Kommentaar

Charismatiese Christene en netwerkbemarking

Angus 2020-10-29 Beste FC Boot, Dis waar wat jy sê, ek weet maar min, daarom leer ek elke dag so ietsie meer by, veral by iemand wat so alwetend is soos jy. Vergeet nou maar hoe sleg en onwetend en dom en onnosel en sotlik ek is. Lewer liewer kritiek op wat ek skryf en

Brendin Horner

Louise van der Merwe 2020-10-29 Hierdie woorde gee ook my gevoelens weer; laat my hart bloei vir 'n jong lewe wat weggeruk is!

Brendin Horner

Corrie 2020-10-29 Baie mooi.

Brendin Horner

Alè 2020-10-29 Ek bid vir die familie/families wat geraak is hierdeur... dis SWAAR op my se hart.

Brendin Horner

Hardus Botha 2020-10-29 Jy raak met jou woorde soveel harte aan!!!

Politieke weerstand en wit verset in Suid-Afrika – die Senekal-episode en die pad vorentoe

Hans Richardt 2020-10-29 Johann Basson, ek is bly jy maak jouself beskikbaar vir groter goed van SA. Ek huldig egter die beskeie opinie, dat u nie veel sukses sal behaal nie, indien u nie gemeenskappe gaan leer dat voorspoed net deur selfbestuur, eie kapitaal en selfwerksaamhei

Eietyds en eiesinnig: Lynthia Julius "vry met getroude sinne / en ligtekooi met reëls"

Jacobus Swart 2020-10-29 Sommige van die versreels so pragtig skoon gedink. Nog so jonk, maar as digter. Alreeds van alle "puppy fat" ontslae!

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

F C Boot 2020-10-29 So die boere is omgekrap. Die vraag is het hul rede om omgekrap te wees. Agter die optrede lê 'n lang geskiedenis van veediefstal waarby na bewering sommige lede van die plaaslike polisie betrokke is. 'n Jong plaasvoorman word wreedaardig vermoor. Toegan

Omgedop

Daniel Hugo 2020-10-29 Dankie, Gustaf. En die Bloemfonteinse Dieretuin is ook tot niet weens gruwelike verwaarlosing.

Spoor

Driekie Grobler 2020-10-29 Pragtig, Carina, jy weet net hoe.

Leë beloftes

Driekie Grobler 2020-10-29 Baie mooi gedig

Drange

stuiwer 2020-10-28 Hygend hert. Lanklaas so iets gesien. Net woorde versamel in een hopie. Inderdaad strooi jou sondes langs 'n soutpilaars.

The EOAN Group and bringing the story to life

Nicole 2020-10-28 Leonard Manca, Joseph's son, was the best friend of my parents. As a kid, I remember hearing about the Eoan group and how remarkable it was, but never experienced hearing them until seeing the movie "An inconsolable memory" https://vimeo.com/111217435 T

Resensie: Die kind uit die wingerd deur Helene de Kock

Aleida van Houwelingen 2020-10-28 Dit was/is vir my 'n pragtige boek! Ek wil graag weet of daar nog 'n vervolg gaan verskyn.

Wonings as multidimensionele bates: die rol van informele agterplaasverhuring vanuit ’n beplanningsperspektief

Thomas Stewart 2020-10-28 So bly om ’n artikel in Afrikaans oor hierdie onderwerp te sien. Sal graag meer akademiese artikels wil sien en lees. Dankie!

#OnsKanSaam

Henning Janse van Vuuren 2020-10-28 “Dit is vir my teleurstellend en hartseer ...” Emosie sonder grondige logika is holklinkende hokus-pokus, Lidia. 25 jaar later en RSA lê en vrot in ʼn dennehoutkis, gereed om die krematorium binnegedra te word. Adieu. Maar volhard gerus met jou n

#OnsKanSaam

Gustaf Claassens 2020-10-28 Niks staan in u pad om 'n struktuur te vestig waar u iets vir ons Swart landgenote kan doen en en sodoende iets vir hulle beteken nie. Hopelik behoort dit u ook van u hartroerende skuldkompleks te verlos. U maak stellings terwyl daar letterlik duisende Af

Matriekvraestelle: Besigheidstudies (2018)

Jan-Marais Engelbrecht 2020-10-28 Uit vorige jare se Besigheid vraestelle blyk dit daar daar altyd in die verlede net Een Vraestel geskryf is (ek sien geen Besigheid Vraestelle 2 nie). Die jaar skryf ons egter Twee Vraestelle - Vraestel 1 en Vraestel 2. Is daar enige verskil / afbakeni

#OnsKanSaam

Alwyn Roux 2020-10-28 Dankie, Lidia Rauch, vir hierdie belangrike betoog. Ek voel presies dieselfde oor die saak. #OnsKanSaam is sinvol. #OnsSalSelf is apartheid. Ek kan nie glo dat mense nie uit die geskiedenis leer nie. Uitsluiting, bevoorregting, selfsugtigheid. Ek skaam my

#OnsKanSaam

Alwyn Roux 2020-10-28 Dankie, Lidia, vir jou meningstuk. Ek glo ook: #OnsKanSaam.

Soek dringend woorde van lied

Janine 2020-10-28 Ek soek dringend na die lied van Tommie, die koerantverkopertjie. Dit is 'n christelike lied, waarin Tommie koerante verkoop en nie kan lees toe iemand vir hom 'n Bybel gee nie. In die laat 90's is die lied as Drama' tjie opgevoer deur veral Diensjaar-gro

Gerrit Schoonhoven: Hofnar en filosoof

Marna Gey van Pittius 2020-10-28 Schalk wat 'n lieflike skrywe! Dankie.

