F C Boot2021-01-14As 'n mens verkeerd begin gaan jy nie reg eindig nie. Die kerk se grootste probleem begin by die uitleg van die Skeppingsverhale soos 'n mens dit in die begin Genesis opgeteken vind.
Toe die wetenskap veral teenoor die onstaan van die mens 'n vraagteken a
Karin2021-01-14My niggie wil skei. Hulle is getroud buite gemeenskap van goedere met aanwas. Alhoewel die kar op sy naam is het sy die bewyse dat sy die meeste betaal het op die kar. Ook die televisie, treadmill, skottelgoedwasser, ens is op sy naam maar sy kan bewys sy
Koos Smit2021-01-13Talbot,
Ons stap aan in die jare, maar onthou jou goed van die Jeugsentrumdae in Pretoria. By geleentheid was jy oppad Keimoes/Kakamas toe en het ek en 'n dame van Vryburg saam met jou vroegoggend uit Pretoria vertrek. Voor ons vertrek het jy 'n aangrype
Willie van der Waal2021-01-13Ek het jou artikel geniet.
Die oorsprong van jou liefde vir woorde en letters en hoe jy dit in al die fases van jou lewe gebruik het. Baie oulik!
Nou steek jy my dalk ook nog aan. Ek is baie lief vir Scrabble, veral met die kleinkinders.
Hans Richardt2021-01-13Jan-Jan, niemand skryf of praat oor sagte staatsgreep deur ANC bevelsraad in SA nie? As jy ooit tandlose honde gesien het, is dit nou politieke opposisie partye in SA...
Sagter gestel, opposisie partye is nou net ekspert politieke kommentators in media
Gustaf Claassens2021-01-13Ek het nog altyd gedink dat Jan-Jan Joubert redelike pogings aanwend om gebalanseerde kommentaar te lewer oor politieke aangeleenthede. In hierdie geval sluit hy homself egter aan by die Amerikaanse hoofstroommedia kollegas en anti-Trump haatgroepe wat be
Barend van der Merwe2021-01-13Draai terug na die tjirts Suid-Afrika! Sodat julle in die jaar 2021 wéér kan gaan aansit om oor ons ou landjie se mowwe te stry.
Bessie de Kock2021-01-13Ongelooflik. Ek het een voorstel. Ons Predikante, Pastore en beraders word vergeet. Ons pedikante kry swaar. Nog nooit soveel begrafnisse in hulle lewe hanteer nie.
Wie kyk na hulle?
Debbie2021-01-13Hi,
Eerstens baie dankie vir Lien se Lankstaanskoene informasie, gaan dit beslis gebruik as 'n hulpbron. Ek is tuisskoolmamma van 2 tieners en het gewonder of julle die werk boek vir Gr12 deur Ilna Stander, se antwoorde het?
Gerrie2021-01-13Ek het n stemcell-transplant gehad (leukemia-kanker) en my immune system is nog baie laat sal dit veilig wees om die inenting te ontvang. So hoe veilig is dit in die algemeen vir pasiënte met ’n lae immunsisteem wat chemo ontvang? Dankie byvoorbaat.
Johan Beyers2021-01-13Dit is baie raak vasgevat. Was daar nie maar altyd 'n Poenskop êrens op elkeen van ons se lewenspad nie (of was self dalk een nie)?
F C Boot2021-01-13Ondanks alles wat geskryf is en nog geskryf sal word, wemel die web steeds met opskrifte soos: https://theconversation.com/american-elections-ranked-worst-among-western-democracies-heres-why-56485
American elections ranked worst among Western democracies.
Sarie2021-01-13Dankie vir ‘n goeie ontleding van die situasie. Een aspek wat jy nagelaat het was die sensortaktiek wat Big Tech en die hoofstroommedia in die saga gespeel het en die gevaar wat die verbod van verskeie Twitter-rekenings kan teweegbring. Eerstens kan dit
Angus2021-01-12Die lat, Mevrou, die lat. Toe ek nog op skool was, het ek raas gekry vir alle toetse en eksamens onder 80%. Vir 60% was badkamer toe met die lat. Nodeloos om te sê, ek het altyd eerste in die klas gekom. 'n Nefie van my wat nege A's in matriek gekry het
Jacobus van Heerden2021-01-12Is ook positief getoets die 03-01-21. Was 'n week voor dit in die bed met koors. Wat my erger gevang het, was: ek het blaaskanker. Die medies (Discovery) en die dokter was geen hulp nie. Ja, hulle het 'n sms gestuur om te sê hulle stuur my 'n gratis OXIM
C P M Du Toit2021-01-11Hallo Dave
Ek het al `n stuk of twintig boeke op die rak. www.FishingForJesus.co.za
Geweldige koste was redigering sowel as vertaling (Op aanvraag)
Ek het pas my jongste boek voltooi. 416 bladsye
Ek wil dit laat redigeer vir E-Books
Wie kan jy
Chris Erasmus2021-01-11He he he Karen ek lag my tanne af vir jou. Jy klink erg moedeloos. Jy gaan baie opinies kry. Ek is as kind min motiveer. Ek is oriënteer, een teen die oor en een teen die teer. Baie mense gaan met my verskil. Wat wil jou kinders doen? Watse verwagtings e
Dirk Rigter2021-01-11Geagte Talbot, het jy Ben Du Toit se boek gelees? Kennelik nie, anders sou jy ten minste probeer het om met substansie te antwoord op Ben se bevryding. En dan proklameer jy dat die Christendom nié in 'n gedrukte boek gevind word nie, maar dat ons God deu
Estelle Kruger2021-01-11Beste Karen
Ek het baie deernis vir jou aangaande hierdie vraag - ek was self so 'n leerder en my kinders het dieselfde probleem gehad. Gelukkig het ons almal iewers in die lewe iets bereik. Sterkte!
Dalk is hier vir jou (en vir my) iets in die volgende
Naas Ferreira2021-01-11Bravo vir die versoek. Dialoog is een van die beste maniere om ander se sienings beter te verstaan en op so 'n manier te kan groei. Wanneer 'n skrywer sy/haar mening in die openbaar lug moet kritiek verwag en beantwoord word. Die titel van Dr Ben du Toit
LitNet2021-01-11Hallo Carly, hier is 'n indeks van vraestelle wat LitNet gratis beskikbaar stel. Jy kan dit aflaai deur op die skakels te klik. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, sterkte vir d
LitNet2021-01-11Beste Hetta, dankie vir jou navraag. Hierdie was 'n eenmalige kompetisie, maar ons bied gereeld skryfkompetisies rondom ander onderwerpe aan. Hou LitNet se nuwe skryfwerk-afdeling dop vir nog kompetisies: https://www.litnet.co.za/category/nuwe-skryfwerk-n
Andre Nagel2021-01-11Dankie vir die artikel en die insigte wat in die reaksies verwoord is. Ek wil veral die persone wat reageer dankie se dat hulle die moeite doen en omdat hulle LitNet werklike waarde gee. Ek het hulle artikels gelees.
Ek wil egter my misnoeë bekend maak
Angus2021-01-10Beste Matthys Streicher,
Na aanleiding tot jou skrywe, is daar so ‘n paar dingetjies wat jy moet weet.
Ek noem my nie ‘n ateïs nie, ek is ‘n ateïs, want ek kan eenvoudig nie, soos Christene, aan towery, satan, gode, hemel, hel , spoke en allerh