Kommentaar

Slabbert: Man on a mission. A biography deur Albert Grundlingh: ’n resensie

Arrie de Beer 2021-02-24 Ek is seker bloot onkundig en oningelig, maar na die lees van hierdie spitsvondige en kreatiewe resensie het ek eintlik meer van die skrywer van die boek, die resensent self en die Afrikaner-umwelt te wete gekom as van die man op 'n missie - wat waarheen

Elders gesien: Namib100 – dag 1

Annamarie 2021-02-24 Ongelooflike ondervinding

Elders gesien: Namib100 – dag 1

Estelle Rubow 2021-02-24 Baie geluk Marika, dis nou lekker!

Versugting

margaret 2021-02-24 Waarlik gedig.

As bikers brood breek

Azette Wiesner 2021-02-24 Baie dankie. Op 50 het ek geleer vlieg. Uiteindelik...

US Woordfees 20 Jaar! Herinneringe aan die eerste fees

Patti 2021-02-24 Heerlik om te lees! Neem my ver terug in tyd. Sou baie graag weer met Prof. Van Zyl wou gesels. 'n Stem uit die ver verlede - Patricia Smith (Afr Ndl in die mid-90's).

Skoon wasgoed: Die literêre rockster, Tom Lanoye

Dewald Koen 2021-02-24 Dankie vir hierdie interessante rubriek, Frederik. As sewentienjarige 'closet case' het ek Kartondose op die winkelrak gesien en ewe blosend die boek gekoop. Hoe heerlik was dit nie om te weet dat daar 'ander' soos ekself was nie... Die eerste roman waari

’n Vonds: Hennie Aucamp skryf oor die Visrivier-canyon

Frederik de Jager 2021-02-24 'n Meester aan die woord.

Pappa

Anze Bezuidenhout 2021-02-24 Pragtig, Salvia.

"Ek voel anders as ander mense": inskrywings

Alynnza 2021-02-24 Baie dankie vir bogenoemde skrywes. Ek lees dit aan my leerders in 'n Engelse skool en voel baie trots op my taal.

Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk deur Neels Jackson – ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2021-02-24 Ook gelees ja. Mooi getuienis maar dieselfde ou argumente wat nie die kerk gaan verenig nie.

Jesus vir almal: Die gay-gesprek in die kerk deur Neels Jackson – ’n lesersindruk

Gerhard Venter 2021-02-24 Ek voorsien dat oor 100 jaar, wanneer talle van vandag se ergste probleme deur die wetenskap opgelos is, die mensdom nog steeds verbaas sal kan toekyk hoe die laaste 10 oorblywende Christene verdeeld kan sit en debat hou oor die "gay kwessie". Die uitweg

Spade Reën Sending (Blourokke)

Luc 2021-02-24 Ek lees almal se kommentaar en voel jammer, want baie is deur hel. Die Spaderene het sekerlik op 'n tyd regtig die Here gedien of gesoek. Ek sien daai tyd is verby. Die Spadereen-dienste is nou dood en te formeel - Geen gees meer nie! The Word of God is t

Hoephoepieland – tien omgeestories met hart deur Ronél van der Watt: indrukke en ’n onderhoud

Elsabe Ferreira 2021-02-24 Met 'n kleindogter wat eersdaags na 'n speelskool / creche gaan, is dit 'n moet-hê-boek. Sal beslis dit aanskaf. Dit klink na die perfekte 'tool' om haar voor te berei vir wat kom, ook in die lewe, nie net by die groep nie.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Stefanie Fick

Isabel 2021-02-23 Die onderhoud is vir my 'n beweging in 'n positiewe rigting.

Jeug se groen

Driekie Grobler 2021-02-23 Uitstekende gedig, Drienie, geluk met hierdie prag stukkie werk.

Donkerdrif deur Deon Meyer: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2021-02-22 Wonderlik! Ek is self nou aan't lees aan hierdie boek. Jou kennis van misdaad ag ek baie hoog. As jy sê dis 'n goeie boek, dan is daar geen twyfel.

Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Leanette 2021-02-22 Hello ek soek asseblief die gr 9 memorandums vir lewensorientering en wiksunde en EBW asseblief

ANC delenda est: Partydogma is onbestaanbaar met die Grondwet

Anthony "Speedo" Wilson 2021-02-22 President Ramaphosa het 'n baie goeie voorbeeld genoem tydens sy Staatsrede. Hy't gepraat van die fynbos wat afgrebrand word sodat daar nuwe gewasse kan groei; dalk het die ANC ook so 'n suiweringsvuur nodig om nuwe lewe voort te bring! Want die Here weet

’n Vuurvreter van formaat

Marika 2021-02-22 Dankie vir hierdie fyn kyk en raak sê. Dit is vir my net heerlik om te lees wanneer jy skryf!

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Angus 2021-02-22 Beste FC Boot, Ek dink jy het ‘n ernstige probleem met die Bybel. Jy weet dat dit die heilige boek van die Christendom is, en as Christen moet jy aan die waarheid daarvan vasklou, maar aan die anderkant weet jy dat dit geskryf is vir die mens van 3000 j

Die kind se naam is Anneke deur Juliana Coetzer: ’n resensie

Renée Conradie 2021-02-22 Wat 'n deeglike resensie van hierdie roerende en aandoenlike boek.

Katmens

Ryno Eksteen 2021-02-22 Applous. Vir kat en mens. Veral vir die katmens. Dankie.

Op pad

Gesie 2021-02-22 Dankie vir leesstof wat die kind prikkel en 'n liefde vir lees laat ontwikkel

Die roep van die naguil

Gesie 2021-02-22 Dankie vir leesstof wat die kind prikkel en 'n liefde vir lees laat ontwikkel.

Pasverskyn: Karoofossiele: Suid-Afrika se eerste landdiere deur MA Cluver

Sieglinde 2021-02-21 Sien uit om te lees wil graag die prys weet.

Graad 6-wiskunde: persentasietoets

Nadia 2021-02-21 Ek sal dit baie graag vir my seun wil hê, hy sukkel nogal met breuke.

IL de Villiers (1936–2009)

H DE BRUIN 2021-02-21 'n Begenadigde van God.

Liefde is ... Inskrywings (IV)

Clarisa 2021-02-21 Liefhè

Die waarde in die waardelose

Catherina Schenck 2021-02-21 Nini Ek en my kollegas het uitgebreide kwantitatiewe studies gedoen. Kontak my en ek stuur jou graag ons artikels.

Waarom ’n entstof jou lewe kan red, maar nie jou DNS kan verander nie

Guss Davey 2021-02-21 1) Met alles wat aangaan, kan ek niks meer op die internet vertrou nie. Self nie 'n mediese publikasie nie. Dis so maklik om iemand met geen kennis in 'n sekere veld te oorweldig met tegniese beskrywings, net verstaanbaar deur 'n spesialis in hierdie veld

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Stefanie Fick

Dr. Gerrie Venter 2021-02-20 Uitstekend. Maar hierdie siekte is nie maklik om te genees nie. Sterkte met hierdie soort van aanbiedings . Seënwense

’n Vonds: Hennie Aucamp skryf oor die Visrivier-canyon

Nico 2021-02-20 Baie dankie vir die deel, Heinrich. Dit bring bring beslis aangename herinneringe van jou pa, Oom Tjaain en Hennie terug.

ANC delenda est: Partydogma is onbestaanbaar met die Grondwet

Clive 2021-02-20 Ons kort nuwe politieke leiers. Nierassige, eerlike leiers wat die kiesers dien en nie hulle eie belange nie. Die ANC is korrup en mens kry die gevoel dat die huidige opposisie nie ver agter is nie.

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1 en 2

Alida van Wyk 2021-02-20 Hi. Ek wil graag al die vakke se vraestelle en memos hê vir graad 6 kwartaal 1 en 2, groot asb. Baie dankies. En ook wat die koste is daarvan.

Graad 5, Junie: Afrikaans Huistaal ‒ vraestel en memorandum

Annetjie 2021-02-20 Môre as julle kan help met vraestelle graad 5. 2021 Waardeer baie

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Tiens Pretorius 2021-02-19 Ek glo daar is net een allesomvattende Goddelikheid in die heelal. Al die ander is mensgemaakte afgode.

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Angus 2021-02-19 Beste Red-na-Gael, dan bestaan die vlieënde Spaghettimonster mos ook. Drake moet ook bestaan, want die Bybel beskryf vuurrooi, vlieënde drake. Tag, ek sal darem daarvan hou om 'n pratende slang te kry, en jy moet jou bed hoog op bakstene opbou sodat die
Top