
Wat is 2020 se Afrikaanse woorde wat ontstel, prikkel of die heersende gesprek saamvat?
Hier is die inskrywings wat tot dusver ontvang is vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020:
- Jaco Roux: pandemie
- Danie Botha: positief
- Sidney Gilroy: aanlyn
- Mari Weber: grendeltyd
- Llewellyn Abdoll: grendeltyd
- Henriette Louw: inperking
- Jean-Marie Potgieter: fokop
- Franco Colin: entstof
- Wessel Pienaar: pandemie
- Michelle van Zyl: pandemiepandemonium
Klik hier vir die kompetisie-inligting. Geen inskrywings in kommentare op LitNet of op die sosiale media sal oorweeg word nie.


Kommentaar
Grendeltyd = genadetyd