Kommentaar

Spade Reën Sending (Blourokke)

Dankbaar 2020-11-16 Mense, ek het nou deur al julle menings, veroordelings en uitdrukkings gelees. Ek kan net dit vir julle wat so ongelukkig is en baie te sê het... ek was in 'n NG kerk vir baie jare maar was soekend. Ek was so soekend en moedeloos omdat ek gevoel het da

Kommadagga essay: Music and my father

Charlie Hoff 2020-11-16 I know I am very late to read this, but it brought tears to my eyes and made me laugh. I am so proud of you baby brother. Keep up the good work 🥰

Die Donker Hart van Brackenfell

Thinus 2020-11-16 ń Mens kan maar net lag en vertrou dat alles tong in die kies is! Om van Koos Kombuis te verwag om in Brackenfell in te pas is so goed as om die hele Suidelike Engelse bevolking te vra om agter die Boereworsgordyn te kom bly. En aan die einde van die dag

2020 USA election: How did it come to this?

Reusedwerg 2020-11-16 Daar is basiese beginsels waaraan joernalistieke "informasie/nuus" moet voldoen om dit geloofwaardig te maak. Dit is soos intelligensie en informasie. Informasie is nie intelligensie alvorens dit geevalueer is nie. Intelligensie info word eerstens evaluee

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2020-11-16 Goeiedag! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat ons op LitNet beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, die LitNet-redak

Op soek na Heinz Konsalik

Louise 2020-11-16 Hi Ann Kan ongelukkig nie help nie. Jammer

Ballingskap van die nagspook

Anze Bezuidenhout 2020-11-16 Puik Melandi

Waar die aarde treur

Chandi Vos 2020-11-16 Ek wil ook soontoe ontsnap. Pragtig!

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015

LitNet 2020-11-16 The memo can open on this side; hope it helps! Best wishes, LitNet editorial staff

Graad 8 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

LitNet 2020-11-16 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is - dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik gerus op die vraestel wat kan help en laai dit in PDF-formaat af: https://www.litnet.co

2020 USA election: How did it come to this?

Charles 2020-11-16 Vir al die linkses wat so gal braak wil ek net se: die beginsel wat Rhoda by wyse van hierdie skitterende artikel aan uiting gee, word "vryheid van spraak" genoem, indien julle dalk vergeet het. Miskien wil julle dalk net bietjie nadink oor die gewoonte o

Op soek na Heinz Konsalik

Ann 2020-11-16 Hi Louise Ek kort Engeltjies Sonder Vlerke Liefde in die Loopgraaf en Liefde in die Etensuur As jy dalk een van hulle het?

Graad 8 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Thomas 2020-11-16 Ek sukkel met Afrikaans; kan jy my help?

Erupsie

Driekie Grobler 2020-11-16 :) my uitbarsting van frustrasie

Waar die aarde treur

Jana Claase 2020-11-16 Baie mooi gedig.

Die Donker Hart van Brackenfell

Danie Botha 2020-11-16 Ek kon sien dat ou Koos satiries skryf, maar het dit onnodig neerhalend ervaar. Ek wil hom ook herinner dat daar Brackenfellers is wat ook op ander terreine as sport presteer het of steeds ons lewens verryk: in die onderwys, letterkunde, uitgewerswese en

Lewe 

Mia Bester 2020-11-16 ❤️❤️❤️

A plea for the safety of writers and all who care for the written word: In memory of Tom Gouws (1961–2018)

Dr. Anna-Marie le Roux 2020-11-15 Ek het vir Tom geken. Hy was effens jonger as ek, maar ons het albei in 'n stadium in die Puk se gange rondgedwaal. Ons was op vriendskaplike voet; daar was net twee duidelike verskille tussen ons: Tom was reeds getroud, maar die mans het hulle neuse vir

Pandemic tales: Making an educational life in a Stellenbosch University residence during the COVID-19 pandemic

Erica Philander 2020-11-15 What an insightful window seen through the lens of a caring and supportive mentor who lives her truth and manages to create a platform of continuity for life beyond university and this moment in time. Lovingly guiding them on their life’s journey and tr

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015

Yolanda 2020-11-15 I can't load the memorandum. Please assist ,I'm writing tomorrow.

Graad 7 Afrikaans Huistaal: Vraestel 1, 2 en 3

LitNet 2020-11-15 https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Klik gerus op Graad 7!

