Kommentaar

A promised land by Barack Obama – Win a copy!

Gomolemo 2020-11-24 This will make my year.

A promised land by Barack Obama – Win a copy!

Cassandra Letlhomo 2020-11-24 I need this!!

Die Donker Hart van Brackenfell

Moira 2020-11-24 Ek dink dis meer as tong in die kies, as mens hoor hoe die EFF die polisie afdreig. Eks bekommerd dat sulke dreigemente deur popcru gesien word as neerhalend. Die uitlatings gepaard met dreigemente is iemand wat jou uitdaag op 'n ander platform, want hy s

"Bokvelletjies oor arms"-bedrog vir vaderlike seën?

Angus 2020-11-24 Beste Hans, Nee, kyk! Daar het jy my! Die verskil tussen godsdiens en ware geloof? Vir my is dit maar net vinkel en koljander. Die een glo aan gode, spoke, duiwels en kieries wat in slange verander, net soos die ander. Ek kan ongelukkig nie jou vrae

Só kan Pentekostaliste die mag van ideologie breek

Jan Visser 2020-11-24 My geslag, 84 jaar, se rassisme het met moedersmelk gekom. Eers ontkenning, aanvaarding en belydenis het met ‘n rowwe pad gekom.Christina Landman meld dat vergifnis nie op aanvraag beskikbaar en goedkoop is nie. Miskien moet ‘n geslag of twee verloop

"Bokvelletjies oor arms"-bedrog vir vaderlike seën?

Hans Richardt 2020-11-24 Ek gesels met ou buurman, wie dag en nag met bybels en teologiese boeke sit by tafel, vanmiddag. Hy sê toe dat ek nie weer moet oor bybel met hom moet praat nie. Saterdag het ons met klein doppie mampoer gesels. Toe sien ek die ou man moet nie weer mampo

Geestelike narsisme en politieke militante

Hans Richardt 2020-11-24 Ek het 'n buurman, wat sê hy het Goddelike inspirasie in sy godsdiens, maar wonder ek, hoekom hy nie sy eie kinders kan beïnvloed tot wedergeboorte nie? Hy was ongelukkig waar hy gebly het, nou is hy ongelukkig waar hy nou bly tussen ons "sondaars"? E

“Rooidag, rooidag, wat bring jy?” – ’n persoonlike paadjie

Stuiwer 2020-11-24 Jy praat van die "oop gesprek". Dan skryf jy 'n sin soos die: "Onderliggend aan alles was die oop gesprek, die besef dat geen idee of opvatting bestaansreg het as dit nie daardie toets kan deurstaan nie. Binne die eng, verkrampte, versmorende Christelik-N

Afrikaanse strokiesprente en 'n huldiging aan Wim Bosman

Sjaka S. Septembir 2020-11-24 Het daar nie nog 'n era begin blom met Bitterkomix in die 90's nie? Hulle het ander geïnspireer soos Brein Komix en hul styl leef voort in ander kunstenaars soos Susan Opperman en haar Gifpit. Daar is Tinus Horn se Hemel op Aarde. Die Trantraal-broers wa

Graad 7: SW (Aardrykskunde), vraestel en memorandum

Laticia 2020-11-24 Baie dankie vir dit

Reaksie op Michael le Cordeur se mening oor Kaaps in die Afrikaans-kurrikulum

Charles 2020-11-24 Wanneer LitNet nie van kommentaar hou nie omrede dit nie voldoen aan hul politiese korrekte diskoers nie hou hulle daarvan om die kommentaar terug te hou sodat dit onsigbaar is. Derhalwe, nadat dit uiteindelik "gemodereer" is, is dit minder relevant en wo

Rou

Mari Claase 2020-11-24 Jou egte woorde tref diep ... dit is wat gebeur as mens regtig iemand liefhet ...

2020 USA election: How did it come to this?

Arrie de Beer 2020-11-24 Ek is oningelig. Hoe moet 'n mens hierdie kommentaar lees? Is Kadalie die 1984-skrywer, of is dit Charles of is dit albei?

Reaksie op Michael le Cordeur se mening oor Kaaps in die Afrikaans-kurrikulum

Gerda Odendaal 2020-11-24 Leopold Scholtz, kan ek vra of jy al ooit my proefskrif gelees het? Ek glo 500 bladsye se akademiese navorsing is darem sekerlik oorgenoeg "meer as politieke korrekte argumente"?

2020 USA election: How did it come to this?

Johannes Comestor 2020-11-24 Arrie de Beer, ons het 'n gemeenskaplike vriend in wyle François de Villiers gehad. Diegene, soos jy, wat die nuwe Suid-Afrika omarm, het 'n vrye sê op LitNet. Diegene, soos ek, vir wie die nuwe Suid-Afrika in baie opsigte onaanvaarbaar is, word dikwels

Wanneer populisme septer swaai

Anthony "Speedo" Wilson 2020-11-24 FC Boot. Ek dink te veel Amerikaners vergeet hulle is maar almal 'n klomp immigrante en Trump se pa is ook maar so pas van die boot af. Kyk maar hoe die VSA ontstaan het. Ek dink die Demokrate is ten minste eerlik oor hulle geskiedenis en hulle hoef nie a

Kommadagga-kortverhaal: Jy het nie ’n graad nodig vir common sense nie

Susan Strydom 2020-11-23 Fantasties!!! Ek kon elke gedeelte SIEN EN HOOR!!! Ek het dit baie geniet !!!

A promised land by Barack Obama – Win a copy!

