Christina Archer

Soe lyk die toekoms van kuns: ’n onnerhoud met Cohnwille Swarts

Isaac 2021-03-07 Ek wens jou alle sukses en 'n voorspoedige toekoms toe Cohnwill, onthou bly altyd positief te alle tye, jy is gese 137nd met 'n wonderlike talent, dien jou gemeenskap en wêreld daarmee, dis immers waarvoor die Here dit jou gegee het. Glo my, iewers is da

Vat jou goed en trek Ferreira (RIP Annie Molony van Aardt)

Jacques 2021-03-06 Hi Vennessa Ons vermeem graag van jou oor die geskiedenis van 'Vat jou goed en trek'.

Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal

Marzahne Dudley 2021-03-06 Ek soek net 'n oefentoets vir my kind om wiskunde te oefen vir haar eerste wiskundevraestel.

ANC delenda est: Partydogma is onbestaanbaar met die Grondwet

Pauli 2021-03-06 100% saamgevat, dankie! Laat my met misnoeë terugdink aan die laat 80's, toe nog deel van die duisende passievolle studente wat gretiglik die UDF ondersteun het, wat toe maar net nogmaals gebruik is, om sodoende die ANC as die 'Verlosser' van die nasie

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Raed-na-Gael 2021-03-05 F.C Ek wonder in watter jaartal ou Angus homself nou bevind (ons leef in die "Bybelse" se jaartelling. Wat van die dae van die week - dis mos na gode vernoem. Ou Angus aanvaar mos niks wat enigsins op gode gebaseer is nie. Wat van die vakansiedae. Hy

Elders gesien: Namib100 – dag 5

Annamarie Du Toit 2021-03-05 Wonderlike ervaring!

Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie

alleycat 2021-03-05 Hi, is besig om my manuskrip (lovey-dovey storie!) te edit. Ek is van plan om dit self te publiseer. Sal dit graag op sekere winkelrakke wil sien. My grootste kopseer sover : Waar / hoe kry jy 'n prys barcode? En wat is die kostes? Finansies is skraps, so

Daar was genade

Driekie Grobler 2021-03-05 Goeie gedig, Johan met 'n baie diep boodskap agter die woorde.

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Hans Richardt 2021-03-05 Verby die katedrale? In ons tyd het kerke gefloreer in SA, want dit was deel van jou gemeenskapmaskers, nl diaken/ouderling in kerk, junior /rapportryer/ broeder... Jou vergoeding en bevordering by werk was dikwels gekoppel aan jou leiereienskappe in die

Daar was genade

Christo du Plessis 2021-03-05 Ek dink hierdie is 'n sterk gedig. Die digter trek die leser in om sy ervaring te veleef.

Daar was genade

Hans Richardt 2021-03-05 Johannes van der Merwe, hoop die genade was onverdiend en nie net gesigmasker nie.

Gangsters deur Carla van der Spuy: ’n resensie

Carla van der spuy 2021-03-05 Dankie Riette. Dit gee mense 'n goeie idee van die inhoud.

Graad 5, Junie: Afrikaans Huistaal ‒ vraestel en memorandum

LitNet 2021-03-05 Hallo! Hier is al die vraestelle en memo's vir graad 5 op een plek beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Klik telkens op die skakels om die vraestelle of memo's gratis af te laai/as PDF's oop te maak. Ons voeg so

Boereverneukers deur Izak du Plessis: ’n resensie

Gerhardt Bergh:Saldanha 2021-03-05 Ja, kyk ons het lekker skelms gehad. Daardie tyd was media beperk en baie, baie is onder mat ingevee

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1 en 2

LitNet 2021-03-05 Goeiedag! LitNet se vraestelle en memo’s is gratis beskikbaar om in PDF-formaat af te laai en vir hersienings- en oefendoeleindes te gebruik. Hier is die skakel na al die graad 6-vraestelle op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vr

Graad 6-wiskunde: persentasietoets

LitNet 2021-03-05 Hallo! Baie dankie vir jou navraag. Hier is die gratis vraestelle en memo's vir graad 6, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6. Klik telkens op die skakels om die vraestel of memo oop te maak. Ons voeg so ge

Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

LitNet 2021-03-05 Hallo! Hier is die vraestelle en memo's wat ons op die oomblik vir graad 9 beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. Klik op die skakels om die vraestelle en memo's gratis af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik

Wiskunde met LitNet: Graad 4 – optel en aftrek van breuke

LitNet 2021-03-05 Hallo! Hier is gratis graad 4-vraestelle en -memo's om af te laai - als op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad4. Klik telkens op die skakel om die vraestel of memo oop te maak. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inho
Top