F C Boot2020-12-07Vir my is dit 'n geval van dat die Genesiskeppingsverhale verkeerd verstaan word omdat hul totaal uit konteks geneem word omdat dit sou moeilik is om die denkwyse van die antieke mense verstaanbaar vir mense van ons tyd te maak.
Ons weet eenvoudig nie
Van den Vos Reynaerde2020-12-07Dan vind mens weer vooraanstaande wetenskaplikes soos Francis Collins en John Polkinghorne - om maar slegs twee te noem - wat geen teenstrydigheid in hul Christelike geloof en wetenskapskennis ervaar nie. Inteendeel.
LitNet2020-12-07Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, bymekaargevoeg op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol na die relevante afdeling en klik op die s
Soraya Salie2020-12-07Shukran vir 'n baie interesting conversation. Wow, Tasneem ek respek en bewonder jou.
Ek voel nou om Spain toe te gaan, want my oupa van my Pa se kant was 'n Spaniard. Ons weet niks van sy familie nie, en my hart brand om my roots op te soek. Ons twee moe
Lidia Theron2020-12-06Ek sal vir Koos Kombuis die twyfelagtige voordeel gee dat hy probeer het om 'n humoristiese essay te skryf. Maar, vir my kom dit neerhalend en sarkasties oor.
Hoekom sal enige skrywer vir vier dae in 'n voorstad gaan bly, baie naby aan sy eie woonbuurt om
Fanie Olivier2020-12-06Jammer ek antwoord nou eers, maar werk my ou dinge stelselmatig deur noudat ek 'n vermoeiende eksaminering agter die rug het. Twee dinge is hier ter sake. Ek het onvoorwaardelik aan die oop gesprek geglo. En nou nog. Dit het beteken dat ek steeds met alma
Anton2020-12-05Nee, dis nie waarom gelowiges skugter is nie Kobus. Jy praat beslis nie namens my nie. Alhoewel ek nie saam met Chris oor alles stem nie laat jou onderliggende venyn my baie ongemaklik voel. Dis waarom ek (en miskien ander gelowiges ook? ) huiwerig is om
Muller Oosthuizen2020-12-05Dis vir my moeilik om die bewering te verstaan dat menslike verstand iets so groot soos God uitgedink het ... en dan betwyfel dat God bestaan omdat menslike verstand Hom nie kan begryp en verklaar nie.
Ek is dan maar een van dié wat glo dat Hy Homself o
Jo-Marie Claassen2020-12-05Ek het ook nie 'n probleem met die onderrig van feite in 'n geskiedenisklas nie, trouens het juis dit, met uiteensitting van oorsake en gevolge, in jare van klasgee oor die Griekse en Romeinse geskiedenis aan eerstejaarstudente oorgedra. Wat ek daarteen g
Raed-na-Gael2020-12-04Jy sê,
" Op 3 Desember 2020 .... om Afrikaans se Arabiese herkoms te vier".
Hy sê,
"Afrikaans was in sy kern ‘n Hollandse dialek wat mettertyd ‘n beperkte mate van kreolisering of afwyking van die basiese Hollandse struktuur ondergaan hetÂ
Kobus Engelbrecht2020-12-04Dankie Sakkie, ek het jou resensie / ontleding baie geniet. Jy het simpatie getoon ten opsigte van Ben en die pad wat hy geloop het tot nou toe - daar was baie nadenke en worsteling. Jy verwys ook na Ben se siening dat hy steeds begrip het vir en verstaa
Deon Naudé2020-12-04Ek het reeds in 1994 die hek uit apartheidsland oopgemaak en loop-soek saam met 'n handjievol medesoekerers die nuwe wêreld binne. Soms wil ek terugkeer na die veiligheid van die ou bekende wêreld met sy bekrompenhede, maar het die vryheid en ontdekking
john zaaijman2020-12-04Ek dink bitter min mense met enige intellektuele kapasiteit kon/kan rêrig vat kry aan die tradisionele Christelike geloof se misterieuse "Drie-enige God", wat hemel en aarde geskape het, en wat met 'n soort super-komputer brein di
Angus2020-12-04Alet, aangesien jy my naam so ydel gebruik, moet ek jou sê, ek het geen helse probleme nie. Om die waarheid te moet beken, ek het absoluut geen probleem nie, behalwe as jy miskien dink dis 'n probleem om nie aan spoke en gode te glo nie. Dis slegs Christ
Gustaf Claassens2020-12-04Ek deel Klakous se siening dat denkvryhede oordoen kan word en het glad nie 'n model in gedagte waar 'feite' opgeoffer moet word bloot 'ter wille van,' soos dit die geval is in baie buitelandse skole nie. En bygesê, tot absurditeite lei en aan ons oorbek
Trisa Hugo2020-12-04Luister gerus op YouTube na Jean Oosthuizen se gesprek met Ben du Toit, dit is baie insiggewend en maklik verstaanbaar vir "gewone" mense wat nie vertroud is met die akademiese sy van teologie nie.
https://youtu.be/e90f7SbLpGk
Petrus Kuhne2020-12-04Ek stem so saam. Daar was vir my ook nie n tweede naïwiteit nie. Ook nie ’n triomfantelike oorwinning oor my vroeëre onkunde nie. Dis nie maklik nie, maar ek is deur die hek en kan nie terug nie. Dankie vir die uitstekende resensie.
Gustaf Claassens2020-12-04Hoe ry die trein ... die Afrikaanse trein. Hoor daar hoe stoom hy, die Afrikaanse trein.
Geluk aan vanjaar se 'stoker' Daniel Hugo vir sy jarelange bydrae en bevordering van 'n nog relatiewe jong taal wat welverdiend is. Die fotobeeld wys op 'n kleurvo
Schalk van der Merwe2020-12-04Ek vermoed dat die hele terme wat links of regs uitgedien is. Ek is ook nie meer seker of ekself links of regs is nie. Polities is ek dalk links, ten opsigte van waardes en norms dalk weer regs. Is ek dan nou links of regs?
Jacques le Roux2020-12-04Love dit. Nie almal kry dit reg nie, maar gentlemanly is hoe jy deur grensposte en ander situasies, nie net in Afrika nie, maar oraloor die wereld kom. Jy mag, maar deel!
Jo-Marie Claassen2020-12-03Spyker so op die kop geslaan, dankie, Klakous! Snaaks genoeg, ek het nou die dag vir die eerste keer gedink aan wat jy noem as moontlike rede vir die kwytskelding van die man. Wat tog wél interessant is, is dat hy toe daarna nogal by 'n Engelse skool wee