Naas Ferreira2021-01-04Beste Wonder net;
Dr. Louw Alberts het destyds oor toevallighede gesê: As jy al die bakstene, sement, vensters en deure uit 'n vliegtuig gooi en verwag dat wanneer dit die grond bereik dit in 'n huis sal verander, so groot is die moontlikheid dat die me
Naas Ferreira2021-01-04Beste Angus
Die verskillende sienings van Dr. du Toit en die kerk is eintlik 'n verskil in fokus. Die wetenskap lê klem op die uiterlike, waarneembare werklikheid terwyl godsdiens/teologie/spiritualiteit/mistisisme op die innerlike, geestelike fokus. All
F C Boot2021-01-03Op 3 Januarie 2021 skakel ek oor na 'n buitelandse TV-kanaal op DSTV en sien hoe triomfantlik Isis in talle voertuie in die noorde van Mosambiek hul wapens en vlae vertoon.
Niks op plaaslike TV of kommentaar van die ANC-regering nie, so amper as 'n mens n
Andre Nagel2021-01-01Net ’n refleksie op Naas se skrywe.
Voorwaar ’n goeie opsomming van baie leeswerk. En dankie vir jou groot moeite. Ek sit met meer as 4 000 Boeke wat strek van "Plato" tot by Reuner met Calvyn en Heyns tussen in. Ek het ook die Bybel al menigmaal deu
Andre Nagel2021-01-01Vir my is dit tragies dat Ben voel hy moet kies tussen wetenskap, sy menswees en God. Ek deel in baie van sy teleurstellings oor "Godsdiens" en die "onvolkomendheid" van die kerk om in die tyd waarin ons leef werklik 'n verskil te maak. Ek glo ook dat God
Charl Adams2021-01-01WONDERKIND
ek lees van haar
natuurmeisie wat met feëtjies praat
en bome afluister
haar gedagtes bo die bergtoppe
sy sweef deur die lewe
raak liggies die grond
nou en dan
dan styg sy weer op na waar haar
beskermengel woon
sy lief alm
Lidia Moolman2020-12-31Goeie more.
Ons kuier by River View Lodge waar jy jou boek gelaunch het en is absoluut mal daar oor. Ek is Lidia, Martie van River View Lodge se enigste oorlewende tannie nog. Ek en my man is nou op toere, soos ons ’n geldjie het, en ken nie een van di
Cecilia Olivier2020-12-30Dagsê, ek moet hierdie drama met die leerlinge doen in 2021. Het iemand vir my die drama (geskrewe vorm) vir graad 9: Letterkunde. Groot asseblief.
Errol Pietersen2020-12-30Aan die twee amper vangenote. Ek stem saam, die geskiedenis wat ons op skool geleer het was dikwels befoeterd met die onthou van feite en datums by wie die leerder dikwels met moeite die spreekwoordelike kloutjie by die oor kon bring. Ek het geskiedenis t
Kees van der Waal2020-12-29Dankie, Desmond, vir 'n uitstekende resensie van Mellet se opspraakwekkende boek. Dit is beslis die moeite werd om die boek te lees en al is dit 'n groot taak om die boek in sy geheel te lees, het dit vir my totaal nuwe perspektiewe op die SA geskiedenis
Gerrit Boonstra2020-12-29Naas, ek dink jy is reg dat Ben maar halfweg is op sy reis. Hy verwoord in wese sy ontnugtering met "kerk", die dogmas, die geloofbeleidenisse, maar bowenal die politieke en die menslike magspel, en liefdelose geploeter. Hy maak dus 'n fout om sy ongeloof
Wonder net2020-12-28Kan iemand vir my sê, ek kan nou nie byhou met al die ingewikkelde filosofieë en teorieë nie, maar as die aarde en mensdom uit een of ander newel van iets (hitte / chemiese elemente) ontstaan het nadat daar 'n groot ontploffing was wat als uitmekaar ge
Mogammad Amien Baderoen2020-12-27Read "Footprints" by author M.A. Baderoen, available from Timbuktu Books and as eBook on the internet via Barnes &Noble, for a more detailed narrative including the influence of Tuan Guru and other "Bannelinge" on the Falsebay Fishing Communities, Ste
Mogammad Amien Baderoen2020-12-27Lees "Footprints" deur skrywer M.A. Baderoen vir ’n meer omvattende verhaal, insluitende die aankoms van Tuan Guru aan die Kaap sowel as sy verbintenis met die vissersgemeenskappe aan die Valsebaaikusgebiede oor die geskiekundige periode vanaf c.1780 to
Angus2020-12-27Beste Naas Ferreira,
Daar is tog mos ‘n duidelike verskil tussen dr. Du Toit se siening en die uitsprake van die kerk. Die wetenskap het bewyse daarvoor dat die mens die resultaat is van ‘n biologiese proses, gebaseer op baie jarelange navorsing en s
Hermann2020-12-27Ai, van gister voel ek sleg. My 74 somers trek-trek voor my weg. En toe die blad. Dit spring viervoetig op my hart. Die gradekinders met die saamflans van hul woorde, die kuns en draaikolk die met woorde. En die mense wil my vertel die jeug die van vandag
Gustav2020-12-26Die skrifkenners en kerkleiers van die die dag het dieselfde probleem met Jesus gehad in hul dag as wat ek hier lees. Teologie sonder geloof in Jesus is sout wat verslaan het: dis net goed genoeg om weg te gooi!
Jesus se woorde is treffend vir die ongelo
klakous2020-12-26Met alle respek, daar was net een "regte" kant; en vir die wat wonder, dit was die SAW-kant. Dit is nie die moeite werd om my te kruisig nie. My stem sal niks verander nie, maar om te dink dat alles wat ons opgeoffer het verniet was.
Barend Gildenhuys2020-12-26Kan iemand my miskien help asseblief. Iewers in die resensies oor Ben se boek het ek 'n ongelooflike opmerking gelees wat min of meer gelui het "die teologie is 'n misinterpretasie van die mitologie". Onthou ek reg en wie het die opmerking gemaak? Dit i
Carel2020-12-25Ek is nog duskant die plaashek en dink nie ek sal deurbeweeg nie. God die Vader het hom op ’n sekere manier aan die mensdom geopenbaar in ’n spesifieke tydvak. God die "Moeder" sou beslis nie vir die Jode gewerk het wat in ’n patrigale omgewing gele
Michelle van Niekerk2020-12-25Sjoe dis great om julle ervarings te lees en te voel ek was nie al een wat so vreeslik moeg was nie. En dit lank voor en na diagnose.
Helene Meissenheimer2020-12-25Ek kan net saam stem hierdie is nie griep nie! En die spanning of jy jou geliefdes onwetend aangesteek het, is loutere hel.