Kommentaar

Wolkstaar

margaret 2021-02-08 Heerlike skrywe.

Gesinsvervreemding

Charl Cilliers 2021-02-07 Inderdaad 'n komplekse verskynsel wat meer dikwels voorkom as wat ons besef en daarom 'n baie aktuele tema en baie sinvol gewees om ook 'n plaaslike kort vraelys-opname te gebruik.

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Isabel 2021-02-07 Hi Jo-Ann, ek stem saam met jou. Ek kyk al die Turkse stories en geniet dit gate uit. Gelukkig is daar niemand wat my kan pla nie en ook nie oor die sepies kla nie. Turkse sepies BO!

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Isabel 2021-02-07 Ja, stem saam met jou, Corlia. Fehrat hou hom so hard maar eintlik het hy 'n klein hartjie. Mal oor hom, Asli en Abidin.

Kemp J Kemp SC – vanuit die advokatuur se binnekamer, en sy fotoalbum

John Welch 2021-02-07 Chris, baie dankie vir die kort maar treffende opsomming van Kemp se praktyk. Ons deel jou sieninge.

In memoriam 

Salvia Ockhuis 2021-02-07 Baie dankie Anze. Waardeer. ❤

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Bianca Cleophas 2021-02-07 Defne en Omer is my nuwe gunstelingpaartjie. En Neriman is baie funny in As die skoen pas.

Kanaän: ’n onderhoud met Sophia Kapp

Gustaf Claassens 2021-02-07 Sophia Kapp is 'n besonder goeie skrywer. Dit was 'n interessante onderwerp en die storie is baie goed geskryf. 'n Gemaklike, lekkerlees trant waar alles vloei. Sy skryf inderdaad op 'n wyse dat die leser tonele in sy/haar verbeelding vorm. Geen verrassin

Kemp J Kemp SC – vanuit die advokatuur se binnekamer, en sy fotoalbum

Rhodé Rossouw Joubert 2021-02-07 Ek reageer met bewondering vir die menslike mens en die uitstaande professionele advokaat.

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Corla 2021-02-06 Hi, wil net 'n stelling maak op die reeks, Deur duk en dun, die naam pas baie goed by die akteurs, want hulle staan beslis bymekaar deur duk en dun. Die Reeks se naam pas beslis. Wil net iets bysê: Begeertes is 'n wenner.

In memoriam: Kemp Jurgen Kemp

Reon Lombard 2021-02-06 Wat n great ou, saam in die klas, ongelooflike regskennis en briljante student maar kon ook saam kuier inni "Algoa"

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Heindrich Wyngaard en Phil Craig

Andries 2021-02-06 The realities of SA are: 1. A govt incapable of managing the economy, a govt incapable of managing state owned entities, a govt incapable to deliver basic services, everything govt touches is destroyed, govt disregarding minority groups. 2. Blatantly dish

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Jo-Anne 2021-02-06 My partner is nie happy met my nie, want my meeste aandag word nou deur sepies oorgevat. Ek kyk my gunsteling Deur Dik en Dun om 17:30, Elif om 18:30 en dan As die skoen pas om 19:30. Ai, As die skoen pas, lag ek van die begin tot die einde van 'n episode

Die heelal op my tong: ’n onderhoud met Anoeschka von Meck

chris spies. 2021-02-06 Love die surreële persepsies. Sal dit beslis lees. Dankie Anoescka.

Ek is gay en was 'n predikant

Gawie 2021-02-06 Wanneer mense hulle homoseksualiteit probeer regverdig deur te sê dat God dit goedkeur dan moet hulle maar die bybel weggooi. Dit is 'n gruwel in God se oë. Die valse leraars sal die grimmigheid van God ervaar net soos elke sondaar. Ek is nie heilig of

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Heindrich Wyngaard en Phil Craig

James 2021-02-06 I think Phil Craig said something like 65% of them want a referendum. Can the DA afford to blatantly ignore such a large majority of its WC supporters? Especially with the Freedom Front Plus, now taking a keen interest in Cape independence.

Wie stileer vir Pickard Henn?

2021-02-06 2021-02-06 Wat probeer jy bereik met die hoë afrikaans, letterlik niemand praat so nie😂😂. En dan moet tog nie so oordeel nie man, lees meer die bybel en luister minder vir jou soogenoemde wetenskaplikes😕

Top 15 kortverhale van 2013 op LitNet

Edwina Solomons 2021-02-06 Ek wil graag weet hoe ek te werk kan gaan om my kortverhaal te laat publiseer, help asb.

Daai was ’n missed opportunity, Uncle Cyril

Sophia 2021-02-05 Fantastic gesê! Bettina, ek salute jous.

Weemoed se spore

Drienie Kelly 2021-02-05 Baie dankie Heidi.🌹

Antjie se oog op môre

Annora Eksteen 2021-02-05 Desnieteenstaande of die drama binnekort opgevoer gaan word, is ek geweldig beïndruk al het ek nie eintlik die intellektuele kapasiteit om versdramas te lees nie en tog… dalk vind ek dit wel toeganklik (noudat ek al meer gelees het… my grense bietjie

Weemoed se spore

Heidi 2021-02-05 Stunning, Drienie!

