Kommentaar

Resensie: thomas@-boekreeks: Omnibus 1 en 2 deur Carina Diedericks-Hugo

Nico M Ferreira 2021-01-31 Heel interessant! Ek haal aan: "Boekreekse was aanvanklik beskou as 'n slegte invloed vir die jonger leesmark..." Maar kan u nog die tydperk onthou toe alle "comics" en alle slapbandboeke deur die vakspesialiste as uit die bose beskou is?

Blommemeisiekind

Johan Basson 2021-01-31 Doen so voort!

"Philippolis": 'n gedig deur die veertienjarige Terry Botha

Johan Basson 2021-01-31 Baie baie goed geskryf Terry!

Katinka Heyns: ’n onderhoud

Frans Gericke 2021-01-31 Kantinka, Papalap was seker een van die mees aangrypende films wat ek ooit gesien het. Toe jy uistap met jou wit matriekafskeidrok en nie die die rok wat jou pa (Don Leonard) vir jou so onvanpas met die "hande gemeet" laat maak het nie - daardie was darem

Môre word ek en jy "ons"

Raed-na-Gael 2021-01-31 Ek dink die "môre word 'ons' jy en ek" is deesdae meer die norm.

Genesing met vitamiene & alternatiewe kure

Suann 2021-01-31 Ek is ook p soek na a boek wat ek wil koop: Genesing met vitamiene deur Christopher Rhoads – ISBN-no: 978-1-60529-940-z

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Johan 2021-01-30 Jy speel seker, geniet dit dan maar daar bo.

Blommemeisiekind

Marietjie v d Merwe 2021-01-30 Absoluut pragtig. Ek het dit baie geniet.

"Philippolis": 'n gedig deur die veertienjarige Terry Botha

Marietjie v d Merwe 2021-01-30 Pragtig Terry. Jy is 'n baie begaafde jong man. Bly ek kon jou van nader leer ken.

Van Afrikaans gepraat en Finding Afrikaans deur Christo van Rensburg: ’n lesersindruk

Ander resensies – Nerd Literêr 2021-01-30 […] Van Afrikaans gepraat en Findng Afrikaans deur Chris van Rensburg […]

Ink deur Ingrid Mennen, ’n resensie

Ander resensies – Nerd Literêr 2021-01-30 […] Ink deur Ingrid Mennen. Hier kan jy van my ander resensies vind wat ek vir LitNet geskryf het: […]

Die Groot Jaco Jacobs-storieboek deur Jaco Jacobs: ’n resensie

Die Groot Jaco Jacobs Storieboek – Resensie (LitNet) – Nerd Literêr 2021-01-30 […] Die Groot Jaco Jacobs-storieboek deur Jaco Jacobs: ’n resensie […]

Resensie: My naam is Prins, ek slaap met die lig aan deur Christine Barkhuizen-Le Roux

My naam is Prins, ek laap met die lig aan (2019) – Nerd Literêr 2021-01-30 […] My naam is Prins, ek slaap met die lig aan – LitNet Resensie […]

Resensie: thomas@-boekreeks: Omnibus 1 en 2 deur Carina Diedericks-Hugo

Thomas@ ‘n Cool boekreeks vir tieners (en grootmense!) – Nerd Literêr 2021-01-30 […] Thomas@boekreeks: Omnibus 1 & 2 […]

Raad gevra: Hoe motiveer ek my kinders om te leer?

Angus 2021-01-30 Hans, niemand steur hom meer aan vuiltaal nie. WTF is nou al in die Engelse woordeboek as woord opgeneem.

The lie of 1652 deur Patric Mellet: om die verlede te herverbeel

Francois Verster 2021-01-30 Melanie, ek dink ons praat verby mekaar. Lees gerus my resensie van "The lie."

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Jyspeelseker 2021-01-30 Johan wat jy glo is irrelevant en moet nie namens Ben praat soos daar ook namens die god gepraat en dink word nie. As fabels en bisarre offers van die god van Abraham en Moses met die nodige verstand hanteer word ... Dit is nou as jy die snert enigsens ga

In memoriam: Kemp Jurgen Kemp

LILI 2021-01-30 Ag wonderlik, wat 'n mensch.

Vermis

Julio Agrella 2021-01-30 Lekker storie! Goeie skop aan die einde.

In memoriam: Kemp Jurgen Kemp

Prof CJB Le Roux 2021-01-30 An lasting memory of a unique and brilliant person. May he rest in peace.

kluistertuin

Estelle Neethling 2021-01-30 Uitstekende, roerende gedig. Elke woord gelaai met betekenis...

