Freek Robinson gesels weekliks met belangrike Suid-Afrikaanse rolspelers.
Vandeesweek is Angelique Coetzee, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (Sama), aan die beurt.
Freek en Angelique gesels oor die politiek rondom COVID-19 en hoëvlakregeringsbesluite.


Kommentaar
Politiek seevier steeds
Die uitvinder van die PKR toets het duidelik gestel dat die toets nie diagnosties is nie. Bevestig net die teenwoordigheid van eksosome wat uitgeworpe kernmeteriaal is.Kyk gerus videos van dr Rashid Buttar op Youtube. Hy verklaar alles op verstaanbare terme vir algemene publiek