Kommentaar

doringdraad

Elmarie van Kampen 2020-11-19 Baie dankie vir die publikasie van my gedig!

Kommadagga essay: Music and my father

Masnoena leggett 2020-11-19 Wow! I really enjoyed myself reading this. Awesome awesome awesome 👌❤️

omvorming

Sue-anne Bezuidenhout 2020-11-19 Dit is pragtig en so waar woorde.

Elders gesien: "Ek kan my nie ’n dag sonder RSG indink nie"

Gustaf Claassens 2020-11-19 SA wat veronderstel was om nuut te wees met goeie vooruitsigte het 'n nagmerrie geword waarin mense se drome gesteel is/word. Gekaap, geplunder en met misdaad en geweld verrinneweer. Die realiteit wat hopelik eendag sal deurdring is wat vir 'n Afrikaanse

Storieboeke vir "vrylees" net so belangrik as Wiskunde in Nederlandse skole

Anthony "Speedo" Wilson 2020-11-19 Hallo Solet! Ek wil reageer op iets wat jy hier gesê het,"Ons moet boeke koop oor die dinge waarin die kinders belang stel." Dit is so waar en belangrik. My seun wou ook nie lees nie en maak nie saak watter rede ek aangevoer het oor die belangrikheid van

Engela Duvenage, skrywer van Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika, ’n onderhoud

Ingrid Steyn 2020-11-19 Ek het nie klein kinders nie, maar ek gaan hom beslis aan skaf. Dis net wat Afrikaans nodig het.

Elders gesien: "Ek kan my nie ’n dag sonder RSG indink nie"

Elize Coetsee 2020-11-19 Ja, asb wat kan ons doen? Stem absoluut saam!

Professor Burger en Crito trap oor die tou

Anna Smit 2020-11-19 Halleluja, Nicolaas... Sê dit soos dit is.

NB bring hulde aan Christine Barkhuizen le Roux

Danie Botha 2020-11-19 Andre P. Brink het vyf van haar gedigte opgeneem in Groot Verseboek Deel 3 (Tafelberg, 2008). Sy was ook 'n kunsskilder.

Oeroumas wat jag en Amasones wat oorlog maak – g’n mite

Trisa Hugo 2020-11-19 Dit is verskriklik interessant. Baie dankie!

Elders gesien: "Ek kan my nie ’n dag sonder RSG indink nie"

Danie Botha 2020-11-19 Ek stem volkome saam met Amanda Strydom. Het soveel uiters aangename herinneringe aan die kreatiewe werkkanse wat baie van hierdie mense in my jonger jare vir my gebied het. As boekeredakteur onderhoude met skrywers gevoer, opgetree in vervolgverhale en h

Op soek na Heinz Konsalik

Ann 2020-11-19 Hi Leon Volgens my bronne is daar 105 in Afrikaans vertaal en Engeltjies sonder Vlerke is defnitief een - google dit gerus!

Nazi-Duitsland en sy dwelms

Gustaf Claassens 2020-11-19 Interessant, insiggewend en so vaardig met die pen.

Ses redes waarom

Mariëlle 2020-11-19 Hello Marita, wanneer is die volgende een, of bied jy ook ander mentorgeleenthede?

Feelings, well-being and religion: An application of António Damásio’s conception of the role of feelings in well-being to the origin of religion 

Jan Ludik 2020-11-18 Godsdiens het so ’n nare geskiedenis, dat niks goeds daarvan gesê kan wordnie, tensy jy geïndokrineerd is en dit sal geen persoon wat rasioneel dink, pas nie.

Tuisonderwys is nie inperkingsonderrig nie: praktiese raad vir ouers

Alvida 2020-11-18 Goeie inligting en baie goed verduidelik in uiteenstettings

Ballingskap van die nagspook

Melandi 2020-11-18 Mari Claase, ’n hartseer werklikheid vir mans ook.

Ballingskap van die nagspook

Melandi 2020-11-18 Waardeer jou kommentaar Driekie, dankie.

