Kommentaar

Uit die argief: Hare verskrik

Nico Schamrel 2021-02-17 Uitstekend geskryf, dankie! Laat my so verlang na Lientjie - sy het by ons ingewoon. As 'n spierwit Afrikaner-seuntjie het ek my verkyk hoe sy haar hare bewerk het. 'n Primus, Vaseline en 'n warm staalkam. Ons het so heerlik gesels tot haar liefde opgedaa

"Dis hartseer dat ek nie gedigte ten volle in Nama kan skryf nie"

Nico Schamrel 2021-02-17 Ongelooklik - welgedaan! Hoogtyd dat ons Nama-Afrikaans leer en lees.

COVID-19: die perspektief van Marni Bonthuys, ’n Suid-Afrikaner in België

Wannie Carstens 2021-02-17 Marni, dankie vir 'n insiggewende beskouing oor die opset in die twee lande. En ja, die 'Zuid-Afrikaanse variant" maak dinge seker ook nie makliker vir julle as Suid-Afrikaners daar nie. Ek het nie geweet julle het die skuif gemaak nie. Parys, Vrystaat lÃ

Katmens

Henning Janse van Vuuren 2021-02-17 Genugtig, dié lees dan eerder soos die vers van 'n voorste digter.

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1

SYLVIA 2021-02-17 Ek soek samestelling van alle taalwerk vir graad 6.

Op soek na Heinz Konsalik

Philip Franken 2021-02-17 Yolande Kan jy asb jou kontak besonderhede verskaf sodat ek jou kan kontak en ons kan reel vir Operasie Dolfyn?

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Angus 2021-02-17 Beste Raed-na-Gael, Ek gaap nie, ek kraai van die lag oor jou unieke stelling dat ons almal met 'n haat vir God gebore word. Verbeel jou, 'n pas gebore baba, het al in die Bybel van God gelees, en nou haat hy hom! Ha-ha. Ek is ongelowig gebore. maw, h

COVID-19: Verdraaide feite wat so vinnig soos ’n virus versprei

Sarie 2021-02-17 Die hoofstroommedia help ook nie baie om die tendens van fopnuus teë te werk nie. Hulle is gewoonlik verbonde aan ‘n sekere ideologie, denkrigting of narratief om nie te praat van die groot base wat hul salarisse betaal nie en dit beïnvloed wat en ver

ANC delenda est: Partydogma is onbestaanbaar met die Grondwet

Johann Basson 2021-02-17 Puik gestel. Dankie. Die ANC DNS met sy "principle of democratic centralism" is in sy diepste wese sosialisties-kommunisties met korrupsie as voedingsbron. Die partydogma van gesentraliseerde mag is onbestaanbaar met geregtigheid, naasteliefde en die w

Pyn – die onderskatte moordenaar

Henning Janse van Vuuren 2021-02-16 Vanuit Karel Schoeman se 'Slot van die Dag' kan ek sin in die volgende sien: “Om ʼn boek te skryf is nie, volgens my, genoeg om sin aan die lewe te gee nie, maar dit kan sin of ʼn skyn daarvan aan ʼn individuele bestaan verleen, of in elk geval ʼn vo

Matriekvraestelle: Ekonomie (2018)

Cedric 2021-02-16 Hierdie is 'n uitstekende inisiatief.

ANC delenda est: Partydogma is onbestaanbaar met die Grondwet

Gustaf Claassens 2021-02-16 Jy hoef nie onseker te wees oor die heer Ramaphosa nie, Frederik. Daar is min, indien enige, verskille tussen hom en sy kamerade. Dis soos vinkel en koljander, die een soos die ander. Ons mors ons tyd om op 'prinse' te vertrou. Ramaphosa dra sy eie mense

Kemp J Kemp SC – vanuit die advokatuur se binnekamer, en sy fotoalbum

Charl van Eetveldt 2021-02-16 Chris, baie dankie - dis mooi geskryf en bring vele herinneringe terug oor vergange dae en sake.

ANC delenda est: Partydogma is onbestaanbaar met die Grondwet

Henning Janse van Vuuren 2021-02-16 Nogtans desnieteenstaande omdat skryf André P. Brink heel gevat in 'Kennis van die Aand': ‘Toe Segismundo dié keer wakker word, opnuut geketting en misrabel, was daar ʼn stukkie dialoog wat Calderon nie sou herken het nie: “Was dit ʼn droom?

