What went wrong in South Africa? Freek Robinson interviews paediatrician and president of the Medical Research Council, Glenda Gray.
Kyk ook:
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met medikus Helmuth Reuter
What went wrong in South Africa? Freek Robinson interviews paediatrician and president of the Medical Research Council, Glenda Gray.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met medikus Helmuth Reuter
Kommentaar
Dr. Gray herbevestig hier die onvermoë van 'n onbevoegde regering om 'n lewensgevaarlike virus hok te slaan. Daar is geen beplanning, geen dringendheid, geen geld en geen idee hoe om hierdie pandemie aan te spreek, in sy spore te stuit en lewens te beskerm nie. Alle optredes en handelinge is reaksionêr en gewoonlik hopeloos laat.
Natuurlik is dit niks nuut of verrassend nie. Dis net 'n verdere toevoeging tot die lang lys van mislukkings van 'n korrupte ANC regering wat in sy wese niks anders is as 'n misdadige 'bende' wat in eie persoonlike belang optree nie. Een wat die staatskas plunder en nuwe betekenis gee aan die woord korrupsie. Dit, terwyl die kommandeur van hierdie 'bende' se bydraes niks meer is as die bak van mooi broodjies nie. Daar's geen doelgerigdheid of aksie nie. Iets wat eie is aan Pres. Ramaphosa sedert sy jare as Adjunk President.
Uit dié gesprek blyk dit dat dr. Gray en die Mediese Navorsingsraad wel duidelike idees en praktiese planne het hoe om die entstof te bekom en spoedig by Suid Afrikaners uit te bring. Kan hulle nie maar Carte Blanche gegee word om hulle planne te implimenteer en oor so 'n proses toesig te hou nie?
Ek is 73 jaar en bekommerd. Daar is 'n klomp kommentaar wat 'n mens meer deurmekaar maak. Mense weet tog in al die jare dat baie lewens gered is met vaksiene.
Gustaf Claassens se eerste paragraaf is op die meeste lande ter wêreld van toepassing, kom jy agter wanneer jy wêreldnuus lees.