Kommentaar

2020 USA election: How did it come to this?

F C Boot 2020-11-07 The pen in the hand of the anti Trump press is mightier than the sword.

Hoe om kroeshare straight te kry

Adele B 2020-11-07 Dis so mooi geskryf... wow!!! Plaas asb nog stories?

Politieke weerstand en wit verset in Suid-Afrika – die Senekal-episode en die pad vorentoe

F C Boot 2020-11-07 Jammer om te sê, lykskouings los nie probleme op nie, dit identifiseer gewoonlik oorsake. As ’n mens ’n regering wil verander in ’n demokrasie, moet dit by die stembus gebeur en daar is dit die aantal voete wat die stemlokaal binne gaan wat tel en

Ouers, loop die eksamenspook?

LitNet 2020-11-07 Melissa. Klik gerus op graad 5 en 9 en loer wat daar is. Ons werk ons databasis gereeld by.

Ouers, loop die eksamenspook?

Mellissia Manuel 2020-11-07 Ek stel belang asb? Graad 5 en Graad 9.

2020 USA election: How did it come to this?

Hector Peterson 2020-11-07 If there was widespread fraud, why did the fraudsters allow the Republicans to do so well? They did a shoddy job of rigging the election in their favour. I'm afraid this "analysis" has all the hallmarks of delusional propaganda, designed to appeal to thos

Victoriawaterval: Tweede kans of onoordeelkundige besluitneming?

Charl Cilliers 2020-11-06 Weereens ’n puik en aktuele artikel oor ’n "komplekse versynsel!"

Oor Kaaps en herstandaardisering: ’n mening

Handre Brand 2020-11-06 Uitstaande argumente, Tom. Indien aansprake op ’n taal se herstandaardisering gemaak word, moet die feite deeglik gefundeerd en die basis vir die proses solied en gegrond wees. Jy wys op ernstige krake in die basis.

Victoriawaterval: Tweede kans of onoordeelkundige besluitneming?

m 2020-11-06 New York Times. 1973. Body of one of two women shot at Victoria Falls is recovered. 18 Mei. https://www.nytimes.com/1973/05/18/archives/body-of-one-of-two-women-shot-at-victoria-falls-is-recovered-zambia.html. Afrikaanse datum : MEI ...

2020 USA election: How did it come to this?

Charles 2020-11-06 Baie dankie Rhoda!! Publiseer ook asb. die artikel in Afrikaans op Maroela Media.

Fresh off the press: Promised land by Karl Kemp

David Willers 2020-11-06 Very timely. Can't wait to read it!

Die familie

Nico Schamrel 2020-11-06 Dankie, Stanley - jou woorde weergalm oor die vlaktes. Ons hoor jou uitroep ...

2020 USA election: How did it come to this?

Melvyn Minnaar 2020-11-06 Die eens tog-so-redelike Rhoda Kadalie het duidelik die KoolAid gesluk en die plot verloor... Maar dit maak 'n mens juis te meer benoud oor die toekoms.

2020 USA election: How did it come to this?

Lewies Botha 2020-11-06 I can't believe what I am reading above. I am truly gobsmack. The larger than life rallies wtf. If you cant see the conman snake oil salesman that Trump grab them by the pussy is. On LitNet nogal. Yes so deprived all his followers of their great rallies.

Midi, of iets gewen en iets verloor

Johann de Lange 2020-11-06 Mooi vers, Andries.

2020 USA election: How did it come to this?

Inge de Waal 2020-11-06 Mens sal verwag dat LitNet artikels publiseer wat ten minste probeer objektief wees. Kadalie is blatant eensydig.

Professor Burger en Crito trap oor die tou

Anne-Marie Mischke 2020-11-06 Raak gevat, Henning Janse van Vuuren. Ons leef in die tyd van populisme om den brode. Dit beteken nie dat gerekende resensente ook daarin moet verval nie. As hy meen 'n boek is swak, is 'n boek swak. Dit is nie sy werk om te pamperlang nie.

Dis toe eintlik Schrödinger se virus

Hans Richardt 2020-11-06 Angus, hier in Karoo het ek houding ingeneem, ek sal soos kaapse geelslang word. Net pik en seil..

Onnosel outomate, nee, emosioneel nés ons

Nico Schamrel 2020-11-06 Baie insiggewend, dankie.

