Anthony "Speedo" Wilson2020-11-07Dankie Professor Williemse. Ek stem saam met Dianna Ferrus! 'n Huldeblyk soos net JY kan! Ek het baie hieruit geleer van die Danny met wie ek menigmale mee kon verkeer. Hy was my en my Drama Groep Anthony Wilson Produksies wat nou nog Teater in Die Opvoed
Anthony "Speedo" Wilson2020-11-07Merlyn - Ek het al die argumente gebruik toe my oudtse kleinseun skool begin dat sy ouers hom in 'n Afrikaans medium skool moet inskryf. My dogter het voet by stuk gehou en gesê, "Daddy ek maak my kind groot vir die nuwe Suid Afrika. Hy moet Engels beter
Anthony "Speedo" Wilson2020-11-07Anita Jonker - Lanklaas het 'n stuk skrywe my so diep geraak en geinspireer! Alles wat jy her sê is so waar - dit ruk hier aan my bineste. Dankie! Dankie! Dankie! Weldeurdag en baie goed nagevors en geskryf. Die is 'n stuk prosa MOET in al 11-Landstale v
F C Boot2020-11-07Beste Angus
Dit is jou probleem. Jy lees niks nie. Die begrip "sonde" soos reeds bewys met ellelange aanhalings wat jy gerus moet lees word gevind in die ou testament. Jy kan nie uit 20 begrippe oor dit, een aanhaal en dan sê dit is wat dit beteken nie.
F C Boot2020-11-07Jammer om te sê, lykskouings los nie probleme op nie, dit identifiseer gewoonlik oorsake. As ’n mens ’n regering wil verander in ’n demokrasie, moet dit by die stembus gebeur en daar is dit die aantal voete wat die stemlokaal binne gaan wat tel en
Hector Peterson2020-11-07If there was widespread fraud, why did the fraudsters allow the Republicans to do so well? They did a shoddy job of rigging the election in their favour. I'm afraid this "analysis" has all the hallmarks of delusional propaganda, designed to appeal to thos
Handre Brand2020-11-06Uitstaande argumente, Tom. Indien aansprake op ’n taal se herstandaardisering gemaak word, moet die feite deeglik gefundeerd en die basis vir die proses solied en gegrond wees. Jy wys op ernstige krake in die basis.
m2020-11-06New York Times. 1973. Body of one of two women shot at Victoria Falls is recovered. 18 Mei. https://www.nytimes.com/1973/05/18/archives/body-of-one-of-two-women-shot-at-victoria-falls-is-recovered-zambia.html.
Afrikaanse datum : MEI ...
Melvyn Minnaar2020-11-06Die eens tog-so-redelike Rhoda Kadalie het duidelik die KoolAid gesluk en die plot verloor... Maar dit maak 'n mens juis te meer benoud oor die toekoms.
Lewies Botha2020-11-06I can't believe what I am reading above. I am truly gobsmack. The larger than life rallies wtf. If you cant see the conman snake oil salesman that Trump grab them by the pussy is. On LitNet nogal. Yes so deprived all his followers of their great rallies.
Anne-Marie Mischke2020-11-06Raak gevat, Henning Janse van Vuuren. Ons leef in die tyd van populisme om den brode. Dit beteken nie dat gerekende resensente ook daarin moet verval nie. As hy meen 'n boek is swak, is 'n boek swak. Dit is nie sy werk om te pamperlang nie.
Michiel Heyns2020-11-06Heavens, I never thought I would come across something like this outside the most extreme fringe of American right-wingery. 'It is alleged .. it is claimed ... alleged ..': not a single substantiated claim, as against the literally thousands of attested