Kommentaar

XWord: ’n onderhoud, ’n blokkiesraaisel en ’n boekprys

Marlize 2021-01-25 Sal ook graag antwoorde wil he. Dankie

Boekresensie: Mispa deur Helena Hugo

Lezette 2021-01-25 Dis nou 'n lekker vloeiende boek om te lees ... dis min dat ek 'n boek in 'n dag deurlees ... maar dit is so onderhoudend geskryf. DANKIE.

Van kleefband na fopnuus

Jorrie Jordaan 2021-01-25 Een van die eerste barometers van geloofwaardigheid van die nuus is die mate waarin die media onder staatsbeheer staan. In hierdie opsig dop SA die toets. Want die media loop heelpad katvoet om die wanoptrede van die owerhede.

Mamma wag vir jou, my kind

Anze Bezuidenhout 2021-01-25 dis diepmooi!

Ivermektien, entstowwe en die wetenskap – ’n veearts verduidelik

LitNet 2021-01-25 Korrek. En dankie. Ek het die vraag verbeter, want die formulering was verwarrend. Dankie. (Izak.)

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Johan 2021-01-25 Dis kommentaar soos Jyspeelseker s'n wat afbreuk doen aan die intrensieke waarde van Ben du Toit se standpunte. Ongelukkig leen die inhoud van die boek dit daartoe dat allerhande ongure opmerkings soos hierdie "ter ondeursteuning" daarvan sal verskyn, hoe

Theo Kleynhans verower die wye wêreld

Elizabeth Pulles 2021-01-25 Lekker om als te sien wat jy doen. Wat 'n aansporing! All the best for a fabulous year!

Môre word ek en jy "ons"

Andries Fourie 2021-01-25 Pragtig Anze

Ivermektien, entstowwe en die wetenskap – ’n veearts verduidelik

Stephan Lategan 2021-01-25 Scabies word deur myte veroorsaak: Sarcoptes scabiae. Nie lyfluise nie.

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Naas Ferreira 2021-01-25 Beste Angus; Die Bybel is 'n mitologiese geskrif en is nie deur een of meer hemelse wesens aan die skrywers gedikteer nie. Die 10 Gebooie is nooit op 'n klip deur 'n goddelike vinger geskryf nie en die Hebreërs of Israeliete was nooit in Egipte nie. Jesu

Van kleefband na fopnuus

Anton 2021-01-25 Ja, dis nou net Biden. Sosialisme en kommunisme aan die opleef. Nuwe wêreldorde. Alles word beheer.

(’n voorlopige versverslag uit die pyn(ver)werkerswinkel)

Jacobus Swart 2021-01-25 Hierdie verskuns is driedimensioneel soos ons dit byvoorbeeld vind in die skulptuur van David Oliveira. Wat ook opval is die wit ruimtes wat natuurlik ontstaan; Wittgenstein se "Wovon man nicht sprechen kann" in ewewig met "waar die nag se stilte om jo

Afrikaansstudente se persepsies en gebruik van WhatsApp as platform vir (taal-)leer: ’n nuwe norm(aal)?

Christa van Staden 2021-01-24 Hi Donnovan, baie geluk met die artikel in Afrikaans.

Filmresensie: Vergeet my nie

Elize Jacobs 2021-01-24 Die swakste Afrikaanse fliek ooit! Kan iemand asb vir die akteurs leer om hulle monde oop te maak en duideliker te praat! Ek is beslis nie doof nie, maar hierdie simpel gemompel is pateties. Swak verby! En geen storielyn nie, regtig ??

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Jyspeelseker 2021-01-24 Inderdaad bevrydend. Die ou god wat kwaad is oor 'n appel en dan weer almal versuip en dan 'n maagd swanger maak en die kind laat kruisig - als verniet hy is steeds kwaad. Jy kan maar net die bisarre offers gaan lees wat hy verlang daar in Lev en selfs me

Blommemeisiekind

Pierre 2021-01-24 Pragtig Terry.!! Ek sien daai blommemeisiekind tussen die daisies sit. Goed gedoen.

Blommemeisiekind

Lulu Terblanche 2021-01-24 Sjoe, Terry, dis so pragtig geskryf, voel sommer self lus om deur die blomme te stap. Sal altyd aan jou dink as ek in die veld blomme gaan pluk.

'n Brief vir Ben du Toit

Koos Vorster 2021-01-24 Ek het Ben du Toit se boek gelees. Dit is nie ‘n boek wat jy vinnig soos ‘n koerant kan lees nie. Dit is diepsinnig. Ek het meer as 20 jaar gelede dieselfde pad van bevryding as Ben geloop. Ek wil hom gelukwens met die boek. Dit was ‘n voorreg on di

Blommemeisiekind

Sarie Louw 2021-01-24 Wow Terry, ek sien voor my geestesoog ’n pragveld van daisies. Dis ’n lekkerlees gedig. Well done.