Die Slag van die Chambinga, 9 en 11 November 1987: ’n taktiese en operasionele ontleding

Daleen Venter 2021-02-16 Goeiemore - waar kan ek navraag doen oor 'n volledige naamlys van die oorledenes tydens die geveg op 9 November 1987?

African Library: Lagoon by Nnedi Okorafor

Aliens in Lagos: sci-fi novel Lagoon offers a bold new future – The African Mirror 2021-02-16 […] 2014 novel Lagoon recounts the story of the arrival of aliens in Nigeria. The aliens make their landing in the ocean, […]

Vlinderkind

Driekie Grobler 2021-02-16 Baie dankie, Lizelle, waardeer jou mooi woorde opreg.

My stryd met ADHD deur Hykie Berg: ’n boekresensie

Koos van Dyk 2021-02-16 Ek is besig om jou eerste boek te lees en sal verseker die tweede een koop. Ek is 56, 'n bekende voormalige rugbyspeler en Centurion-nagklubeienaar wat my lewe lank floreer het as alkolis en party animal. Ek is nou amper 12 maande nugter. Ek het myself me

Slavernij zindert overal na: spraakmakende tentoonstelling in het Rijksmuseum, Amsterdam

Bernard Grant 2021-02-15 Wederom ziet schrijver link tussen now & then: chilling en sobering tegelijkertijd. De mens is een intelligent beest - daarom nog gevaarlijker. Education to all is the only way out. Pas dan kunnen we allen ambieren een echte Mensch te worden - zoal

burning bright

Christa Thom 2021-02-15 Susan, jou beitel verwoord die vervlietendheid van lewe, skoonheid en verhoudings deur die uitsterwing van tiere en pangoliene en "die krans van koors en vuur" aangrypend. Dankie

Persvrystelling: Die 11de kykNET Fiëstas – hier is die benoemdes

Bob Martin 2021-02-15 "Soos gewoonlik gaan daar drie legendes met lewensbydraetoekennings vereer word" (???) Watter drie legendes?

ANC delenda est: Partydogma is onbestaanbaar met die Grondwet

Welma Naude 2021-02-15 Frederik Rudolph van Dyk, jy laat my hart sing! Dankie en doet so voort

Onaangeraak

Driekie Grobler 2021-02-15 Pragtige gedig hier, Caren, ek voel jou verlange en versugting aan.

In retrospek: Nagedink oor die Ou Testament (1979–2019)

Fanie Snyman 2021-02-15 Beste Johan, Allereers my opregte waardering vir jou reaksie op die artikel van my. Dit is duidelik dat jy die artikel noukeurig gelees het. Jy sal begryp dat dit haas onmoontlik is om reg te laat geskied aan 'n volledige oorsig oor elke invloed o

Onaangeraak

Fred Slippers 2021-02-15 Hier skryf jy my hart raak.

’n Vuurvreter van formaat

Elthea Schlesinger 2021-02-15 Ah Deborah, jou fyn, fyn gekalibreeerde stemvurk, dis als zo eg waar. Hier loop darem baie tante Marias in ons land en die VSA rond, mens sou nou dink hulle raak, met al die oorbluffende bewyse, effe wyser, selfs ontgogeld, maar nee. Darem, darem, darem h

Skrywersonderhoud: Ben du Toit oor God: Is daar ’n ander antwoord?

Gerrit Boonstra 2021-02-15 Hansie, die drie kategorieë is nuttig om te mense se verhouding met God te verduidelik. 1. Ek verstaan die eerste kategorie as die van ateïste en agnostici. Gewoonlik is dit mense soos ons eie George Claasens of die prima donna Richard Dawkins, wat die

Onaangeraak

Johan van der Merwe 2021-02-15 Net Carin kan sekere goed doen en hierdie is een van hulle

Gevoelens, welstand en religie: ’n Toepassing van António Damásio se opvatting oor die rol van gevoelens in welstand op die ontstaan van religie

Gerrit Boonstra 2021-02-15 Die lees van die artikel het 'n klomp endomorfiene spontaan laat afskei. Ek is net jammer ek het dit nie al jare gelede gelees nie. Dit sou my lewensreis as spirituele wese aansienlik makliker en voorspoediger gemaak het. Ek kan nie help om die skreinende

Karoobrokkies, ’n literêre reis

Prof Ina Wolfaardt (née Gräbe) 2021-02-15 Interessant en 'voelbaar' werklik, Willie. Doe zoo voort. Ina Wolfaardt

Skrywersonderhoud: Ben du Toit oor God: Is daar ’n ander antwoord?

