Kommentaar

Die Suid-Afrikaanse Regspraktykraad se konseptaalbeleid: Wat het dit met ’n bredie te make?

William de Villiers 2020-11-06 Beste Cerneels, Watter voorreg om jou artikel te lees! Veels geluk met jou uitstekende aanbieding! Ek glo dit sal 'n groot impak hê! Langenhoven het natuurlik dieselfde metode as jy gebruik, met groot sukses, soos ons almal weet. Hou so aan! Jy is 'n

Kommadagga-kortverhaal: “Seemeeu”

Sandra Botha 2020-11-06 Goed geskryf Regardt. Sosiale kommentaar sonder om prekerig te wees.

2020 USA election: How did it come to this?

Stochastics 2020-11-06 Wow. Wat n wonderlike gebalanseerde artikel! Nie n Amerikaner nie, maar van ver af het dit die afgelope 4 jaar gelyk asof daar n 20 ton trok deur n hanswors bestuur word.

Charismatiese Christene en netwerkbemarking

Angus 2020-11-06 Beste FC Boot, Jy skuil nog steeds agter ‘n gegorrel, en ellelange aanhalings wat niemand lees nie. Erken nou maar dat jy die hoeksteen van die Christelike dogma, nl die erfsonde, òf nie van geweet het nie, òf dat jy dit verwerp. Ek raai dat jy gesi

Verkeerd-om reg

Gustaf Claassens 2020-11-06 Inderdaad Bettina, niks aan 2020 was/is normaal nie. Die Amerikaners se probleme gaan bly en selfs erger word. Die land is in die helfde deur verdeeld wat niks goeds voorspel nie. Covid 19, die media en Trump self (belaglike uitsprake en optredes) het sy

Sake voortspruitend: ’n Reaksie op Michael le Cordeur se hervormingstrategie vir die Afrikaans-skoolkurrikulum

Sarie 2020-11-06 Goeie praktiese voorstelle. Hoop jou praktiese voorstelle vind byval.

Ouers, loop die eksamenspook?

Cornel Stander 2020-11-06 Die is wonderlik!

Hier is die foutlyn in die DA

Anthony "Speedo" Wilson 2020-11-06 Die is NOG interesanter na die verkiesing van Steenhuisen! Dankie Jason!

Alles is nie net wit of swart nie; let ook op die grys gebiede tussenin

Anthony "Speedo" Wilson 2020-11-06 Dankie Jason!

Met die Vierkleur in Parys deur Renée Rautenbach Conradie: ’n resensie

Pieter de Vos 2020-11-06 ‘n Sinvolle evaluering wat ‘n betekenisvolle mening oor Met die Vierkleur in Parys gee. Die skrywer verdien ook erkenning vir fiksie gebaseer op akkurate historiese gegewens - ‘n ongewone prestasie wat min skrywers vir haar sal kan nadoen.

Charismatiese Christene en netwerkbemarking

F C Boot 2020-11-05 Beste Angus Wanneer gaan jy leer om iets in konteks te lees? Dit gaan nie oor reg en verkeerd nie. Dit gaan nie oor die skepping van begrippe nie. Dit gaan oor die mens se natuur wat van so ’n aard is dat hy nie instaat is om die gebooie van God en dit

Die familie

Hardus Botha 2020-11-05 Dankie Stanley, jou mooi woorde laat my glo in die wonder van die lewe en die saamstaan van die Boerevolk.

Kommadagga-opinie: Hou ons begrafnis of show ons af?

Theolla Langenhoven 2020-11-05 Baie dankie vir die kommentaar. Ek waardeer dit opreg.

Met die Vierkleur in Parys deur Renée Rautenbach Conradie: ’n resensie

Michele Meyer 2020-11-05 Heerlike resensie waarmee ek woord vir woord kan assosieër! Welgedaan.

Charismatiese Christene en netwerkbemarking

Angus 2020-11-05 Beste FC Boot, Jy beweer ek is bietjie deurmekaar? Is dit nie dalk jy wat na grashalmpies gryp nie? Toe ek van erfsonde praat, het jy gesê ek praat onsin; ‘n mens kan nie sonde erf nie. (So asof ek die skepper van die begrip is.) Jou kommentaar op die

Steenson

Anze Bezuidenhout 2020-11-05 Baie dankie, Laantie, vir jou saam lees en kommentaar. Ek waardeer dit baie.

Só kan Pentekostaliste die mag van ideologie breek

Daniel Cloete 2020-11-05 Meer stemme soos dié is nodig. Ook uit ander groepe. Mense wat versoening en geregtigheid preek. Die een Kan Nie sonder die Ander bestaan nie. Sterkte.

