Kommentaar

Pop

Amanda Greeff 2020-11-04 Baie dankie almal.

Wiskunde met LitNet: graad 5 – tweesyferheelgetalle

Micheal Groenewald 2020-11-04 Baie baie dankie, waardeer!

Meer toelaes kan lewe beter maak in Suid-Afrika

Dirk Rigter 2020-11-04 Ek slaan my oë op na die belastingbetaler. Waarvandaan sal daar vir hom/haar hulp kom?

Graad 7 Afrikaans Huistaal: Vraestel 1, 2 en 3

Desiree Bloem 2020-11-04 Goeie dag, ek is Desiree Bloem. Ek is ’n graad 7 onderwyseres aan Beacon Primêre Skool in Kimberley Noord-Kaap. Ons skool se leerders het ’n baie groot sosio-ekonomiese agterstand en 90% van hulle is afhanklik van n SASSA-toelaag. Ek sal dit baie waa

Geskiedenis-vraestelle: November 2011

James 2020-11-04 Soek gr.11 Nov. VR.2.

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 7, November)

CWMomberg 2020-11-04 Help asb deur vraestelle en memo's aan te stuur om kinders wat agter geraak het tydens Covid weens datatekort te kan help. Dankie

Waar is Sus en Daan en Boet en Saartjie?

Belicia 2020-11-04 Goeiedag Ek is op soek na die Goue-reeks-leesboeke, is op soek na die boeke.

Gee jy jou tiende?

Angus 2020-11-04 Ek raai julle Christene aan om julle tiendes op te dok, en meer as julle tiendes. Is julle nie veronderstel om alles te gee wat julle besit en Jesus te volg nie? Dit kos duur om die ewige lewe te beërf; en die dominees en evangeliste se Mercedese moet ve

Ouers, loop die eksamenspook?

Meisie Potgieter 2020-11-04 Baie dankie! Dit sal so baie help!

Vir wie kyk ons uit?

Tiens Pretorius 2020-11-04 Al wat sal help is die doodstraf. Dit sal ten minste vir sommiges 'n afskrikmiddel wees, indien dan nie vir almal nie. So verminder ons ook die tronkbevolking van "mense" wat nie verdien om te leef nie en 'n groot las op die belastingbetaler is. Dit kan o

Sean Connery, veelsydige superster

Reusedwerg 2020-11-04 Hy was voorwaar een van die min mans wat 'n rok met grasie kon dra. Beslis een van die "geliefste" akteurs. Hy is 'n legende.

Offers

Morné 2020-11-04 Pragtig

Steenson

Anze Bezuidenhout 2020-11-04 Baie dankie Litnet ek waardeer baie

Retrospektief

Anze Bezuidenhout 2020-11-04 Baie dankie LitNet, ek waardeer baie!

Offers

Anze Bezuidenhout 2020-11-04 Baie dankie LitNet, ek waardeer baie.

Professor Burger en Crito trap oor die tou

Raed-na-Gael 2020-11-04 Wie is Crito? - is 'n antwoord wat Prof Hambidge ook wil hê.

Charismatiese Christene en netwerkbemarking

F C Boot 2020-11-04 Beste Angus Jy is bietjie deurmekaar. Wat staan in die 10 gebooie? 1ste gebod. “Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie. Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenismaak van wat bo in die hemel is, of van wat onder op die aarde is

Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie

Dave Henderson 2020-11-04 Glad it helped you, Herbert :)

Eendag, vandag

Angelica 2020-11-04 So relevant in Suid-Afrika waar die hongersnood 'n groter impak gehad het as die Covid-pandemie.

Belydenis oor my woorde

Angelica 2020-11-04 Uit die boonste rakke uit!

Ouers, loop die eksamenspook?

LitNet 2020-11-04 Dankie vir die positiewe terugvoer! Ons gaan kyk of ons gou kan help met vraestelle. Ons vraestelle word deur kundiges opgestel, maar ons doen ons bes om so gou moontlik en voortdurend nuwe inhoud by te voeg. Ons hou jou op hoogte! Groete, Naomi Meyer, in

Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle

LitNet 2020-11-04 Hallo! Hier is 'n indeks waar jy die vraestelle rondom graad 4 se vakke sal aantref: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad4. Klik op die skakels om die vraestelle in PDF-formaat oop te maak. Groete, Naomi

Graad 11-wiskundevraestel: vraestel 1

LitNet 2020-11-04 Hallo! Die memo is van toepassing op die vraestel en die vak wat hier aangedui word. Om vas te stel of dit ook van toepassing is op tegniese wiskunde, moet 'n deskundige of onderwyser van tegniese wiskunde dalk geraadpleeg word. Groete!

