Maria2020-11-12Hi Zubayr, I have no words to say how great is your essay. I'm so proud of you and to have you as a lovely friend.
I remember how your father loved music, he introduced me to Engelbert Humperdinck, I loved his songs also.
And you, wow! You could manage yo
Mogamat Sedick Gamieldien2020-11-12A very insightful and honest essay. I am also a big fan of Jose Felicaino, Shirley Bassey, Tom Jones, Engelbert etc. They are the greats when music was still played with instruments. You seem to have exceptional talent for writing. Keep up the good work.
Louise Van Rooyen2020-11-12Goeie kontrastering van lig en donker. Ek hou van die tong-in-die-kies humor, dit balanseer die gedig baie mooi. Sien uit na nog van jou kunswerke, Jana!
Yasaar Jaffer2020-11-12Definitely can relate to your love-hate relationship on so many levels. Your writing connects people, Zubayr. Stay true to your writing ๐
Faldila Abrahams2020-11-12My beloved nephew, I am just so pleased that you connected with your dad. Real amazing piece of work. Super proud of all your achievements.
Rachelle2020-11-12Die sterkte van jou skrywe, Zubayr, berus onder meer in die afwesigheid, die stilte, van al die issues wat 'n mindere skrywer met lemme, sirens and tissues in the wings aan die leser sou opdis.
Johannes Comestor2020-11-12"Hoe hard ek ook al probeer, val my publikasies in Engels en ander tale my as nie-outentiek op; asof dit nie ek is wat dit geskryf het nie." Dit geld ook vir talle ander Afrikaanssprekende akademici. Sommige van hulle volhard egter uitsluitlik in Engels,
Mikafredricks2020-11-12Wow, this article is absolutely amazing. I love how well it is structured and the words are just so touching ๐
Honestly the best that I've ever read.
Fatima Froude Botha2020-11-12Wow. Really insightful. A look at how we relate to our parent/s, with religious influence, dictating how we deal with him/them. How even at their worst, they still have something to contribute to our personalities. Good or bad, parents shape us into who w
Stuiwer2020-11-12Nee dis nie reรซls van die poรซsiepolisie nie. Tog die moderne digkuns maak die voorstelle: Skryf konkreet, vermy abstraksies, vermy mooiskryf . Digterlike vryheid is nie 'n paspoort na swak gedigte nie.
Hier is 'n paar wenke van Johann de Lange (let o
Arina du Plessis2020-11-12Hallo Debbie, jy kan die boek by Landbouweekblad bestel. Stuur โn e-pos aan johan.terblanche@media24.com en hy sal jou help. Groete Arina
Antonio2020-11-12As een van my oudstudente sulke naakte propaganda sonder bronne skryf vol "alleged" stellings, sal ek my skaam. 'n Stelling soos "USA is not a democracy, it is "a republic" behoort 'n rooi merkie te kry.
"Alleged dementia" byvoorbeeld is deel van 'n
estelleke2020-11-12Die Blokaspaai-woordraaisels op slimfone beskikbaar bied ook interessante moontlikhede, waar 'n mens interaktief gelei word na letters as jy vashaak.
Daar is 'n verskeidenheid van blokraaie wat immer gewild is.
Michiel Heyns2020-11-12Ek moet lag kry: op een bydrae na, is al die skrywers wat krtites is van Me Kadalie se katalogus van wanvoorstelllings, hier onder hulle eie naam. Haar ondersteuners, daarenteen, gebruik almal skuilname. Wat vertel dit ons?
Elmine Berry2020-11-12Diep treffende gedig waarmee enige iemand hule kan vereenselwig. In jou gedagtes kan jy jou eie lewe sien met alle emosies rondom dit en dan die pragtige opsomming dat jy jou eie playlist kan kies!
Ons hoop om nig baie van jou te hoor Jana