Kommentaar

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Naas Ferreira 2020-12-13 Ek het Dr. Ben du Toit se boek gelees en die ontwikkeling van die bewussyn (consciousness) gaan nie oor om by 'n tweede naïwiteit uit te kom nie. (Het jy James Fowler se boek gelees?) Vir Dr. du Toit is daar net die oue en die nuwe paradigma. Dit is egte

Kinders se leesprobleme: is daar oplossings?

Anita 2020-12-13 Beste Narina, nog 'n bekommerde ouma hier. My kleinkind is nou gaan nou gr4 toe (is deurgesit), wat ek voel is nie 'n oplossing vir sy probleem nie. Hy sukkel met spraak, lees en rekeningkunde (wiskunde). Indien jul nie in Pretoria kan kom klas gee vir e

Die ontstaan en ontwikkeling van wetenskaplike studies van religie: ’n Genealogiese verkenning

Zandra Bezuidenhout 2020-12-12 'n Uitsonderlike en deeglik nagevorsde artikel. Dit inspireer die leser tot verdere ondersoek, asook tot nadenke oor die persoonlike ervaring, waaraan ek (t.o.v. laasgenoemde) 'n meerwaarde heg. Vir my is die wetenskap deel van God se instrumentarium om '

Ode aan ons liefde

Salvia Ockhuis 2020-12-12 Esthereta innig dankbaar vir jou waarderende woorde.

Ode aan ons liefde

Salvia Ockhuis 2020-12-12 Merle, ek waardeer jou! Baie dankie.

Ode aan ons liefde

Salvia Ockhuis 2020-12-12 Baie dankie. Waardeer jou woorde.

Skrywersonderhoud: Ben du Toit oor God: Is daar ’n ander antwoord?

Jean 2020-12-12 Julian waarom is dit problematies? Waarom sou mens godsdienstigheid nodig hê om die wonder van die natuur te bewonder? Ek weet nie wat bedoel jy met die term spiritualiteit nie dalk moet jy as selferkende postteïs meer duidelikheid daaoor gee want tans

Ode aan ’n plaaswerker

Nico Schamrel 2020-12-12 SO jammer - Ek het geen idee hoe ek die fout begaan het nie COEN VOLLGRAAFF - hoop jy voel nie te gekrenk nie.

The lie of 1652 deur Patric Mellet: om die verlede te herverbeel

Melanie Steyn 2020-12-12 'n Verfrissende, intelligente resensie - baie dankie.

Skrywersonderhoud: Ben du Toit oor God: Is daar ’n ander antwoord?

Naas Ferreira 2020-12-12 Die groot probleem met die Christelike teologie is dat teoloë lees die Bybel asof dit geskiedenis is in plaas daarvan om dit as mitologie te lees. Die simbole word gelees as denotasie in plaas van konnotasie. Die skeppingsverhale moet simbolies gelees wo

Dis ’n tragedie wat nou by die SAUK afspeel

Louis Lagrange 2020-12-12 Die oplossing vir die hele land se finansiering van noodsaaklike dienste, is om Christokraties ’n Godsregering in te stel. Hul moet elke werker ’n regverdige loon betaal en alle grondstowwe en lewende hawe nasionaliseer. Die eerste 5 Hoofstukke van Ha

Persvrystelling: uitvoerende komitee van die US-Konvokasie aanlyn verkies

Jan Odendaal 2020-12-12 Veels geluk aan die nuwe verkose lede van die Konvokasie. Die US het bekwame en passievolle span wat moedertaal-onderrig tot sy reg sal laat kom. Vriende wat onlangs opleiding onder skole in die Noord-Kaap gedoen het, vertel dat leerders naarstigtelik soe

Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer

Elbie van Wyk 2020-12-12 Baie dankie vir jou raad. My skoonma, 89, is ’n demensielyer al vir 2 jaar. Was nie so erg nie, maar begin nou erg raak. Ek en my man kry swaar. Ons is nie opgelei vir sulke hulp nie en vat al die beskuldigings persoonlik, baie konflik. Haar huisdokter

Skrywersonderhoud: Ben du Toit oor God: Is daar ’n ander antwoord?

Julian Muller 2020-12-11 Die uitspraak dat ons nie spiritualiteit of godsdienstigheid nodig het om die asemrowende wonders van die natuur te bewonder en te geniet is problematiies. Om iets as asemrowend wonderlik te ervaar en te beskryf is reeds iets spiritueel. Wanneer iets as "

Persvrystelling: Merlyn van der Rheede op US se konvokasie aangestel

Mervin Wessels 2020-12-11 Geagte me Van Der Rhede Geluk met u aanstelling. Afrikaans as medium van onderrig by Stellenbosch Universiteit moet uitgebrei word. My ervaring as opvoeder aan Emil Weder in Genadendal toon dat matrikulante skugter is om vir tersiêre opvoeding in te skry

Ode aan ’n plaaswerker

Coen Vollgraaff 2020-12-11 Nico ek wil nie n issue maak nie maar jy het uitdruklik geskryf: " n Uitmundende gedig Coen Groenkloof"

The lie of 1652 deur Patric Mellet: om die verlede te herverbeel

Hans Richardt 2020-12-11 Ek weet darem nie hoe feitlik korrek geskiedenis is nie. Veral die ou Krotoa verhaal. Al wat ek weet, is dat baie Spaanse-Moorse bloed na die Kaap gekom het, na die 30-jaar-oorlog. Die "Nederland" van 1652, het heeltemal anders gelyk as na die 80-jaar-oo

Aan die voete van Maria

Hans Richardt 2020-12-11 Klink vir my asof jul ryk was. Ek het groot geword met alles selfdoen, daar was bloot nie geld vir luukse van bediende nie.

bergvergadering

Hennie Nortje 2020-12-11 Great!

