Kommentaar
Agter die skerms met Barack Obama se megatreffer
Gustaf Claassens 2020-11-29 'n Mega-egoïs ... soos Trump. Net meer subtiel en gesofistikeerd. Soos die hoofstroommedia daarvan hou. Die man wat baie kon praat en niks sê nie. Soos die hoofstroommedia daarvan hou. 'n Lang lys van oorloë, inmenging in onafhanklike state, pogings om
Ek wil vir jou nog ’n Kersfees skryf
Melandi Louw Loots 2020-11-29 Alastair en Frikkie dankie vir julle kommentaar, waardeer julle stilstaan hier.
Ek wil vir jou nog ’n Kersfees skryf
Frikkie Strauss 2020-11-29 Pragtige woorde, Melandi. Hierdie het nou aan duisende van my harts-emosies gepluk.
Afrikaans se grootste topverkoper
Pieter G.R. de Villiers 2020-11-28 Daar is heelwat 1933 Bybels in antikwariese en tweedehanse boekwinkels. Baie families sal nog die Bybel hê. Die lied is spesiaal vir die geleentheid gekomponeer. Ek weet nie watter melodie dit was nie.
Die Donker Hart van Brackenfell
Andries G H van der Walt 2020-11-28 Ag-ja. En so kneuk ons maar voort. Of hoe?
Wiskunde met LitNet, graad 9: om algebraïese breuke te vereenvoudig
Karen v d merwe 2020-11-28 Asb ek is maar die skaam soort. Maar al die vakke wat jy kan gee asb. Ek sukkel baie met my kids. En ek kan net deur julle gehelp word.
Wiskunde met LitNet, graad 9: om algebraïese breuke te vereenvoudig
Karen v d merwe 2020-11-28 Onthou volgende jaar het ek graad 10 en ’n graad 9 asb. Baie dankie.
Skoon wasgoed: Iets oor boektitels
Arrie de Beer 2020-11-28 Die wonderlike ding van 'n lui Saterdagoggend is dat jy Die Burger met sy afgewaterde By met misnoë eenkant toe kan skuif, jou selfoon optel, deur Litnet digitaal blaai en nie onverwags nie, op 'n glinsterende diamant van 'n artikel afkom. Soos die ed
Bosveldbederf
Driekie Grobler 2020-11-28 Dankie, Linda, vir jou saam ervaar en kommentaar, word opreg waardeer.
Aan die voete van Maria
Yolandi von Gericke 2020-11-28 In ’n oogwink was ek terug in my kinderjare met my Anna onder die boom... Dit is ongelooflik goed geskryf, ek's nie ’n kranige leser nie maar die sal ek nie kan neersit nie.
Tweedehandse boeke en boekwinkel-etiket
Gert Kruger 2020-11-28 Ek is op soek na die geslagsregister van ou Kaapse families De Villiers en Pama 1981.
Ek wil vir jou nog ’n Kersfees skryf
Melandi Louw Loots 2020-11-28 Dankie vir julle saamlees en saamvoel, waardeer elke stilstaan.
"Bokvelletjies oor arms"-bedrog vir vaderlike seën?
Hans Richardt 2020-11-28 Angus, die onmin is seker die satan/slang?Kingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)
LitNet 2020-11-28 Leigh. Kyk asseblief na ons indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Ek wil vir jou nog ’n Kersfees skryf
Melandi Louw Loots 2020-11-28 Wat ’n verrassing, dankbaar LitNet.
Gewone taal, asseblief, sodat kwesbares ook verstaan
Chris Marnewick SC 2020-11-27 Ek stem saam dat regstaal vereenvoudig kan word, maar met respek, ek stem nie saam met die idee dat estoppel as 'n woord of 'n regsverskynsel met wanvoorstelling vervang kan word nie. Estoppel het 'n baie wyer aanwendingsgebied as wanvoorstelling by kontr
The book of joy en lewensvreugde: ’n tweegesprek tussen die Dalai Lama en Desmond Tutu
Charl Cilliers 2020-11-27 0ngelooflik as dit net die reeks gesprekke oor ’n tydperk van een week dek! Ek hou van die skrywer se koppeling aan biblioterapie en die direkte verwysing na die aanhaling op p224 is sielsoekend!
Ek wil vir jou nog ’n Kersfees skryf
Linda Ferreira 2020-11-27 Sjoe, verlies is bitter sleg. Maar hierdie gedig is balsem op my hart se wonde. Dankie vir hierdie hartroerende mooi gedig. Dit is besonders. Ek bid vir jou dat hy weer saggies oor jou wang sal kom vee in jou drome.
Beskut teen vrese: ’n onderhoud met Cas Vos
Fanie Swanepoel 2020-11-27 Om Cas se bundels te volg was oor die jare ’n groot voorreg. Geluk en dankie vir hierdie broodnodige, tydige gedigte in ’n moeilike tyd.
Presidentsverkiesing in die VSA: ekonomiese implikasies vir Suid-Afrika
robert barrie 2020-11-27 Goeie artikel met waardevolle bewys ... MAAR ... in konteks van die SA word groei verwring deur die ANC beleid deur 'red tape' en dan die onproduktiewe swak gekwalifiseerde staatsbestel. Die demokrasie in die SA konteks beteken dat die belastingbetaler ge
Reaksie op Michael le Cordeur se mening oor Kaaps in die Afrikaans-kurrikulum
Charles 2020-11-27 Baie dank moet gaan aan Professors Steyn en van Coller. Hulle slaan die spyker op sy kop met die goed beredeneerde stuk. Dit is die reaksie waarop ek gewag het; welgedaan daarmee.
Reaksie op Michael le Cordeur se mening oor Kaaps in die Afrikaans-kurrikulum
Charles 2020-11-27 Geagte Leopold, dankie, ek stem saam met jou dat Gerda Odendaal met meer as polities korrekte argumente moet kom. Elke taal het 'n standaardvariëteit nodig. En ons het een - Standaardafrikaans.