2020 USA election: How did it come to this?

Arrie de Beer 2020-11-15 Johannes Comestor, hoe moet ek nou weer in die toekoms jou ander kommentaar ernstig opneem? Ek sou nie die vraag gevra het, as jy nie met klaarblylike trots na Kadalie as een van jou oud-studente verwys het nie. In wat? Eensydige Raaiwerk101? Van

Graad 7 Afrikaans Huistaal: Vraestel 1, 2 en 3

Lindie 2020-11-15 Goeie dag Baie dankie vir die ekstra oefenvraestelle in Afrikaans wat ek kon aflaai en in my graad 7-klas kan gebruik. Dit verlig my taak grootliks

Rou

Marisa 2020-11-15 In die kol verwoord.

daar’s veel meer binne

Agathe 2020-11-15 So beautiful! So talanted !

Hoe social media-literate is ôs tydens die fourth industrial revolution?

Awaatief Daniels 2020-11-15 Goeie stuk skryf werk. Die idees is goed uitgedink en goed gestructure. Meer belangrike is die importance om risponsibility te niem vir wat ’n mens vir ander mense sê en hoe. Niemand het net die reg om Los en Vas rond woorde en meanings uit te spu sond

daar’s veel meer binne

Anet Law 2020-11-15 Baie mooi geskryf. Ek voel myself binne-in die woorde Johanette. Talentvolle digter!

Lewe 

Barbara Meylahn 2020-11-14 Dis ’n hart roerende gedig. Baie goed gedoen Jana.

2020 USA election: How did it come to this?

Annie Webb 2020-11-14 Superb summary of the past four years, Rhoda. As can be expected from someone right there in the eye of the storm, as it were, close to one of the most reliable conservative news outlets. I read through the comments and had to smile. As you have said befo

Die Donker Hart van Brackenfell

Andre Pretorius 2020-11-14 Koos, regtig? Wat het jy gerook voordat jy dit geskryf het? Die artikel / rubriek / opstelletjie is die grootste snert wat jy ooit kwytgeraak het .... en ek lees jou skryfsels nogal. Ek bly nie daar nie maar het 14 jaar daar gewerk, maar ek ken nie plek w

Die Donker Hart van Brackenfell

Moira 2020-11-14 Ek persoonlik voel dat die gebeure in Brackenfell hoër uit verband geruk was. Eerste plek kom die eksamen van matrieks heel eerste. As iemand verstand gehad het sou hulle besef watter ontwrigting die oproerigheid veroorsaak omdat Covid 19 die hele wêrel

2020 USA election: How did it come to this?

Arrie de Beer 2020-11-14 Michiel Heyns, Ek wou begin antwoord het, toe jou reaksie oor Kadalie gelees teenoor die ophemelende geswymel oor haar artikel en besluit dit is eintlik 'n saak van onmoontlikheid. Ek weet nie wat kan by jou kommentaar gevoeg word om 'n mens se af

In retrospek: Nagedink oor die Ou Testament (1979–2019)

George Pieter Redelinghuys 2020-11-14 By geleentheid van Prof. Snyman se skrywe en besinninge oor die Ou Testament, hoor ek n eggo van herrinnering van die politiek uit die verlede, naamlik dié van die Apartheids jare. Destyds was die Ou Testament met sy Hebreuse god die dominante invloed en

Op soek na Heinz Konsalik

Johan Calitz 2020-11-14 My selnommer is 082 826 0900

VSA-verkiesing 2020: Wie ook al wen, gaan verloor

Melvyn Minnaar 2020-11-14 Trump-kampers soos hierdie handhaaf die boelie-tipe argumente en vergeet gerieflikheidshalwe die man se seksisme en rassisme. En, ja, sommige van die feite. Lees assblief Rita Barnard se ervaring "Doodsake" hiernaas as teenpool...

VSA-verkiesing uit die oog van "gewone" mense

Gustaf Claassens 2020-11-14 Ter wille van balans. Daar is geweldig baie te sê oor hierdie effe skeefgetrekte en oorvereenvoudigde bydrae. Vir balans sal dit dus net goed wees as die anderkant se siening wat 71 miljoen kiesers getel het, ook na geluister word. Sien die skakel hi

Rou

Emelda 2020-11-14 Baie baie Mooi Leona❤

Professor Burger en Crito trap oor die tou

Nicolaas 2020-11-14 Me Venter, die resensie is netsoveel van toepassing op die skrywer as die uitgewer en keurder/s. Daar is dalk 'n mark vir swak boeke ook, maar as 'n skrywer die pad wil stap om 'n boek te publiseer, is dit in die ope en 'n kritikus behoort nie met handsko

Darkness

Eisj 2020-11-14 Vader toggie, dis prosa

Erupsie

Eisj 2020-11-14 Huh ...?
Top