'n Graf met betekenis

Gys 2021-01-30 Tragedy if the doctor does not arrive on time to treat your wederopstanding

In memoriam: Kemp Jurgen Kemp

Prof CJB Le Roux 2021-01-30 Although I did not know Kemp Kemp personally, while I was a The University of Zululand, he was known as a very sharp and bright academic. This an excellent and accurate memory of Kemp Kemp.

Reël 43-aansoeke by egskeidings

Emma Jordan 2021-01-29 Kan ek van my man se provident fund eis na die egskeiding. Hy het nie 'n pensioenfonds nie.

Reguit met Robinson: ’n Tweede Zoom-gesprek met Helmuth Reuter

Andre 2021-01-29 Prof, is daar enige probleem as die pasiënt op ace inhibitors is om vaksine te ontvang?

In memoriam: Kemp Jurgen Kemp

Marie Antoinette Voges 2021-01-29 Ek was Fakulteitsbeampte vir Regte by UPE tydens sy studiejare. Briljante student. Ook later as huisvriend en kollega tydens ons verblyf in Mtunzini. Onopgesmuk en briljant so sal ek hom onthou. Regbank het 'n grote verloor. RIV

In memoriam: Kemp Jurgen Kemp

Val wilson 2021-01-29 Very well said Jeanette. My deepest sympathy to Anna and family. This is a sad day indeed. Kemp with his odd but funny ways, had a heart of gold. Besides the days at Unizul, I will never forget when Kemp took on our class action suit against Foskor, after

Ivermektien, entstowwe en die wetenskap – ’n veearts verduidelik

Theodore Kloppers 2021-01-29 My seun en familie het covid, ek is baie bekommerd. Hoe kan ek so gou moontlik vir hulle van die medisyne kry?

Bekendstelling van Randfigure – Stemme van toe tot nou

Nerina Stapelberg 2021-01-29 Waar kan ek 'n kopie van bg. boek "Randfigure" bestel, asb.? Groete Nerina Stapelberg

WhatsApp in grendelklaskamers help skoliere beter kommunikeer

Henning Janse van Vuuren 2021-01-29 Die konvensionele klaskamer is lankal uitgedien en nog nooit was die tyd so ryp soos nou om oor te skakel na ʼn buigsame model nie. Hoërskole behoort meer soos universiteite te funksioneer met verskeie geallokeerde ruimtes op die perseel waar skoliere me

Mamma wag vir jou, my kind

Caren Kearley 2021-01-29 Baie dankie, Anze en Lydia.

The lie of 1652 deur Patric Mellet: om die verlede te herverbeel

Henning Janse van Vuuren 2021-01-29 Die dichotomie van verbeelde fiktiewe niefiksie rondom 1652 het paradoksaal bygedra tot die diaspora van Afrikaners ná 1994 en daar ver vóór oor die blou dam se branders, kamphoere, die Holocaust, Hutu en Tutsis en ander lank vergange dae sê dinge.

Rachmaninoff en Hongaarse lanterns

Attie 2021-01-29 Those were the days! Ek sien, hoor en ruik julle in elke woord, bedruip in Tassies.

Rachmaninoff en Hongaarse lanterns

Thea Cloete Oberholzer 2021-01-29 Ek het dit gelees (by herhaling) met diep verwondering. Ek onthou myself anders - an outsider, ‘n donker flonkerende ster. Te alternatief - daarom dat Roos vir my so wonderlik was. Twee donker flonkerende sterre. Vandag stuur vriende foto’s vir my uit

LitNet: Jou COVID-19-vrae

Jean-Mari Smit 2021-01-28 As ons kyk na: Pfizer is hy bo 90% want hy goed werk so ook Moderna (ook bo 90%). In SA gaan ons Oxford AstraZeneca kry wat 62% is. Is AstraZeneca dan suksesvol teen die nuwe SA-variant? Hoekom is die AstraZeneca dan soveel persent laer as die ander 2? Ga

The lie of 1652 deur Patric Mellet: om die verlede te herverbeel

Melanie Steyn 2021-01-28 Maar dit is juis my punt - die uitreksel beskryf Sleigh se boek, wat ons almal weet fiksie is, en nie The Lie of 1652 nie, want dit is akademies gefundeerd. Iemand wat dit nie wil toegee nie, is myns insiens moedswillig.

Mamma wag vir jou, my kind

Lydia Higginson 2021-01-28 Treffend

The lie of 1652 deur Patric Mellet: om die verlede te herverbeel

Francois Verster 2021-01-28 Melanie, Eilande is 'n fiksieboek. The lie of 1652 is nie. Hoe kan jy nie die verskil insien nie, of is jy moedswillig?

Elders gesien: Wees versigtig

Lionel 2021-01-28 Wat gaan die inenting oor 10 jaar doen?
Top