Tussen vinne en vlerke

Shai Mulder 2020-10-27 Prof (dr)Louis du Plessis, jy is nie slegs ’n uitstekende dosent en toespraakskrywer nie, maar n dinamiese digter. Dankie vir elke toespraak wat jy vir my geskryf het by die Militêre Akademie. Wens jy kon ook my preke skryf. Saluut. Shai Mulder.

As ek jou nog een keer kon optel

Rethie Loubser 2020-10-27 Watter werklike en blywende bydrae het Ampie Coetzee tot die letterkunde in enige taal gelewer? Ek vra maar net.

Omgedop

Gustaf Claassens 2020-10-27 Pragtige stukkie nostalgie uit die pen van 'n veelsydige 'klapperdop.' Ons steier egter steeds die toekoms in maar nou met 'kettings' en om ons skree sirenes terwyl alarms binneshuis gereeld van groen na rooi na verander... Die klug het 'n werklikheid

’n Strategie vir die insluiting van Kaapse Afrikaans by die formele skoolkurrikulum

Angus 2020-10-27 Kaaps, as onderrigtaal sal natuurlik 'n lang paadjie loop. Vanselfsprekend sal dit geskryf moet word, en dit beteken dat dat daar spelreëls voor opgestel moet word. Verklarende en vertalende woordeboeke moet geskryf word en die struktuur daarvan, die gra

Elders gesien: Afwesigheid van realiteit op televisie

Angus 2020-10-27 Ja, ek dink die tyd het aangebreek dat ons die bruin en swart huishulpe en skoonmakers moet vervang met witmense; nie alleenlik net op TV nie, maar in die werklike lewe in ons huise ook. Andersins moet ons ons luiheid afskud en self uitspring en die werk

’n Nuwe Afrikaanse woord

J. Le Roux 2020-10-27 Wonderlik, so gaan die taal alleen oorleef nie, maar van krag tot krag groei.. Uit die mond van die suigeling, nogal!

Charismatiese Christene en netwerkbemarking

F C Boot 2020-10-27 Beste Angus Jou antwoord is maar net weereens 'n bewys van hoe min jy weet. Ek praat nie van kleuters nie, maar van jongmense. Dit is duidelik dat jy geen idee het en nou agter 'n sotlike kommentaar wegkruip. Jy wil net nie erken dat jy verkeerd in jou op

Politieke weerstand en wit verset in Suid-Afrika – die Senekal-episode en die pad vorentoe

Johann Basson 2020-10-26 Geagte mnr Richardt, Ek deel die sieninge van dr. Frans Cronje in "Reguit met Robinson: 'n Zoom-gesprek met Frans Cronje" van 2020-10-25, pas gelaai op Litnet. Gun my om voor te stel dat u die besondere werk bestudeer van Helene Opperman Lewis geti

’n Strategie vir die insluiting van Kaapse Afrikaans by die formele skoolkurrikulum

jonathan richard 2020-10-26 Wat sal dan die plan vorentoe wees vir die insluiting vir moedertaalonderrig, veral afri-kaaps? En is daar al onderhandelling en gesprekvoering?

Politieke weerstand en wit verset in Suid-Afrika – die Senekal-episode en die pad vorentoe

Hans Richardt 2020-10-26 Johann Basson, wel 'n meervoudige staatsbestel sal beter werk, maar militante politieke partye wil dit as net eensydige ekonomiese bevoordeling hê. Luister na militante politieke retoriek oor wit monopolitiese kapitaal. Ek weet nie hoe jy jou ideaal so

Charismatiese Christene en netwerkbemarking

Angus 2020-10-26 Beste FC Boot, Jammer, maar ek glo nie jou storie nie. Dit bewys net dat jy kinders nie verstaan nie. Hulle is gek na stories soos Jan en die boontjierank, en skree van die lekkerkry as ouma uit die wolf se maag gesny word. Bybelstories is hulle versot o

Graad 11: Wiskunde, vraestel 1 en memorandum

LitNet 2020-10-26 Hallo Alica, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Jy is welkom om deur te blaai om te sien of jy kry waarna jy soek. Groete.

Graad 11: Wiskunde, vraestel 1 en memorandum

LitNet 2020-10-26 Hallo Leaticia, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Jy is welkom om deur te blaai om te sien of jy kry waarna jy soek. Groete, Nao

Emosioneel gesond

Trienie Mahne 2020-10-26 Goeiedag Wanda. Ek sien jou kommentaar in my epos. Kan ek jou help? Ek is nie seker wat jou behoefte is. Skryf gerus aan my persoonlik by trienie@jgb.co.za - indien LitNet toestemming sal gee daartoe ... Trienie Mahne

Elders gesien: Afwesigheid van realiteit op televisie

Reusedwerg 2020-10-26 Ek kan nie meer met jou saamstem nie. Maak soos ek maak. Moenie meer TV kyk nie. Ek sit ook en wonder of mans en vrouens (verskillende geslag) nie meer trou in die land nie. Ek wonder ook of witmense (dieselfde ras) nie meer mekaar trou in die land nie.

Tussen vinne en vlerke

Louis du Plessis 2020-10-26 Ester, iemand soos jy, met wortels in daardie omgewing, is waarskynlik vertroud met die genoemde landmerke in Saldanha: Baviaansberg, Malgaskop, Noordbaai. Is dit nie verblydend nie hoe kulturele simbole, soos in letterkunde, ons eie en ander tale (see é

Skoon wasgoed: ’n Rare vriendskap – IL de Villiers

Frederik de Jager 2020-10-26 Dankie vir hierdie gewaardeerde opmerkings.
Top