The lie of 1652 deur Patric Mellet: om die verlede te herverbeel

Handre Brand 2020-12-11 Indien historici in die slaggat sou trap om vrye teuels aan hul verbeelding te gee en sodoende oor en oor gebeurtenisse uit die verlede in hul verbeeling en herverbeelding op te diep, waar gaan ons eindig met geskiedskrywing as ‘n professionele vakdissi

Hertzoggies vir die Kersvakansie

Amanda le Roux 2020-12-11 Dankie Karen! Ek het self wonderlike herinneringe aan De Bakke! Sedert 1947 het ons elke jaar gegaan. Ek sal graag wou weet wie jou oupa en ouma was. Dankie vir die foto's!

Ode aan ons liefde

Esthereta Adams 2020-12-11 Mooiste mooi, Salvia.

Dis ’n tragedie wat nou by die SAUK afspeel

F C Boot 2020-12-11 Volgens inligting op sosiale media en die web is die gemiddelde jaarlikse salaris by die SAUK R791 000 en tog word daar betoog vir verdere verhogings, terwyl miljoene mense landwyd werkloos is. Op 22 Augustus 2017 het die regering die volgende statistiek

"Bokvelletjies oor arms"-bedrog vir vaderlike seën?

Hans Richardt 2020-12-11 Raed-na-gael, die ou het geheue probleem, volgens homself. Tog breek daardie wyn, inhibisies af. Hy het erger gevloek as ek. Ja, Jakob het met al sy boklamvelletjie seëninge swaar gekry met die liefde...

Ode aan ons liefde

Merle 2020-12-11 Pragtig ... innig ... diep ... heimwee ... nostalgie.

Ode aan ons liefde

Andries Fourie 2020-12-10 Uitstekend, Salvia

Eerste slukkie: God Is daar ’n ander antwoord?

Willem 2020-12-10 Ben du Toit met hierdie weergawe van jou staan jy 100% in my skoene , dit wat ek reeds 14 jaar weet .

Wonderlus: ’n filmresensie

Morne 2020-12-10 Utstekende film ... Ek dink mense sit nou nog en kyk daarna 1 keer ’n week, want hulle het dit gerecord. Dit het ons onkant gevang en ons generasie tussen 20 tot 45 jaar oud, gaan doodgan met die vraag: Hoekom is da nie ’n opvolg gemaak nie? Dit was S

Fees vir die aasvreters

Driekie Grobler 2020-12-10 Dankie Anze en Johan, waardeer opreg julle lees en kommentare.

Dis ’n tragedie wat nou by die SAUK afspeel

Gustaf Claassens 2020-12-10 Weldeurdagte kritiek met substantiewe voorstelle om 'n sinkende skip te probeer red. Ongelukkig kom dit uit 'n verkeerde oord en val die meriete hiervan heel waarskynlik op dowe ore. Wanneer gekyk word na die powere programme, meesal patetiese films en d

Fees vir die aasvreters

Gustaf Claassens 2020-12-10 Treffend.

Persvrystelling: uitvoerende komitee van die US-Konvokasie aanlyn verkies

Gustaf Claassens 2020-12-10 'n Hupstoot vir Afrikaans in 'n baie vyandige omgewing. Ek's nie so seker dat die stuurman van dié Universiteit so opgewonde is nie. Inteendeel ...

Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord?

Jean Oosthuizen 2020-12-10 Naas Fereira, as jy Sakkie se resensie gelees het asof Ben du Toit weer een of ander tyd by ’n soort van tweede naïwieit of universelende geloof in 'n bonatuurlike wese moet of sal uitkom, het jy nie die resensie verstaan nie. Dalk moet jy eers die boe

Eerste slukkie: God Is daar ’n ander antwoord?

Gustaf Claassens 2020-12-10 Die belangrikste is dat hierdie 'n gesprek is wat gevoer moét word en boeke soos die een is belangriker as wat dalk besef word. As mense oop is vir oortuiging en in goeie trou dink en redeneer, sal daar verseker meer verskuiwings in denke oor die saak ko

Fees vir die aasvreters

Theresa 2020-12-10 Baie goeie gedig! Puik geskryf!!

Op soek na Heinz Konsalik

Louise 2020-12-10 Hi Philip Jammer, ek kan nie help nie. Groete

Gespierde Afrikaans

Ronnie Seeber 2020-12-10 Chris is reg. Ek kon in my tweede paragraaf hier bo net so wel "begrip" in plaas van "konsep" gebruik het. Maar nie uit die oog te verloor nie, is dat die woord "begrip" volgens HAT drie moontlike betekenisse het, waarvan net een 'n sinoniem is vir "kon

Ode aan ons liefde

Salvia Ockhuis 2020-12-10 Baie dankie. Waardeer.🙏

Ode aan ons liefde

Salvia Ockhuis 2020-12-10 Baie dankie. Ek waardeer !🙏

Biografie van 'n bende: Fokof, we'll piss where we want

Nikki 2020-12-10 Hi Lene, stuur asb vir my 'n whatsapp 082 447 8918 dan reel ons!
Top