Kommentaar

Paolo en Francesca se liefdesvlam

Abram Kriel 2021-01-28 Dit is wonderlik dat Dante se 700ste sterfjaar in Afrikaans herdenk kan word. Dit is 'n uitmuntende artikel wat die onbekende so toeganklik maak. Die Afrikaanse vertaling van Cas Vos is skitterend.

The Lie of 1652 gemeet aan ewewigtigheid, regverdigheid en objektiwiteit

Theodorus du Plessis 2021-01-28 Verdoemende slotwoord, maar ek vrees Mellet het 'n kleintjie dood aan Afrikaanse tekste... En my indruk is dat hy nie vreeslik bedag is op sy eie weersprekinge nie. Dankie Francois, vir 'n sobere perspektief.

Jong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster

Sanet Taljaard 2021-01-28 Dankie vir die goeie resensie. Ek stem saam. Die boek het die potensiaal om 'n goeie melodie na vore te bring, maar bly 'n langspeelplaat wat vashaak en kosbare oomblikke verlore laat gaan. Nou moet ek as Afrikaans-leerkrag die sukkelende plaat gaan spee

Persverklaring: Aantal jeuginskrywings in die AVBOB Poësiekompetisie skiet die hoogte in

Driekie Grobler 2021-01-28 So trots op ons jeug. Dankie Avbob vir hierdie groot geleentheid wat julle skep vir digters.

Fees vir die aasvreters

Driekie Grobler 2021-01-28 Dankie Theresa en Gustaf vir julle lees en kommentaar, word opreg waardeer.

Ivermektien, entstowwe en die wetenskap – ’n veearts verduidelik

Marietjie Warrington 2021-01-27 'n Uitstekende relaas wat die misterie rondom die middel opklaar! Dankie Izak en Marianne

Koors deur Deon Meyer, 'n LitNet Akademies-resensie-essay

Estelle Kruger 2021-01-27 Ek het pas "Koors" gelees - amper vyf jaar nadat die roman gepubliseer is en bykans vier jaar nadat hierdie interessante resensie-essay gepubliseer is. Nou wonder ek of iemand - dalk Deon Meyer of Elzette Steenkamp - agtergekom het met hoeveel amperse ak

The Lie of 1652 gemeet aan ewewigtigheid, regverdigheid en objektiwiteit

Tomas 2021-01-27 Ideologie verg geselekteerde feite, verdraaide feite en fiksie. Nie gesag nie. En dit moet oor en oor herhaal word totdat dit vir die waarheid aanvaar word.

Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (taalkunde) – vraestel en memorandum

Roelien 2021-01-27 Goeie middag. Ek is opsoek na vraestelle van 2020. Afrikaans eerste Taal, Engels tweede taal, wuskinde, wetenskap, landbou, besigheid. As my my kan help asb. Afrikaans vraestelle

Ivermektien, entstowwe en die wetenskap – ’n veearts verduidelik

Riette Rust 2021-01-27 So interessant. Dankie, Izak.

Nic de Jager bring hulde aan Margo Luyt

Pieter 2021-01-27 Haar stem was besonders, inderdaad, 'n gedig in eie reg. (Soos joune, Nic de Jager). Maar hoe het sy dit tog kon gebruik om die nuanses en betekenis van 'n gedig uit te lig. Wie weet, dalk het sommige digters eers agtergekom wat hulle geskep het, toe sy d

Verpleegster

Salvia Ockhuis 2021-01-27 Louis du Plessis baie dankie. Waardeer. Dit is regtig wat hulle doen. Ek was self 'n teatersuster en noodeenheid-verpleegkundige. Ek weet waarvan ek praat. Dankie vir jou saamlees en kommentaar.

Verpleegster

Louis du Plessis 2021-01-27 So menslik wys jy hoe iemand in dié beroep, wat tans onder "meedoënlose druk" verkeer, ondanks moegheid, diens bly lewer weens "haar wil wat aanhou beur". Só besielend Salvia!

Passievolle volharding. Enkele opmerkings oor Grit deur Angela Duckworth

Henning Janse van Vuuren 2021-01-27 Enige formule waar ʼn Duckworth of ʼn Lewis by betrokke is, is uiters verdag. Vergelyk bv. die volgende: ‘... the D/L/S system converts the number of overs left to bowl and the number of wickets lost by the batting side into a "resources remaining" figu

Die volkspeler agter die Taalgenoot se sukses

Carine Crafford 2021-01-27 Veels geluk!! Ek verkies egter nog die gedrukte weergawe.

Groen van Prinsterer as vader van Christen-demokratiese politiek en sy rol in die konsolidasie van die grondwetlike demokrasie in Nederland

Jan Buter 2021-01-27 Ek is 'n gebore Nederlander. Grootgeword in 'n huis waar die Anti Revolusionêre Partij (ARP) en beginsels dikwels bespreek en aktief bevorder is. Hierdie artikel baie interessant gevind. Jammer dat die beginsels nie baie wyer neerslag gevind het nie.

VSA-verkiesing 2020: Wie ook al wen, gaan verloor

Stuiwer 2021-01-27 Valse feite Trump het NIE die ekonomie tot rekordhoogtes laat styg nie. Hy erf 'n groeikoers van 2.3 % en onder sy bewind styg dit tot 2.5% In die 1950's was dit dikwels 10%. Werkloosheid April 2020 14.7 %, die hoogste sedert die Groot depressie van die 1

Passievolle volharding. Enkele opmerkings oor Grit deur Angela Duckworth

Charl Cilliers 2021-01-27 Baie insiggewend, veral omdat dit konteks gee en vereis. Dus... "beslis nie die alfa en omega nie!"

