Andréa2020-10-18Die een is beslis 'n wenner, Jerome! Kort maar kragtig. Kannie totdat jy eendag (dalk binnekort) jou digbundel uit gaan gee nie. Jou gedigte is amazing. 🌻
Andréa2020-10-18Dis baie mooi Jerome. Die gedig is 'n weerspieëling van baie sukkelende ouers wat net die beste vir hul kinders wil hê en wat hard werk om dit vir hulle te gee. Baie mooi Jerome! Sien uit na nog gedigte!🌻
Leon Keyter2020-10-18Ek het die volledige stel van 104 Afrikaanse boeke. Vir hulle ouderdom nog in 'n goeie toestand met sellofaan oorgetrek. Party in omnibus. R6000 plus posgeld vir jou rekening.
Hans Richardt2020-10-18Protes deur burgerregte-organisasie vs politieke militia?
Sodra jy "uniform" aantrek en voorgee jy gaan iets of iemand se belange beskerm, is jy besig om die staat se pligte oor te neem.
Wat politieke partye nog moet leer in SA, is dat hul nie die staat
Amanda2020-10-18Hans was manjefiek.
My alarm gestel om nie te vergeet nie.
Lag vir dag gewees.
Kan jul die nuwe "Hans gee Herklaas horings" ook deur Tobie vertel laat uitsaai asb?
Wat van 'n E-boek met Tobie as voorleser vir albei boeke?
Wonder of daar nog mense is wat
Angus2020-10-18FC Boot, dis Darwanistiese Evolusie wat jy hier kwytraak – niks nuuts nie. Dit wat nie nodig is nie, nie meer gebruik word nie, verstomp, en verdwyn. Dis waarom die mens mak diere, en troeteldiere het. Dis waarom jy eet wat jy eet. Moet net nie dat jou
Maria Purchase2020-10-18Ek wil graag aansoek doen vir my matriekseun om 2021 die ATKV Postmatriek jaarprogram te doen.
Waar kry ek ‘n aansoekvorm?
As lede van die ATKV, is daar enige korting op die fooie?
Roelf2020-10-18Daar is ’n tyd om te kom en ’n tyd om te gaan. Ons Boere se tyd om te gaan het nog nie aangebreek nie. Ons is steeds hier om lig in die duisternis te bring.
Hans Richardt2020-10-17FC Boot, hier was ’n ander ou, so dekade gelede wat soos jy geskryf het. Ewolusie het hom ook ingehaal... Ek dink daar is baie wie is soos Bob Marley sing: "everybody wants to go up to heaven, but nobody want to die first"? Dit is wat meeste bang maak o
Breyten Breytenbach2020-10-17Verskoon die tikfoute, Theo. Dis laat en koud hier, en mens verlang. Soveel so dat selfs die wyn mens nie help vergeet nie.
Breyten Breytenbach2020-10-17Beste Theo: jy raak nou aan streke van die hart waar dit die diepste klop. En jy beskryf Ampie so presies, so raak dat hy binne handafstand hier voor mens sit. Dankie vir die opskryf. Dankie vir die 'aangee' hiervan. Ons gaan nie toelaat dat hy vergeet wo
Tom Willems2020-10-17Baie geluk op jou verkiesing van DAK netwerk! Dankie dat daar nog organisasies in die land us wat die agtergeloste mense se belang aanspreek! Sterkte