Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met medikus Helmuth Reuter

  • 2

Freek Robinson gesels vandeesweek met Helmuth Reuter, rumatoloog, kenner van oordraagbare siektes en kliniese farmakoloog, oor ’n wye verskeidenheid onderwerpe mbt COVID-19.

Kyk ook:

Medikus Angelique Coetzee oor COVID-19-politiek

  • 2

Kommentaar

  • Fantastiese omvattende uiteensetting deur prof Helmuth Reuter. Komplekse aard van hierdie pandemie blyk duidelik uit die gesprek.

  • Een van die mees insiggewende gesprekke oor Covid-wat ek nog gesien het. Prof Helmuth Reuter en span (Gareth Tarr en Dr Stella en al die personeel) doen uitstekende werk.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top