The dominium or ownership of a deceased estate at the moment of the deceased’s death 

anna venter 2020-11-05 Ek is eienaar van my huis. My seun 65jr oud bly by my en sorg al 14jr vir my. Ek het die huis in testament bemaak aan hom. Ek is ’n kankerlyer en is volkome afhanklik van hom. Het ek reg gedoen?

Offers

Anze Bezuidenhout 2020-11-05 Baie dankie Amanda, ek waardeer jou saamlees en kommentaar.

Geskiedenis-vraestelle: November 2011

LitNet 2020-11-05 Ons dateer gereeld ons databank op, soos die vraestelle inkom.

Graad 7 Afrikaans Huistaal: Vraestel 1, 2 en 3

LitNet 2020-11-05 Desiree. Al die oefeninge en vraestelle op ons ruimte is gratis. Laai hulle af en gebruik hulle soos nodig. Ons dateer gereeld ons databank op, soos die vraestelle inkom.

Ouers, loop die eksamenspook?

LitNet 2020-11-05 Ons dateer gereeld ons databank op, soos die vraestelle inkom. Het jy op die graad 5-gedeelte gaan soek?

Graad 7: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

LitNet 2020-11-05 Ons dateer gereeld ons databank op, soos die vraestelle inkom.

Graad 9-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Ulrich 2020-11-05 Ek sukkel met algebra.

Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

LitNet 2020-11-05 Erika. Ons dateer gereeld ons databank op, soos die vraestelle inkom.

Vir wie kyk ons uit?

Angus 2020-11-05 Hoe onderskei ons tussen goed en kwaad as ons nie eers die pastoor by die kerk kan vertrou nie? Ai, tog! Ek voel maar jammer vir jou as die pastoor vir jou moet sê wat goed is en wat kwaad is. Daar verskil ons ateïste van julle gelowiges. Ons weet so

Indeks: notas, toetse en vraestelle

ina muller 2020-11-05 Ek is dringend op soek na engels, afrikaans en wiskunde vraestelle met antwoorde vir graad 6 leerling. Vertrou julle sal kan help, dit is regtig dringend. A.g.v. covid het leerder baie agter geraak.

Professor Burger en Crito trap oor die tou

Henning Janse van Vuuren 2020-11-05 Burger begryp moontlik nie dat uitgewers eerstens wins najaag nie. Een van die grootste uitgewers, Twinsaver, het die resep vervolmaak. Gehalte papier en repetisie stel meeste lesers tevrede.

Die groot gatslag

Ronnie Bruwer 2020-11-05 Mooi.

Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

Erika 2020-11-05 Goeie môre. Dankie vir die vraestelle, wil net weet of jule dalk enige iets op Nw en Sw Graad 5, 3de en 4de kwartaal, het, asb?

Pop

Nerina 2020-11-05 Hartverskeurend, Amanda. Die prys van die morele verval word deur almal betaal.

Graad 7: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

Malinda Linde 2020-11-05 Kan ek asb gr 7 HT +EAT vraestelle vir Afr, Visuele Kuns en Lewensvaardighede kry?

Steenson

Laantie le Roux 2020-11-05 Ek hou baie van jou gedig. Dit voel asof ek dit wil skilder.

Kommadagga-kortverhaal: “Seemeeu”

Abieda Charles 2020-11-04 Ek likes jou goeie gebruik van uitdrukkings wat die seemeeue betref. Dit herinner my daagliks wanneer ek hulle voed met die leftover korsies wat niemand wil eet nie en hulle die vermetelheid het om op my kop te kak met hul verby vlieg... Ja, ek bly verge

Die familie

Ilse 2020-11-04 Het nie woorde nie, net nat oë saam met julle.

Ouers, loop die eksamenspook?

Pam 2020-11-04 Gr. 5

Kommadagga-kortverhaal: “Seemeeu”

Zubayr Charles 2020-11-04 Well done, Regardt! I enjoy how your simplistic writing style says so much about every day life. May you continue to inspire others.

Mister Japp en Thoroughly Modern Milly

Henning Janse van Vuuren 2020-11-04 Hier in die donkerte in Berg-en-Dal, KNP, lees ek met genoegdoening van mister Japp. Iets agter my, in die swart struike, breek takkies en nie te ver van my af nie is 'n familie besig met boekevat. 'n Vrouestem lees gedemp en gemoduleerd voor. Die kamp is

Offers

Amanda 2020-11-04 Hartseer mooi.
Top