Kommentaar

So byna blou deur Emile Joubert: ’n resensie

Johan van Rooyen 2020-12-03 Klink goed. In die lyn van sy vorige verhale?

Klaaglied van ’n houtstoel

Andries Fourie 2020-12-03 Baie goed, Morne.

Klaaglied van ’n houtstoel

Linda Ferreira 2020-12-03 Sjoe! Raak dit nou my hart. Pragtig!!

Troebadoer-swerwerskind

Anze Bezuidenhout 2020-12-03 My voete loop saam in hierdie puik gedig!

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

Alet Bosman 2020-12-03 As jy die Gees van God nie het nie, sal jy nie weet wie God is of om te weet of daar ’n God is nie. God besluit wie Hy wil hê en nie wil hê nie. Judas Iskariot was ook so lens. Hy het maar net God se plan nagevolg. God maak soos Hy wil en geen mensie

Die "goeie ou dae" in die onderwys was nie altyd so goed nie

klakous 2020-12-02 Die groot leemte in die uitkoms van die mededeling is dat die betrokke onderwyser skotvry daarvan afgekom het. Na my mening is die onsigbare hand agter vele van dié stories die Broederbond - wat volgens die heersende siening tog sooo onskuldig was en no

Korona-kortverhaalfees

LitNet 2020-12-02 Ja.

Kommadagga short story: Twee vuilpoppe

Reinet 2020-12-02 Love love love dit!

ATKV-Tienertoneel 2020: ’n onderhoud met wenner Nichola Viviers

Jeanne-Marié Koekemoer 2020-12-02 Nicola! Ek sien, opreg, so so so baie uit om te sien wat jy gaan maak en vir ons land gaan skenk met jou absolute mooiheid!!

Saluut aan Eugène Marais   

Ria Snyckers 2020-12-02 Hennie, hierdie gedig is sy onderwerp waardig!

ATKV-Tienertoneel 2020: ’n onderhoud met derdepryswenner Merwe van Gent

Jeanne-Marié Koekemoer 2020-12-02 OU MERWE!!! Ek sien so uit om jou en jou ouers by die Oscars te sien!! What a treat it will be!!

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Shene Delie 2020-12-02 Sosiale Wetenskappe Geskiedenis Vraestelle Graad 9 2016

Deelnemende besluitneming in die vestiging en bevordering van ’n volhoubare onderrig- en leerklimaat: die rol van die skoolbestuurspan in Suid-Afrikaanse laerskole

Johann Burger (Stellenbosch) 2020-12-02 Baie geluk aan Dr. Terblanche en Prof. Heystek met hul puik en insiggewende artikel. Die vestiging van 'n gunstige en produktiewe skoolklimaat kan'n belangrike rol in die verbetering van leerderprestasies speel en hul geestelike welstand verbeter.

Die "goeie ou dae" in die onderwys was nie altyd so goed nie

Jo-Marie Claassen 2020-12-02 Nee wat, my liewe byna-vangenoot! Ek stem nie saam dat alles nou "slegter" is nie. Ek wou juis diegene wat alles van die ou dae as "beter" tipeer, daarop attent maak dat daar in elke tydperk slegte onderwysers voorkom. Die drie onderwysers wat ek noem, he

Landbou Boerekos – die beste gebak deur Arina du Plessis: ’n resensie

Arina 2020-12-02 Hi Debbie, daar is ‘n karringmelkpoeding op bl 43 wat met bloubessies versier is. Ek dink dit is dalk die een waarna jy op soek is? Stuur vir my ‘n e-pos na aduplessis@landbou.com dan stuur ek vir jou die resep. Groete Arina

Die Donker Hart van Brackenfell

Moira 2020-12-02 Arme Koos, ekt medelye met jou. Maar alle grappies op 'n stok soos die ouer mense sê. Ons land, ons provinsie, ons dorp en ons taal is in die gedrag. Nie net oor Covid-19 nie, maar oor mense nie dieselfde taal praat nie, ek praat hier nie van die 13 tale

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2020-12-02 Hallo! Kyk by die indeks om te sien watter vraestelle beskikbaar is. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons het toestemming by sekere onderwysdepartemente om sommige van hul vraestelle te mag deel. Maar die meerderheid van die vraestelle hier is

Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal

LitNet 2020-12-02 Hallo! Ons voeg die vraestelle by wat deur kundiges en onderwysers vir ons opgestel word. Ons brei die inhoud uit soos wat dit moontlik is. Hier is die vraestelle vir graad 7 wat op die oomblik beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-e

Die ou-ou sprokie

Angus 2020-12-01 Ek bedoel: Die oggend na haar troue ... Ag, hoe vervelig! Ek gaan lees dan maar liewer hoe die slang Eva verlei het.