Uys Krige (1910–1987)

Marc-Andre Daniels 2021-02-05 Ek het Uys Krige in Matriek gelees (1983), 'Die Swaeltjies van Positano', uit die bundel Sout van die Aarde (1960). Dit met so geïnspireer, dat ek ses jaar later, as student deur Europa getrek het, om Positano te gaan opsoek. Ek het nooit geweet dat hy s

Mediaverklaring: Skryf in vir Die groenste vingers

Ashwin heunis 2021-02-05 Hello, hoop dit gaan goed. Ek is Ashwin van Kaapstad en wil graag aan sluit.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Heindrich Wyngaard en Phil Craig

Christo Volschenk 2021-02-05 Heindrich, sodra die bruin gemeenskap begryp dat 'n onafhanklike Wes-Kaap sy kans is om die sterkste, of leidende politieke krag vir die Wes-Kaap te wees, wat die beleide deurdruk wat die bruin gemeenskap tot sy reg kan laat kom - vir die eerste keer sede

Gesinsvervreemding

Ludolph Botha 2021-02-05 Uitstekend geskryf. Maar, dit is 'n hartseersaak wat duidelik met groot omsigtigheid hanteer behoort te word.

Herman Wasserman en die infodemie: Disinformasie in die Globale Suide

Bernard Odendaal 2021-02-05 Deurdag en informatief. Dankie!

Bekendstelling van Randfigure – Stemme van toe tot nou

Rethie 2021-02-05 Kontak die NGK Argief op Stellenbosch: 021 882 9923 E-pos: argief@kaapkerk.co.za

In memoriam 

Anze Bezuidenhout 2021-02-05 Pragtig, Salvia

Raad gevra: keuse van ’n voorgeskrewe boek vir graad 9?

Philma Van Eeden 2021-02-05 Ek het ‘n mamma wat op soek is na Skreeu deur Jaco Jacobs se kortverhaal se opsommings, vrae en antwoorde vir my dogter asb. Die rede is dat sy disleksie is en ek moet haar help lees en leer ens. Baie dankie🙏🏻🙏🏻 As jy van iemand ken asb

VraNet: Wat jy moet weet voor jy ’n huurkontrak teken

Christine 2021-02-05 Moet die huurder die sanitasie en asblikdiens betaal? En as daar niks gesê was oor honde nie, en nou kom die eienaar en sê ons moet ontslae raak van hond? En hy weier om kontrak te gee.

Tien vrae: Stefan Blom oor Die waarheid oor verhoudings

Christa Groenewald 2021-02-05 Is daar iewers boeke wat vir jongmans raad kan gee oor hoe om’n verhouding met’n meisie te begin en om haar reg te hanteer. Wat is moets en moenies wanneer hy die meisie ontmoet en graag wil hê die verhouding moet mooi groei. Daar is soveel jongmans

Môre word ek en jy "ons"

Anze Bezuidenhout 2021-02-05 Baie dankie Rosina vir jou dieper lees en mooi kommentaar, ek waardeer uit my hart uit.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Heindrich Wyngaard en Phil Craig

Henning Janse van Vuuren 2021-02-05 Hierdie is my eerste kennismaking met ʼn RMR-Zoomgesprek en wat my dadelik opgeval het is die ontspanne tempo. TV-debatte het dikwels die gevoel van woelige spitsverkeer, terwyl hier op die oop pad gesels word sonder ontydige, irriterende advertensies.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Heindrich Wyngaard en Phil Craig

Sydney Blake 2021-02-05 Soos Gustaf hierbo noem, gaan die Swartes in die Weskaap moeilik vat kry aan die idee omdat hulle baat dmv BEE by die huidige sisteem. In werklikheid wil die CIAG net 'n kleiner weergawe van die huidige SA in die Weskaap stig . Dit is waarom ek dink dat

Kemp J Kemp SC – vanuit die advokatuur se binnekamer, en sy fotoalbum

André Louw 2021-02-05 Chris Marnewick se bydraes oor die wêreld in kamers, wat gewone mense net oppervlakkig ken en liefs so min as moontlik mee te doen wil hê, is uiters interessant. Kemp se verhandeling oor oorsaaklikheid is vandag baie ter sake terwyl indwiduele aanspreek

Weemoed se spore

Linda Ferreira 2021-02-04 Ongelooflik mooi!

Gesinsvervreemding

Arrie de Beer 2021-02-04 Dit is m.i. 'n nuttige artikel oor 'n belangrike onderwerp. Ek was effens (en aangenaam) verras toe ek agterkom die skrywer meen funksionele terapatie kan dalk 'n heilsame uitwerking bewerkstellig (kyk bv ook http://www.functionaltherapy.co.za/?page_id

Hoe maak jy jou kind lief vir lees? Ouers deel hul wenke

Hoe motiveer ek my kind om lief te word vir lees? | Bronkieland 2021-02-04 […] Oorspronklike artikel, https://www.litnet.co.za/hoe-maak-jy-jou-kind-lief-vir-lees-ouers-deel-hul-wenke/ […]

In retrospek: Nagedink oor die Ou Testament (1979–2019)

Johan Buitendag 2021-02-04 Beste Fanie Baie dankie vir jou persoonlike verhaal van groei en rypword t.o.v. die Ou-Testamentiese teologie noudat jy geëmeriteer het. Wees verseker van my waardering en agting vir jou teologie en jou as mens. Vergun my as vriend om te reageer op jo
Top