klakous2021-01-19Na my mening is die vraag eenvoudig of jy Zuckerberg vertrou. Onthou ook dat FB by die aankoop van Whatsapp onderneem het om nie inliging met FB te deel nie. Dit is 'n vertrouensbreuk.
Ek kan ook nie anders as om te wonder of die skrywer enige affilias
Hennie2021-01-19Goeie dag. Ek en my twee susters het ons ouers se huis geërf. Die oudste suster het vruggebruik ook geërf, word die huis dan op my en my ander suster se name geplaas, of is my oudste suster ook die eienaar en die vruggebruiker tergelyk?
SORAYA SALIE2021-01-19Fantasmagoories!!!
Dis hoog tyd dat die dept of education ń shift in ons Kinnes se direction kry.
Ek was self ń Noddy fan. Toe ek nou lees, toe sing ek vir my kleindogter "well I'm a little Noddy and I also nod my head" toe vra sy, "what is Ma singin
Hannes Deetlefs2021-01-18Ek stel geweldig belang in die ontwikkeling van Marx en Engels se idees deur eers Lenin, toe Stalin, toe Mao dwarsdeur na die Duitse Demokratiese Republiek en die gevolge daarvan. Interessant is ook die offensief van Sjina in die verband.
Nic2021-01-18Ek het geregistreer en wou vir die Draaiboeksoek-kategorie inskryf, maar sien slegs Kortfilm en bestaande werke, maar geen Draaiboeksoek nie.
Werner Gilroy2021-01-18Sersant Mthembu is besig om te ontwikkel. Sy toekomstige hede moet nog vertel word. Die storielyn lees met gebalanseerde spanning. Welgedaan.
Hans Richardt2021-01-18Jan-Jan Joubert, hier in SA het ANC bevelsraad sagte staatsgreep, met toestemming van sg opposisie partye uitgevoer. Terselfdetyd is leiers van hierdie opposisie partye, ekspert politieke kommentators, net in media, met weinig invloed by Bevelsraad.
Bv
Sonja Joubert2021-01-18Dit het dalk nou niks met die taal van Rekeningkunde te doen nie, maar is iemand besig om na die skoolkurrikulum te kyk? Tjeks word nie eers meer deur banke aanvaar nie, en tog moet dit aan graad 8's verduidelik word!
Carina2021-01-18Jesus is 'n mite en geloof is verbeelding.
Mites (stories) is baie kragtig.
Verbeelding (stories) is baie kragtig.
Maar geloof bind mens aan kettings met veroordelings oor geen goeie redes.
Dit laat goeie mense skuldig voel en is nie goed vir m
LitNet2021-01-18Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Laai gerus gratis in PDF-formaat af wat jy benodig. Groe
LitNet2021-01-18Hallo Connie! Die boeke word deur NB-Uitgewers gepubliseer. https://www.nb.co.za/en/view-book?id=9781776071814. Jy kan die uitgewers kontak om dit in die hande te kry. Groete, die LitNet-redaksie
Tomas2021-01-18"Meer as 90 regters – van wie baie deur Trump met die hand uitgesoek is – het in hofsake reeds bevind daar is geen noemenswaardige tekens van knoeiery nie, en dat Trump se aansprake pure bog is."
Rerig? Doen die moeite en kyk na die sake self. Jy w
Annette Viljoen2021-01-17Dankie Willem ... Program my weeklikse hoogtepunt. Heerlike luister sedert sestigerjare. Seënwense vir jou en al die luisteraars.
Bennie Bobejé2021-01-17Die anti-teenentingskamp het ook allerlei geloofwaardige wetenskaplike verduidelikings en teorieë in hierdie debat. Mens weet nie meer wat om te glo nie.
Elmarie van Kampen2021-01-16Wat 'n interessante en inspirerende artikel! Ek is ook baie lief vir blokkiesraaisels en sal beslis daarvan hou as daar gereeld 'n blokraaisel van jou op LitNet kon verskyn Estelle.
Yolandé Eloff2021-01-16Ek het jou artikel baie geniet want ons deel 'n passie. Ek het by Netwerk 24 aangesluit en kry my Huisgenoot, Sarie en TV plus digitaal, maar ek verkies om die blokkiesraaisels op papier te doen. Chanelle maak vir my afskrifte en dan kry ek sommer 'n klom
Chris Erasmus2021-01-16Ek lees mnr Joubert se artikel met die nodige "respek" as wat ek die res van die Nuus24 bende se beriggewings lees. Ek het die afgelope VSA verkiesing en konsert wat daarop gevolg het nogal slaafs nagevolg. Ek het tot die besef gekom die VS van A is ook n
F C Boot2021-01-16Ons sal nooit weet hoe wyd verspreid verkiesingsbedrog is,maar dat dit wel plaasvind is duidelik uit https://spectrumlocalnews.com/tx/san-antonio/news/2021/01/14/san-antonio-woman-arrested--accused-of-election-fraud--ag-paxton-says-
Die berig sê nie o
John Bruinders2021-01-16Ek sou graag wou hê dat die verskillende skrywers ook in hulle boeke aanhaal van die bruin soldaat. Ek glo die bruin soldaat het ook 'n belangerike rol gespeel in die bosoorlog maar nêrens word dit genoem nie. Ons het ook goeie onder-offisiere en offisi
Helena Brand2021-01-15Trots om iemand soos Theo in Boston, Bellville in die Kaap te kan he. Altyd 'n vriendelike glimlaggie. Voorspoed met alles wat jy aanpak.
Elmarie van Kampen2021-01-15Wat jy gaan doen aan hierdie saak, hang van baie dinge af, onder andere die roetine en dissipline in die huishouding, verhouding tussen ouers en kinders, ensovoorts. Hulle is reeds te groot om veel hieraan te verander.
Dalk moet jy maar, soos Chris Erasm
Elmarie van Kampen2021-01-15Ek hou ook baie van die nuutskepping. Dit is beskrywend en bondig en ek dink dit sal vinnig deur die deursnee persoon aanvaar en gebruik word. Ek vertrou saam met u dat dit gevestig sal word.
Wilkem Frost2021-01-15Jammer, maar dit was geen staatsgreep piging nie. Artikel bevat maar grootliks dieselfde bog wat links-liberale media dag na dag opdis. Is al so moeg hiervoor.