Die ou-ou sprokie

Angus 2020-12-01 Die volgende oggend ... Skitterend, in die kol! Almal ken tog die verhaal van Aspoestertjie. Die volgende oggend ... Ag, hoe vervelig! Ek gaan lees dan maar liewer hoe die slang Eva verlei het.

Afrikaans se grootste topverkoper

Angus 2020-12-01 Oe, al daai miljarde, triljoene bybels! En, ag, shame! Hulle word nie gelees nie. Ja, ek weet, die dominee en die huisgodsdiens mense cherriepiek so hier en daar: Johannes 14, en Psalm 23, en ook Psalm 121, want ek moet my oge so nou en dan opslaan na di

Die Donker Hart van Brackenfell

Daan 2020-12-01 Koos Kombuis kyk al lank met 'n skerp satiriese oog na die Noordelike voorstede -- sien die laaste twee verse van "Paranoia In Parrow-noord": https://www.allthelyrics.com/lyrics/koos_kombuis/paranoia_in_parrownoord-lyrics-1247332.html

Die "goeie ou dae" in die onderwys was nie altyd so goed nie

Gustaf Claassens 2020-12-01 Dis inderdaad so. Alles in die "goeie ou dae" was nie perfek nie. Trouens, niks op enige stadium in enige land se geskiedenis was, of is perfek nie. Afrikaans was 'n jong taal (is basies steeds) en besig om in sy nuwe skoene in te groei. Die laat veertige

Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal

JULIA 2020-12-01 HELP! EK SOEK GRAAD 7 NW NOVEMBER VRAESTEL DRINGEND

Landbou Boerekos – die beste gebak deur Arina du Plessis: ’n resensie

debbie nel 2020-12-01 Hi Arina Uitgawe 16 het 'n dadelpoedingresep ingehad met bloubessies bo-op. Kan jy asb sê op watter bladsy dit is aangesien my ma my boek geneem het maar ek benodig die resep vir 'n geleentheid. Ek het 'n nuwe kopie bestel by Johan en klaar betaal maar

Ordening en heling in die wordende heelal: die Bybelse interteks van Ina Rousseau se poësie

Daniel Ambros- Francis 2020-12-01 Ek soek spesifiek die ontleding van die gedig: 'n Aandlied die Ina Rousseau

Ons instellings is kragtig: Vier voorbeelde en ’n waarskuwing

Johann Basson 2020-12-01 Kan enige Suid-Afrikaner my as mede Suid-Afrikaner asseblief inlig waarheen is die Suid-Afrikaanse nasie oppad? Ek sien geen gedokumenteerde Suid-Afrikaanse Nasievisie en meegaande gedokumennteerde opdateerde agiele Strategie om die doelwitte vervat in

Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer

Rosie 2020-11-30 Baie, baie dankie vir praktiese raad. My huisdokter het ook aanbeveel "to go with the flow". Los uit as hy nie wil stort nie. Later sal hy wel wil en dan doen jy dit met oorgawe. Moet ook nie korrigeer nie - dit lok konflik uit. Die "miere in die koff

Ordening en heling in die wordende heelal: die Bybelse interteks van Ina Rousseau se poësie

Daniel Ambros- Francis 2020-11-30 Ek soek graag die ontleding van die gedig 'n Aandlied deur Ina.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

rhonelle 2020-11-30 Middag Kan julle my asb help net die nuutste graad 9 SW-vraestelle en -antwoorde, asb? Dit sal 2019- 0f 2020-departementele vraestelle wees.

Geskiedenis, graad 7: vraestel en memo

LitNet 2020-11-30 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet verskyn, op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Laai gerus gratis in PDF-formaat af wat jy benodig.

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

LitNet 2020-11-30 Goeiedag! Jy kan nog vraestelle vir jou kleinkind gratis hier aflaai: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hierdie skakel neem jou na die indeks waar al LitNet se vraestelle op een plek bymekaar is. Dit is ingedeel volgens graad en

Kingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)

LitNet 2020-11-30 Hallo! As jy op soek is na Wiskunde-vraestelle, kan jy deur ons indeks blaai: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is LitNet se vraestelle bymekaar op een plek. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Laai gerus gratis in

My sonskyn

Driekie Grobler 2020-11-30 Dis baie ritmies en pragtig verwoord, lig en vrolik.

Graad 7: SW (Geskiedenis), vraestel en memorandum

Faqeer 2020-11-29 Dis 'n plesier om hier te leer.

Christine Barkhuizen-le Roux (1959–2020)

Erika Terblanche 2020-11-29 Baie dankie vir die mooi woorde, Jaco. Ek waardeer dit. En dit is net 'n plesier om die werk te doen!

NB bring hulde aan Christine Barkhuizen le Roux

Michele Meyer 2020-11-29 Christine, dankie vir wat jy my gegun en geleer het. Jy was lieflik. Ek eer jou nagedagtenis, Padmakerkind.
Top