Kommentaar

"Bokvelletjies oor arms"-bedrog vir vaderlike seën?

Angus 2020-11-27 Hans, die god van die Bybel het maar weinig naasteliefde geleer. Sy opdrag aan die Israeliete was om ander volkere voor die voet uit te roei sover hulle getrek het. Jesus se naasteliefde wat by die godheid gevoeg word in die NT bring maar min naasteliefde

My sonskyn

Estelle Kruger 2020-11-27 'n Heerlike liefdesgedig met al die sintuie wat daarvan getuig

Beskut teen vrese deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Louis Pienaar 2020-11-27 Pieter Verster se lesersindruk getuig van skerpsinnigheid en insig in die komposisie van poësie. Dit is ’n voortreflike teks. Ek sou tog wou byvoeg dat prosagedigte, waarna Pieter Verster verwys, by talle digters voorkom. Ek verwys net na ’n paar:

Tweedehandse boeke en boekwinkel-etiket

Celeste Kushcke 2020-11-27 Ek het die skatkis boeke.

Bosveldbederf

Estelle Kruger 2020-11-27 Wat 'n pragtige beskrywing van waarnemings in die Bosveld op die wysie van 'n sonnet!

Ek wil vir jou nog ’n Kersfees skryf

Estelle Kruger 2020-11-27 'n Roerende herinnering wat my sommer saam laat verlang na my eie geliefde(s).

Saluut aan Eugène Marais   

Estelle Kruger 2020-11-27 'n Pragtige ode opgedra aan 'n buitengewone mens - dit het my meegevoer en laat onthou. Dankie daarvoor!

Aan die voete van Maria

Tina 2020-11-27 Wow.

Saluut aan Eugène Marais   

Morné 2020-11-27 Hennie dis magies verwoord en treffend gepen.

"Bokvelletjies oor arms"-bedrog vir vaderlike seën?

Hans Richardt 2020-11-27 Angus, ek het aan man gedink wat ek moes sien oor besigheid.. Klink vir my jy wil iets van ou Jan van Till, Jan Jan, bielie van die Bosveld, wees... Ek is defintief boontjiesop man, met spek in. Nou is ons van die punt. Ek dink dat ek nie sal opho

Wiskunde met LitNet: graad 5 – breuke

Paula 2020-11-27 Baie dankie vir die hulp. Word waardeer. Graad 1 , 5 en graad 9 skoolwerk sal waardeer word. Baie dankie.

Die buigsaamheid van demokratiese verkiesings in Afrika: Manipulasie in belang van faksiebeskerming of mensgerigte veiligheid?

Dries Velthuizen 2020-11-27 Dankie Gustaf. Ek het 'n hoofstuk oor sosiale media en verkiesings geskryf vir 'n boek wat hopelik in 2021 gepubliseer gaan word. Vir my hang legitimiteit af van drie aspekte: 1. Of die meerderheid mense van die staat aanvaar dat die regering na hulle bel

Persverklaring: Koker-wenners 2020 versinnebeeld diversiteit van Afrikaans  

Johannes Comestor 2020-11-27 Conrad, ek het nie die reg tot 'n opinie nie, maar die reg op 'n opinie. As ek verkeerd het, verskaf die feite.

Korona-kortverhaalfees

Arrie de Beer 2020-11-26 Beste Litnet Is hierdie afdeling al gesluit? Baie dankie

Sean Connery, veelsydige superster

Arrie de Beer 2020-11-26 Leon Netjiese agtergrond van 'n baie besondere akteur. Maar, moes jy nie dalk ook die kwessie van die "oop-hand-klap" aangeraak het nie? In 1993, he backtracked somewhat in an interview with Vanity Fair, suggesting his words were taken out of co

2020 USA election: How did it come to this?

Arrie de Beer 2020-11-26 Charles Almal het 1984 gelees. Dis net dat sommige beter as ander gelees het.

2020 USA election: How did it come to this?

Arrie de Beer 2020-11-26 Johannes Comestor Dit is jammer jy meen LitNet bied nie ruimte vir robuuste debat nie. Na ek dieselfde soort ad hominem-aanvalle en aanbod van ander negatiewe tegnieke gesien het wat debatvoering weens trolgedrag op FB onmoontlik maak, kan ek begryp wa

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Bianca Cleophas 2020-11-26 Deur dik en dun is my gunsteling reeks op TV.

Die buigsaamheid van demokratiese verkiesings in Afrika: Manipulasie in belang van faksiebeskerming of mensgerigte veiligheid?

Gustaf Claassens 2020-11-26 Dis 'n voortreflike stuk studie hierdie, Dries. Jy 'hark' wyd en bring al die relevante aspekte bymekaar terwyl jy deurgaans perspektief gee oor oorsake, verloop en gevolge van stelsels en sisteme van verkiesing in Afrika. Natuurlik is baie van wat hier g

"Bokvelletjies oor arms"-bedrog vir vaderlike seën?

Angus 2020-11-26 Ek weet nie van Jan nie, maar ek sal my linker borshaar verruil vir 'n bord lensiesop.