Tafelberg

Drienie Kelly 2021-01-27 Opregte waardering Louis. Dit is ’n eer om hier te mag skryf. Baie dankbaar.

Die volkspeler agter die Taalgenoot se sukses

Henning Janse van Vuuren 2021-01-27 "Almal is besig om te diversifiseer en die aanlyn paadjie te loop en aangesien Taalgenoot die mondstuk van die ATKV is, het ons gereken dis ’n goeie skuif." Allawêreld, in die herfs van 2017 het die deuntjie daadkragtig anders gedraai (en het ek kom

Skoon wasgoed: Die hoogsomer van Klaas Steytler

Frederik de Jager 2021-01-27 Dit maak twee van ons, Zirk.

Môre word ek en jy "ons"

Anze Bezuidenhout 2021-01-27 Baie dankie Susan ek waardeer uit my hart

Raad gevra: keuse van ’n voorgeskrewe boek vir graad 9?

Rina Gous 2021-01-27 My voorstelle as volg: Baster van Jan Vermeulen Amper Einstein en Absoluut Einstein van Christien Neser. Halley se komeet van Hannes Barnard - alhoewel dit 'n meer lywige boek as die ander is. Vlerke vir almal van Marion Erskine is belangrik omdat dit boe

LitNet Akademies Weerdink: Die ontwrigting en radikalisering van die Amerikaanse demokratiese politieke proses deur Donald Trump

Gustaf Claassens 2021-01-27 'n Goeie (maar geen moeilike) poging van Chris Nelson om elke denkbare persoon se bydrae op die Trump haatlys te gebruik ten einde Trump voor te stel as die mees walglike en agterlike mens denkbaar. Uiteraard is dit eensydig en vir geen ander rede as dat

Price tag

Wilmarie Pekeur 2021-01-27 Baie dankie, Salvia.

Môre word ek en jy "ons"

Susan Vosloo 2021-01-26 Pragtig! Mooiste beelde, mens voel woorde in jou hart.

Skrywersonderhoud oor Suiker Britz: dossier van ’n speurbaas

Bets 2021-01-26 Het saam met Suiker Brits as tikster gewerk vir 5 jaar, en het talle sake wat nie tot vorendag gekom het tot die sake in die hof voorskyn het nie, in die veiligheid van my huis verklarings getik sodat niemand weet wat word ondersoek en teen wie die onders

Ek is opsoek na werk op die internet

Christine 2021-01-26 Helen, ek soek ook baie graag so 'n werk.

Tafelberg

Louis du Plessis 2021-01-26 Met watter konkrete beelde sleur jou heerlike ritme ons mee - tot teen Tafelberg! Pragtig Drienie.

Raad gevra: Hoe motiveer ek my kinders om te leer?

Hans Richardt 2021-01-26 Ek het raad, maar sal vuiltaal beskuldig word. Ek dink dat hoe meer ouers karring, hoe groter verset. Maak dit duidelik dat as hul 18 jaar oud word, hul moet toesien vir hul eie versorging. "Tough love" werk, gatlek werk nie.

Skoon wasgoed: Die hoogsomer van Klaas Steytler

Zirk van den Berg 2021-01-26 Wonderlik! Ek was gek oor daardie boek. En die man.

Price tag

Salvia Ockhuis 2021-01-26 Raak vasgevang, Wilmarie Pekeur!👏👏👏

Ivermektien, entstowwe en die wetenskap – ’n veearts verduidelik

Buks Pietersen 2021-01-26 Wil graag meer te wete kom oor daaglikse verwikkelinge.

Môre word ek en jy "ons"

Anzé 2021-01-26 Baie dankie, Andries, ek waardeer jou saamlees en kommentaar baie.

Elders gesien: Wees versigtig

Amanda le Roux 2021-01-26 Maak so en sterkte!

Elders gesien: Wees versigtig

Henning Janse van Vuuren 2021-01-26 Die plep, Rainer Maria Rilke, het verklaar: "Let life happen to you. Believe me: life is in the right, always," en "The purpose of life is to be defeated by greater and greater things." Sy woorde sou seker meer gewig op Facebook gedra het, maar ek weet ni

Van kleefband na fopnuus

Esther Retief 2021-01-26 Fassinerende terugblik. Voor TV was ons enigste visuele nuus die flikkerende wit en swart-beelde op die ou klein skerm in 'n rolprentteater, African mirror, toe ek 'n plattelandse kind was. Die latere pragtige kleuradvertensies oor bv die roei kompetisies

Inskrywings vir die 10de kykNET Silwerskermfees nóú oop!

Philip Coetzee 2021-01-25 Ek het al vele artikels geskryf, maar nog nooit 'n draaiboek nie. Sal dit my benaadeel? Waar kan ek kers opsteek, want ek het 'n uitstekende ware verhaal wat vertel moet word?

Paolo en Francesca se liefdesvlam

Fanie Swanepoel 2021-01-25 Pragtige beligting van 'n komplekse liedesverhouding. Jou beskrywing van Dante se werk is 'n kunswerk. Dankie vir hierdie meesterlike vertaling.
Top