Jean Oosthuizen 2021-02-15 Hansie Louw jy sê "As God egter vir my kan sê, "draai regs vir 'n parkeerplek", is Hy hier en prakties teenwoordig in my lewe. Dis waar ek graag wil wees, alhoewel Hy my nie altyd help met die parkeerplek nie!" Ek wonder of jy besef wat jy sê. Jy ma

Skrywersonderhoud: Ben du Toit oor God: Is daar ’n ander antwoord?

Naas Ferreira 2021-02-15 Hansie, daar is 'n ander groep wat 'n dieper verhouding met God wil hê watr nie deur 'n priester of predikant se dogma wil gaan nie. Die wat in die kerk bly of verlaat vanweë die Soteriologiese (Verlossings) teologie gaan oor wat Jesus aan die kruis ged

’n Vuurvreter van formaat

Johan de Nysschen 2021-02-15 Ek hoop dat daar van die jonger geslag ook die is wat mense kan onthou en in die gedagtes saamdra. Mense wat vir hulle groot en belangrik was/is. Dis sulke mense wat my groter en sterker maak, net deur hulle te onthou. Mooi geskryf.

Gespierde Afrikaans-voorstel: "Kamerakerk"

Hans Richardt 2021-02-15 Kamerakerk en "roofkykers"? Ek wonder of dit sonde is, Angus? Blykbaar betaal die kerk R50 vir elke aktiewe lid aan die ring, per diens. So, jy moet bydrae maak hiervoor en vir ander kostes in die kerk. Is die "Kamerakerk" se gevolg nie afleggings en per

Nuwe jaar en nuwe voorspoedighede?

Hans Richardt 2021-02-15 Reusedwerg, ek dink ons gaan 'n swaar jaar hê. Dis warm, die muskiete, vlieë, sprinkane, torre en hotnotsgotte is erg agv reën in die Noordkaap. Sien, met elke voorspoed kom ook teenspoed, om alles te balanseer.

Kook & Geniet: ’n onderhoud met Eunice van der Berg

Eunice van der Berg 2021-02-14 Jolanda, ek weet nie waar jy woon nie, maar Klein Kook&Geniet is gewoonlik by Exclusive Books en Wordsworth te koop. Enige boekwinkel behoort dit te kan bestel en binne ‘n paar dae beskikbaar hê. Hoop jy kom reg.

Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord

Raed-na-Gael 2021-02-14 Ag Angus, hoe lekker gaap ek nou. Jy sê niks unieks nie. Ons almal word met 'n haat vir God gebore. "Ons is dit nie van nature nie" (Joh 1). Ons moet gedoop en dan geleer word - "en leer hulle" (Mat 28:20). Maar hierdie dinge weet jy mos.

Skrywersonderhoud: Ben du Toit oor God: Is daar ’n ander antwoord?

Hansie Louw 2021-02-14 Die verskynsel dat mense ontnugter is (of raak) met die kerk en religie (in die geval NG Kerk) is wêreldwyd te bespeur. Baie mense verlaat dan die kerk (alhoewel daar ook natuurlik ander is wat bly) en die verlaters beweeg in drie groeperings in. Die eer

Persvrystelling: Mondelings bring skrywers op Stellenbosse stoep byeen

Jeanette Stals 2021-02-14 Wat 'n goeie idee! As ek nader was, het ek beslis kaartjies bekom.

Gespierde Afrikaans-voorstel: "Kamerakerk"

Hans Richardt 2021-02-14 Angus, ons in Orania het wykkerk. Vir 9 gesinne en ook enkelinge, is dit duur om elke Sondag 100 of 120 km kerk toe te ry in Vanderkloof, waar die gebou is. Kerk is tog die mense, wie saamkom. Ons het 2 ou manlike predikante, 1 afgetrede professor van d
Top