2020 USA election: How did it come to this?

Michiel Heyns 2020-11-06 Heavens, I never thought I would come across something like this outside the most extreme fringe of American right-wingery. 'It is alleged .. it is claimed ... alleged ..': not a single substantiated claim, as against the literally thousands of attested

Oor Kaaps en herstandaardisering: ’n mening

Theodorus du Plessis 2020-11-06 'n Versoberende perspektief, Tom.

Die familie

Driekie Grobler 2020-11-06 Prag bewoorde gedig, wat diep raak.

Retrospektief

Driekie Grobler 2020-11-06 Pragtig, Anze

Oor Kaaps en herstandaardisering: ’n mening

J. Dippenaar 2020-11-06 ’n Nuttige en duidelike bespreking. Soos Sarie hierbo sê: "Uitstekend gestel."

2020 USA election: How did it come to this?

Coenraad Walters 2020-11-06 Thank you, Rhoda Kadalie - I enjoy a well-written piece of satire!

Die Suid-Afrikaanse Regspraktykraad se konseptaalbeleid: Wat het dit met ’n bredie te make?

William de Villiers 2020-11-06 Beste Cerneels, Watter voorreg om jou artikel te lees! Veels geluk met jou uitstekende aanbieding! Ek glo dit sal 'n groot impak hê! Langenhoven het natuurlik dieselfde metode as jy gebruik, met groot sukses, soos ons almal weet. Hou so aan! Jy is 'n

Kommadagga-kortverhaal: “Seemeeu”

Sandra Botha 2020-11-06 Goed geskryf Regardt. Sosiale kommentaar sonder om prekerig te wees.

2020 USA election: How did it come to this?

Stochastics 2020-11-06 Wow. Wat n wonderlike gebalanseerde artikel! Nie n Amerikaner nie, maar van ver af het dit die afgelope 4 jaar gelyk asof daar n 20 ton trok deur n hanswors bestuur word.

Charismatiese Christene en netwerkbemarking

Angus 2020-11-06 Beste FC Boot, Jy skuil nog steeds agter ‘n gegorrel, en ellelange aanhalings wat niemand lees nie. Erken nou maar dat jy die hoeksteen van die Christelike dogma, nl die erfsonde, òf nie van geweet het nie, òf dat jy dit verwerp. Ek raai dat jy gesi

Verkeerd-om reg

Gustaf Claassens 2020-11-06 Inderdaad Bettina, niks aan 2020 was/is normaal nie. Die Amerikaners se probleme gaan bly en selfs erger word. Die land is in die helfde deur verdeeld wat niks goeds voorspel nie. Covid 19, die media en Trump self (belaglike uitsprake en optredes) het sy

Sake voortspruitend: ’n Reaksie op Michael le Cordeur se hervormingstrategie vir die Afrikaans-skoolkurrikulum

Sarie 2020-11-06 Goeie praktiese voorstelle. Hoop jou praktiese voorstelle vind byval.

Ouers, loop die eksamenspook?

Cornel Stander 2020-11-06 Die is wonderlik!

Hier is die foutlyn in die DA

Anthony "Speedo" Wilson 2020-11-06 Die is NOG interesanter na die verkiesing van Steenhuisen! Dankie Jason!

Alles is nie net wit of swart nie; let ook op die grys gebiede tussenin

Anthony "Speedo" Wilson 2020-11-06 Dankie Jason!

Met die Vierkleur in Parys deur Renée Rautenbach Conradie: ’n resensie

Pieter de Vos 2020-11-06 ‘n Sinvolle evaluering wat ‘n betekenisvolle mening oor Met die Vierkleur in Parys gee. Die skrywer verdien ook erkenning vir fiksie gebaseer op akkurate historiese gegewens - ‘n ongewone prestasie wat min skrywers vir haar sal kan nadoen.

Charismatiese Christene en netwerkbemarking

F C Boot 2020-11-05 Beste Angus Wanneer gaan jy leer om iets in konteks te lees? Dit gaan nie oor reg en verkeerd nie. Dit gaan nie oor die skepping van begrippe nie. Dit gaan oor die mens se natuur wat van so ’n aard is dat hy nie instaat is om die gebooie van God en dit

Die familie

Hardus Botha 2020-11-05 Dankie Stanley, jou mooi woorde laat my glo in die wonder van die lewe en die saamstaan van die Boerevolk.

Kommadagga-opinie: Hou ons begrafnis of show ons af?

Theolla Langenhoven 2020-11-05 Baie dankie vir die kommentaar. Ek waardeer dit opreg.
Top