Sue Jewell 2020-11-23 Have read the extracts in a free download. Mesmerizing and a lovely easy style. Love Obama

Resensie: Die kind uit die wingerd deur Helene de Kock

Aleida van Houwelingen 2020-11-23 Weet nog steeds nie...

Die Donker Hart van Brackenfell

Jeanette 2020-11-23 Koos probeer die "warm" hart in woorde en beelde vasvat op sy unieke manier. Geen buurt is beter of slegter as 'n anner nie. Ons is toe almal so en geniet ook nog almal 'n "kommin" grapple ook.

Die buigsaamheid van demokratiese verkiesings in Afrika: Manipulasie in belang van faksiebeskerming of mensgerigte veiligheid?

Gustaf Claassens 2020-11-23 'n Baie lang stuk om die volgende gevolgtrekking te maak: "Die welvaart van al die burgers van die staat is nie die hoofoorweging nie (soos in Zimbabwe, Nigerië en Egipte). In state soos dié word verteenwoordigende demokrasie gekompromitteer en regering

Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal

Eize 2020-11-23 Reg, baie dankie vir jul hulp. Julle is puik.

Graad 1: selfmerktoets vir wiskunde

Charlene van Eyk 2020-11-23 Goeiedag, kan u asb vir my Graad 1-Wiskunde en Afr-assesseringsvraestelle stuur. Dankie, waardeer.

Reaksie op Michael le Cordeur se mening oor Kaaps in die Afrikaans-kurrikulum

Jacques du Plessis 2020-11-23 Kaaps is 'n belangrike deel van Afrikaans, bied unieke uitdrukkings en kleurvolle beskrywings waarvoor ek te bly is - besonderse onmisbare kleurvolle bydraes. Toe ek in die 80er jare Kaap toe is vir my diensplig in die vloot, het ek versot geword op die o

Spade Reën Sending (Blourokke)

Fred 2020-11-23 Ontnugter, vergewe en vergeet indien moontlik. Dit is jou siel wat ly. Jesus vra dat ons moet vergewe, maar daar is niks fout om die werke vd duisternis te openbaar nie. Laat staan die mens wat se asem in sy neus is, want wat is hy werd. Plaas jou hoop op

Elders gesien: VSA-verkiesing – hoe ek dinge sien

Willem Frost 2020-11-23 Nee, dis nie Trump wat die verdeeldheid geskep het nie. Die haat is teen hom aangeblaas omdat hy nie 'n politikus is nie en nie deel van die stelsel nie. In die VSA is daar twee groot belangegroepe: (i) die superrykes wat genoeg geld het, maar beheer oor

Geskiedenis, graad 7: vraestel en memo

Felicity Davids 2020-11-23 Grrot asseblief.

Reaksie op Michael le Cordeur se mening oor Kaaps in die Afrikaans-kurrikulum

Charles 2020-11-23 Baie dankie Professors Steyn en van Coller. Julle slaan die spyker op sy kop met die goed-beredeneerde stuk. Dit is die reaksie waarop ek gewag het; welgedaan daarmee! Ns: Prof van Coller, ek geniet u "'n Pampoen vir Kersfees" verskriklik! Baie dankie

A promised land by Barack Obama – Win a copy!

Gustaf Claassens 2020-11-23 Die mega-egoïs, nes Trump. Net baie meer subtiel en gesofistikeerd. Daar's min wat so baie kan praat en eitlik niks sê nie soos dié man met die "swagger". 'n A-plus vir voordrag kry hy wel wat skynbaar die enigste voorvereiste is (sien die hoofstroomme

2020 USA election: How did it come to this?

Stuiwer 2020-11-23 Nogal 'n hele klompie hier wat hulle woorde sal moet sluk as die stof gaan lê en hulle eindelik tussen propaganda en teen-propanda kan onderskei. (En waarskynlik nooit gaan erken dat hulle in die slaggat getrap het nie)

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

LitNet 2020-11-23 Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus deur en laai gratis af wat van toepassing is. Ons voeg so gereeld mo

Graad 11: Wiskunde – funksies

LitNet 2020-11-23 Hallo Hanli! Dankie vir jou boodskap. Ons is bly dat die vraestelle so baie beteken. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

LitNet 2020-11-23 Hallo! Goed om te hoor dat die vraestelle help. Hier is die indeks van die vraestelle wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Laai dit gerus gratis af en gebruik wat kan help. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraes

Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal

LitNet 2020-11-23 Hallo! Hierdie is die graad 7-vraestelle wat ons op die oomblik beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Ons is onseker of ons NW-vraestelle sal kan byvoeg voor die einde van die jaar, omdat ons afhanklik is van

Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal

Elize 2020-11-23 Goeiedag, ek kry niks NW vraestelle en memorandums vir gr.7 nie, help asseblief.

Remembering Stephen Gray

Anthony Akerman 2020-11-23 Hi Robin, Thank you so much for your response to my tribute. I sent the link for yours to Stephen sister Marianne in London and this was her response: That is absolutely charming – thank you so much for sending. Appreciated. I also sent his ex-

Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

RENE 2020-11-23 Hi Dankie die vraestelle help baie, is daar dalk EBW graad 8 ASB.

Institute vir gevorderde navorsing: Elitistiese luuksheid of bakermat van die wetenskap?

Johann Basson 2020-11-23 Eerstens: Dit is nie die rol van universiteite om oorbruggingskursesse aan te bied nie. Dit is die plig van die skole om leerlinge te bemagtig om te voldoen aan universiteitstoelatingsvereistes. En dit is die plig van ouergemeenskappe om druk op die Nasio
Top