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Given Roets 2020-11-26 Hierdie is die beste website.

Beskut teen vrese: ’n onderhoud met Cas Vos

Hennie Smith 2020-11-26 Cas en Naomi: dankie vir 'n sinvolle gesprek waar mens leer hoe Cas sy inspirasie laat woorde word. Dit is stimulerend en insiggewend.

"Bokvelletjies oor arms"-bedrog vir vaderlike seën?

Raed-na-Gael 2020-11-26 Hans, Darem maar eienaardig hoe julle mampoer suip en dan oor Grootboek-dinge klets. Dan kom blaker jy dit hier uit en klaps ...! is jy weet wie, by. Stel voor julle (jy en buurman) skakel oor na witblits (vir helderheid en lig, jy sien) en julle bespiege

Dana Snyman vereer: ’n fotoberig

Francois Verster 2020-11-26 Ek en Ilse was by Dana se ATKV-funksie en was werklik beindruk met die event. Geluk aan Dana, en geluk aan die ATKV.

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

Lorinda 2020-11-26 Dis vir my kleinkind.

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

Lorinda 2020-11-26 Dis om my kleinkind te help.

Christine Barkhuizen-le Roux (1959–2020)

Jaco Fouché 2020-11-26 Dit is 'n beeld van 'n ooglopend dierbare en talentvolle mens. Dit is juis so 'n beeld wat bevestig dat hierdie Skrywersalbum 'n belangrike inisiatief is. Waar anders sal 'n mens soveel inligting oor een skrywer bymekaar sien? En dis meer as 'n skrywer wa

"Bokvelletjies oor arms"-bedrog vir vaderlike seën?

Hans Richardt 2020-11-26 Jan, as ek my buurman so bekyk, met hare oral, rug, bors, arms, bene en wie weet waar, kan ek nogals my indink dat die bokvel van boklammers vir ou blinde man, heel moontlik met Alzheimer's, dalk sou voel soos sy oudste seun. Nou ja, in tyd wat metro-ma

Persverklaring: Koker-wenners 2020 versinnebeeld diversiteit van Afrikaans  

Conrad Steenkamp 2020-11-26 U het die reg tot 'n opinie, maar nie tot eie feite nie.

Vir Christine – Christine Barkhuizen le Roux (1959–2020)

Gustaf Claassens 2020-11-26 As jou 'pen' droog word terwyl jy nou eers begin reg skuif het, is die skok en hartseer soveel groter. Dit was hopeloos te gou.

Die buigsaamheid van demokratiese verkiesings in Afrika: Manipulasie in belang van faksiebeskerming of mensgerigte veiligheid?

Dries Velthuizen 2020-11-26 Dankie vir die kommentaar Gustaf. Ek sien daarna uit om met u te gesels oor die onderwerp. Ek wil u perspektief beter verstaan, veral wat betref die waardes en faktore onderliggend aan "'n stelsel gevind kan word waar uitslae as reverdig en korrek aanvaar

Passie vir boeke en skrywers voed Annie se towerkrag

Carika de Villiers 2020-11-26 Dis wonderlike werk wat jy doen, dit maak my trots Suid-Afrikaans!

2020 USA election: How did it come to this?

Charles 2020-11-25 Het jy nog nooit Orwell se "1984" gelees nie? Seker, want dit sal jou vreemde vraag verklaar. Jy moet jou of doelbewus blind hou of "double think" toepas om nie te weet dat dit wat nou afspeel 'n profetiese spieëlbeeld is van Orwell se meesterstuk nie. G

Childhood

Elbie 2020-11-25 The magical tenure of childhood. What an image.

Beskut teen vrese: ’n onderhoud met Cas Vos

Igna Erasmus 2020-11-25 Klink baie goed en gepas vir hierdie tyd waarin ons nou leef. Sal dit moet lees en herkou. Baie geluk, Cas.

Die Boer – by die huis: restaurant-teater open digitale platform

Beulah Vorster 2020-11-25 Wanneer is Emo Adams by Die Boer?

A promised land by Barack Obama – Win a copy!

Sie Jewell 2020-11-25 I don't only need this BUT Obama is my hero! It would be a wonderful Christmas present for a family read!

"Bokvelletjies oor arms"-bedrog vir vaderlike seën?

Hans Richardt 2020-11-25 Angus, ek weet jy is hedonis, by verklaring. Esau is verjaag uit paradys en toe bou hy stad Nod, om as hedonis te leef. Op sy eie manier was hy pionier. Van tent ⛺ tot stad. Die "bokvelletjies" van lammers is maar sag, het nie Tressamè nodig nie. V

Graad 1: selfmerktoets vir wiskunde

LitNet 2020-11-25 Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat ons op LitNet beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, die LitNet-re

Reaksie op Michael le Cordeur se mening oor Kaaps in die Afrikaans-kurrikulum

Charles 2020-11-25 LitNet - die plek waar jou mening, geld en intellektuele en ondersoekende diskoers van die grootste belang is! Hehe, wat 'n "mindjob"! Julle politiese korrektheid beïndruk niemand nie.
Top