Nuut by LAPA Uitgewers

Johan Kruger 2020-11-04 Goeiedag, Ek doen graag navraag na die boek-reeks "Katrina vertel" deur Riana Scheepers. Is dit per dalks beskikbaar in 'n luisterweergawe, met June van Mersch as die verteler/voorleser? En wat sou die prys wees? Baie dankie by voorbaat.

Graad 11-wiskundevraestel: vraestel 1

Lize Riekert 2020-11-04 Is die wiskunde vrae- en antwoord-stelle ook van toepassing op tegniese wiskunde?

Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle

Christine Pretorius 2020-11-04 Goeiedag, ek is op soek na vraestelle 2019 of 2018 vir kwartaal 4: natuurwetenskap, sosiale wetenskap, wiskunde, Engels, Afrikaans en lewensvaardigheid Vir Graad 4 asseblief.

Meer toelaes kan lewe beter maak in Suid-Afrika

Johann Basson 2020-11-04 Die begrip "bestaansekerheid" behoort elke Suid-Afrikaner se gewete aan te spreek: Hoe moet bestaansekerheid figureer in 'n omgee-vir-mekaar-nasie, gebaseer op die Goue Reël van Naasteliefde: Doen aan andere wat jy verlang hulle ook aan jou moet doen?

Persverklaring: Afrikaanse Taalraad se nxa! nuwe direksie fokus op taaldiversiteit en inklusiwiteit

Amanda de Stadler 2020-11-03 Baie geluk! Julle is ‘n wakker lot wat berge sal kan versit.

Wolkstaar

Theresa 2020-11-03 uitstekend geskryf!

Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie

Herbert Raubenheimer 2020-11-03 Insiggewend, dankie.

Ons moet álmal veilig voel – en dit geld vir gender ook

Berdéhan Brand 2020-11-03 Wat "moet" en wat "implementeerbaar" is, bly 'n waarrskynkikheid. Hoewel die mening die kwessie aanspreek, is die inhoudelike weergawe nie feitliks heeltemal korrek en voldoende nie en dit wat nie korrek is nie, kan nie aan die leser opgedis word nie. Wie

Charismatiese Christene en netwerkbemarking

Angus 2020-11-03 Beste FC Boot, Dit het my eers verbaas dat jy nog nooit van die erfsonde (original sin) gehoor het nie, aangesien jy so lief is vir ellelange kwotasies uit die bybel. Ek het bietjie nageslaan en besef nou dat jy òf Mormoon òf Blourok is. Hulle siening

As bikers brood breek

Theresa 2020-11-03 Ek hou baie van die inhoud!!Welgedaan!

Ouers, loop die eksamenspook?

Heleen Bezuidenhout 2020-11-03 Ons gebruik al lank LitNet se oefenvraestelle. So dankbaar daarvoor. Kids baie rustiger tydens eksamens, omdat hulle beter voorbereid is. Kort nog net bietjie Tegnogie en NW vir Gr 7's.

Senekal

Kosie 2020-11-02 `n Naam wat ingevoeg behoort te word: Bhisho. Op 7 September 1992 is 29 dood, en Cyril was, nes met Marikana, deel van die bloedgiet.

in gesprek

Jasper Toutatoi 2020-11-02 In die maag, voortande uit, pyn wat steek in die oog - 'n spieelbeeld (hier uit die donker).

Ouers, loop die eksamenspook?

Meisie Potgieter 2020-11-02 Ek is baie bly oor die gratis oefenvraestelle! Dit was 'n moeilike jaar en die kinders het min tyd gehad om op te vang! Baie dankie!

Harmonie van nuk en vonk – Johan Myburg oor die Hertzogprys

Magriet Rossouw 2020-11-02 Wonderlike gesprek!

Professor Burger en Crito trap oor die tou

Sandra Pretorius 2020-11-02 Wie is Crito?
Top