“Rooidag, rooidag, wat bring jy?” – ’n persoonlike paadjie

Willie vd Waal 2020-11-18 Dankie baie, Fanie! 'n Heerlike uur (of was dit baie langer) verlore in 'n wêreld van 'n groot denker, digter en filosoof. So dankbaar dat jy jou reis ook met my gedeel het! Ek het as immigrantekind nie altyd alles verstaan nie, maar was altyd vasge

Oeroumas wat jag en Amasones wat oorlog maak – g’n mite

Marthinus Willemse 2020-11-18 Die Skitiërs was uitsonderlike mense. ’n Skitiërvrou sal eers trou nadat sy ten minste drie vyande gedood het. Daarna sal sy nie meer aan ekspedisies deelneem nie. Hulle had geen regterbors. As kind is dit gebrand (kouteriseer) om die spierkrag te ver

Nazi-Duitsland en sy dwelms

Henning Janse van Vuuren 2020-11-18 Ook interessant, volgens Wikipedia: 'The popular story dates the etymology of the term Dutch courage to English soldiers fighting in the Anglo-Dutch Wars[2] (1652–1674) and perhaps as early as the Thirty Years' War (1618–1648). One version states that

Wanneer populisme septer swaai

Johann Basson 2020-11-18 Die kernvraag is: “Presies wat is die suurstof vir suksesvolle populisme?” Antwoord: * Grootskaalse werkloosheid, armoede, hongerte met min toekomsvooruitsigte? * Grootskaalse onkunde en oningeligtheid by die massa stemvee; * Minderwaardig

Tuisonderwys is nie inperkingsonderrig nie: praktiese raad vir ouers

Philip Nel 2020-11-18 Ek het baie energie en tyd spandeer om een vak aan meer as 1000 leerders aan te bied oor ’n klompie jare. Kan nie sien dat ek honderde ure sou spandeer om ses vakke aan een leerder in een jaar te onderrig nie. Tuisonderrig?

Matriekvraestelle: Ekonomie (2018)

Lee-Anne 2020-11-18 Goeie dag kan ek asb die memorandum kry van Ekonomi- vraestel 2 van Junie 2018

Wanneer populisme septer swaai

F C Boot 2020-11-18 Of 'n mens nou van Trump hou of nie is nie tersake nie. Wat wel belangrik is wat onder Biden gaan gebeur. Waar Trump die instroming na Amerika probeer beheer het, het hy ongewild geraak. Verwag dus dat Biden die deure gaan oopmaak want die mense wat Ameri

Kommadagga essay: Music and my father

stef cupido 2020-11-18 Awesome Zubayr! I love it. Very nice and so soulful in some ways.

Ego

Rina Pietersen 2020-11-18 Well done Jana!! Hou jou inkpot vol en potlood skerp! Sien uit na meer!!

Remembering Stephen Gray

Jean Meiring 2020-11-18 Thank you for this! It's a thoughtful and rich recollection.

Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

LitNet 2020-11-18 Goeiedag! LitNet bied heelwat gratis vraestelle en memo's. Hier is 'n indeks waar jy alles sal vind: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Laai gerus af wat kan help. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, die LitNet-re

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2020-11-18 Goeiedag! Hier is 'n indeks na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Laai gerus af wat jy benodig. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

LitNet 2020-11-18 Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Laai gerus gratis af wat jy benodig. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inh

Ouers, loop die eksamenspook?

LitNet 2020-11-18 Hallo! Jy is baie welkom om al die vraestelle en memo's op LitNet gratis af te laai en saam met jou leerders deur te werk. Hier is 'n indeks van die vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe

Wanneer populisme septer swaai

Die ware naarheid 2020-11-18 Dis alles apartheid se skuld (a la Ramphosa). Die feit dat Zuma korrup is. Die feit dat die ANC en sy staatsdiens korrup is. Gepraat van logika - die konsep van demokrasie en menseregte werk nie in enige bestel waar daar oorgrote getalle meerderhede is va

Rou

Driekie Grobler 2020-11-18 Pragtig verwoord.

Ego

Driekie Grobler 2020-11-18 Eenvoudig maar tog ook baie diepte agter die woorde, baie mooi en waar.

Ballingskap van die nagspook

Driekie Grobler 2020-11-18 Treffend verwoord

Ballingskap van die nagspook

Melandi Louw Loots 2020-11-18 Dankie Anzé

Ouers, loop die eksamenspook?

Charlene Smit 2020-11-18 Wil graag alle Wiskunde vraestelle gr 6-12 deurwerk met leerders

Ouers, loop die eksamenspook?

Charlene Smit 2020-11-18 Dankie
Top