Blommemeisiekind

A Vorster 2021-01-23 Baie kreatiewe skryf... ek sien die blommemeisiekind in my geestesoog.

Theo Kleynhans verower die wye wêreld

Mariette Maarschalk 2021-01-23 Dankie vir jou insiggewende rondleidings by die KKNK, Woordfees en RK Solo Studios. Ons gaan dit mis. 'n Blink toekoms wag.

Raad gevra: keuse van ’n voorgeskrewe boek vir graad 9?

Carmen Henecke 2021-01-23 Die DJ van Simon Bruinders, uitgewers Naledi. Ek sal hierdie boek aanbeveel. Leerders in die ouderdomsgroep kan hulself vereenselwig met die emosionele en sosiale probleme in ons gemeenskappe. 'n lieflike boek van 'n jong man wat bo sy omstandighede uitst

Ek is opsoek na werk op die internet

Helen 2021-01-23 Ek is opsoek na werk op die internet, waar ek opreg geld kan verdien.

Môre word ek en jy "ons"

Anze Bezuidenhout 2021-01-23 Baie dankie, liewe Caren, ek waardeer jou saamlees en kommentaar

Van kleefband na fopnuus

Pieter Cloete 2021-01-23 Jammer dat 'n interessante artikel bederf word met negatiewe opmerking oor oudpresident Trump. Moet maar seker getrou bly aan sy mediabase.

'n Brief vir Ben du Toit

F C Boot 2021-01-23 Beste Dirk Rigter Die woord Bybel is afgelei van die Egiptiese woord vir perkament ’byblos’. Die Grieke het die woord ‘biblios’ gebruik, boeke of rolle, wat daarna in Latyn vertaal is as ‘biblia’ boek. Die bybel is egter meer as een boek. Dit

Verpleegster

Salvia Ockhuis 2021-01-23 Ek waardeer jou woorde, Anze. Baie dankie.

Van kleefband na fopnuus

Ann Cornelissen 2021-01-22 'n Moeilike en tydrowende proses...en die kykers publiek het nooit geweet van al die moeite nie!! Haal my hoed vir julle af👏👏👏. Dankie Freek vir die openbaring!

Paolo en Francesca se liefdesvlam

Hennie Smith 2021-01-22 Cas: so dankie vir die blootstelling aan die digter Dante, en die vlam van liefde wat hy en ander in woorde gevang het!

Gespierde Afrikaans-voorstel: "Kamerakerk"

Hans Richardt 2021-01-22 Ek dink dit is lui predikante wat "kamerakerk" hou, want bv in Hervormde kerk is houding dat jonger predikante nie kan "swaarkry" in bv karoo nie. Wonder as bv Jesus of appostels gesê het, hul wil nie hul swaarkry verduur nie of ons enige kerk sou gehad

My reis met blokkiesraaisels

Anina Roux (XWord se eienaar), http://www.xword.co.za/ 2021-01-22 Dis voorwaar 'n onderhoudende en baie insiggewende artikel, Estelle. Op soek na iets wat in September 2017 op Litnet verskyn het, kom ek toe op jou Reis met Blokkiesraaisels af. Dis heerlik om so saam met jou te reis en te besef dat jy al 'n leeftyd betro

Verpleegster

Anze Bezuidenhout 2021-01-22 Pragtige gedig, Salvia!

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Ané Strydom 2021-01-22 Goeie dag. Ek is opsoek na 'n Graad 5 November Engels FAL vraestel en memo. Ek vind nie een op die website nie. Kan dit dalk na my toe ge-epos word asb? Baie dankie.

Ode aan ons liefde

Salvia Ockhuis 2021-01-21 Baie dankie, Jeremy! Ek waardeer jou woorde.

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 1

Amone 2021-01-21 Ek kon nie skool vroeg begin nie en was verveeld by die huis; so maar goed begin doen.

Môre word ek en jy "ons"

Caren Kearley 2021-01-21 Baie trots op jou, Anze.

'n Brief vir Ben du Toit

Johan 2021-01-21 "God maak altyd hekke oop. Die eerste Christelike geloofsgemeenskap het as ‘die Weg’ bekend gestaan. Die uitdaging waarvoor ons te staan kom, is om te erken dat God altyd hekke oopmaak en dat die boodskap ten spyte van teenstand sal voortgaan op die p

Elders gesien: As jy steeds nie die basiese van die virus en pandemie verstaan nie

Elsabe Brits 2021-01-21 Robert, Dis nou snaaks! Wonderlik.

Ons was daar: Sektor 20 & 70 deur Johan van Wyngaard: ’n resensie

Andre Wessels 2021-01-21 Die boek kan by die outeur, Johan v Wyngaard bestel word by johanvwyn@gmail.com
Top