Anna Oppel2020-10-22Theo dis pragtige raakvat van ons UWK studente se geliefde Prof. Ampie. Die man wat Foucault en Derrida vir ons oopgemaak het. Die geleerde warm mens wat ons so gek oor was. Lank leef onse Prof.
F C Boot2020-10-22Beste Angus
Ag nee man. As jy enigiets van die Mormoonse geloof geweet het, sal jy weet dat dit buite die sambreel van die sambreel van die Christendom val. Nou vir die laaste keer die wet waarna jy verwys, is die instrument waaraan geen mens vanweê sy n
David Willers2020-10-22Diep roerende artikel. Pragtig. Dit neem my vijftig jaar gelede na my studentejare.
En daarna toe ek self oor daai einste Boedapest brug gestaan het, die Gelert hotel aan my linker sy, met die Turkiese bad.
ROBERT L BARRIE2020-10-22Die geheim van wat in die SA gebeur, is dat die ANC regering dit reg gekry het om die hele proses tot vertraging gebring het en deur die kommissies die skyn van die 'rule of law' wek, maar seker maak dat 'justice delayed is justice denied". Daar sal nie '
Chris vd Merwe2020-10-22Middag Mnr Steward van Wyk
Ek is soek na die trust bestuurders van Jan Rabie se werke. Sal u my van hulp kan wees asseblief ?
Chris vd Merwe
chris@fxpacs.co.za
Bertie2020-10-22Dis wonderlik om te sien hoe gemaklik die taal vloei in hierdie groep. So ook in die tydskrif. ’n Mens kom skaars agter dat die tydskrif tweetalig is. Alles is soomloos. Soos in seamless. Dis n lekker-voel groep hierdie. Ek is ’n lurker wat maar geluk
Annelie Botes2020-10-22Ag, liewe Johandi, ek het teenoor myself ’n eed geneem dat ek nooit die geografie van Meadow Court sal bekendmaak nie. Want dis koningsmense daardie, en netnou trek die Queen my kinders se Britse paspooort terug. Sy kán en mág dit doen, sonder om enig
Nico M Ferreira2020-10-22AntiKorrupsie - hoe lyk dit my jy dink ook alles op liewe Google is gratis? Toegang tot jou gemelde tydskrifartikels is US$40 elk (of jy moet toegang dmv een van die groter biblioteke reël, as jy lid van die biblioteek is).
Angus2020-10-22FC Boot, Nee, dis sommer net 'n herhaling nie. Een van die belangrike wette van die Mormoonse bybel vereis dat gelowiges die Mormoonse geloof moet aanneem, of moet kies om in die Katolieke put wat na die hel lei moet val.
My vraag is: waarom gehoorsaa
Louis du Plessis2020-10-22Kultuur (vinne) in Afrikaans (golwe in die see) ontsluit inderdaad vir ons "elke drif, elke traan" van kultuur (vlerke) in ander moedertale (windgolwe in die lug). Besef kunstenaars in ander tale dit? Dankie vir jou skerp waarneming Desmond!
Abieda Charles2020-10-21One and all, I enjoyed your unique creative writing style, narrative craft and interrelation of poetry. I'm delighted my son, Zubayr, is accompanied by accomplished writers/poets
F C Boot2020-10-21Baie eenvoudig dit is 'n herhaling van die 10 gebooie. Jy word nie deur die wet gered nie. Die Bybel kan nie gebruik word on evolusie as waar of onwaar te bewys nie.
Wat die Bybel wel sê dat alles, die sigbare en onsigbare, deur Christus (wat jy sê nie
AntiKorrupsie2020-10-21Vir 'n insiggewende perspektief op bekamping v korrupsie in SA, google en lees gerus:
Acta Criminologica: Southern African Journal of Criminology 31(2)/2018 (23-46)
COMBATING CORRUPTION IN SOUTH AFRICA: ASSESSING THE
PERFORMANCE OF INVESTIGATING AND P
Ja swaer2020-10-21Mnr Lloyd, dalk kan u 'n paar perspektiewe saamslaan in 'n artikel op die volgende aspekte:
- die snelle groei van die afgelope 26 jaar se benadeelde deel vd bevolking dmv wetgewing en grootskaalse plundering deur die ANC (swart sowel as wit)
- die feit
Mattheus Frederik (Fredrick oorspronklike spelling)2020-10-21Goeie more Litnet,
Ek is 'n kleinneef van Ampie Coetzee. Ampie se ma en my Ouma Swart (Nooiensvan Botha) was susters. Ek deel my hartseer met julle, Annagrett, Kobus, Marko, Karin en kleinkinders. Ek stuur graag vir julle 'n artikel oor my kennis van Ampi