Kommentaar

’n Strategie vir die insluiting van Kaapse Afrikaans by die formele skoolkurrikulum

Sarie 2020-10-20 Miskien moet voor hierdie besluite geneem word eers vasgestel word hoeveel Afrikaanssprekendes in die SA en Namibië praat Kaaps en hoeveel wil dit as deel van die kurrikulum wil sien. Dit moet ‘n keuse bly en nie op Afrikaanssprekendes afgedwing word n

’n Nuwe Afrikaanse woord

Sarie 2020-10-20 Pragtige beskrywende woord. Ek het al die woord “staanvuur” gehoor wat beteken die ‘n vuur wat so groot is dat almal rondom staan om hul koue hande warm te maak.

Koeksisterliefde

Louis du Plessis 2020-10-19 Watter gepaste beeld vir 'n verhouding wat gereeld "elke toets deurstaan" - 'n koeksister. Wow! So skerp waargeneem Driekie!

Wonderwerke te koop

Christine 2020-10-19 Moenie iets kwyraak waarvan jy niks weet nie. My nek is al vir 20 jaar pynloos nadat dit deur 'n "geloofsgeneser" aangeraak is. Hoe weet ek nie - eintlik weet ek, maar daarin sal jy gewis nie belangstel nie.

Belydenis oor my woorde

Amber 2020-10-19 "Miskien is dit hormone, miskien lieg woorde nie" Wow Jerome...

Die stem

Amber 2020-10-19 So so mooi

Eendag, vandag

Amber 2020-10-19 Dis iets besonders, absoluut besonders.

’n Nuwe Afrikaanse woord

Marika van Heerden 2020-10-19 Pragtig!

Die windpomp

Deon van Rensburg 2020-10-19 Wat is gorras?

Tien vrae: SD Fourie oor Die dooies leef

Jesica 2020-10-19 Ek het Die lanternswaaier gelees, wonderlike storie. Kan nie wag om die dooies leef te lees nie. U is n wonderlike skrywer. Is die dooies leef ’n op opvolg van Die lanternswaaier? Want ek sou graag wil lees wat gebeur volginde in Sophie se lewe.

Graad 10 Huistaal: Taal- en leesoefening en memo met Best Books

Alakhe 2020-10-19 Ek is 'n student en wil inligting hê on my voor te berei vir my studies.

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

F C Boot 2020-10-19 Beste Angus Kom tog by man. Dit het niks te doen wat in die Bybel staan of nie staan nie. Waar sê ek enigsinds dat die Bybel sigself oor evolusie uitraak. Goeie genugtig man, was jy werklik 'n lidmaat van enige Christelike kerk? Wanneer Paulus in 1 Kole

Charismatiese Christene en netwerkbemarking

F C Boot 2020-10-19 Ai Hans Waar kom jy aan die wysheid? Ja dit is genade, maar as iemand benadig word, moet hy darem weet wat sy oortredings dws sondes was, waarvoor hy genade ontvang. God vergewe omdat Hy genadig is, en omdat sy Seun uit liefde die straf op ons sonde gedra

Het jy ’n probleem daarmee om vir ’n vrou te werk?

Chris Erasmus 2020-10-19 Ek wil en gaan nie my kop in die bynes indruk nie. Ek beroep my eerder daarop om te swyg en 'n pak op die lyf te loop mis te loop. Die "track record" spreek vanself. Ek sal maar my mening vir myself hou. Een ding weet ek vir seker, nooit weer werk ek in

Charismatiese Christene en netwerkbemarking

Hans Richardt 2020-10-19 Angus, nee. Dit verwys na manne soos FC Boot oa. Hy weet wat sonde is, hy weet wat nie sonde is nie en hy preek vir ander daaroor. Ek weet alles is genade en niks is vanselfsprekend nie.

Op soek na Heinz Konsalik

Leon Keyter 2020-10-19 Het die hele volledige reeks. Verkoop nie los nie. Almal met sellofaan oorgetrek. Maak 'n behoorlike aanbod vir die hele reeks.

Polisiëringsbestuurstrategieë in intelligensiegedrewe ingrypings: vragmotorkapings as gevallestudie

Rudolph Zinn 2020-10-19 Antwoord deur Rudolph Zinn: Ter wille van regverdigheid teenoor die sleuteldeelnemers aan die ondersoek waarop die artikel fokus, is my antwoord daarop gemik om die regte perspektief oor hulle te stel. Ek het generaal-majoor (afgetree) Sharon Schutte twe

Midi, of iets gewen en iets verloor

Elmarie van Kampen 2020-10-19 Baie geluk met 21 jaar LitNet! God se rykste seën toegebid op jul pad vorentoe.

C Louis Leipoldt (1880–1947)

Annora Eksteen 2020-10-19 Baie dankie Die ATKV|LitNet-Skrywersalbums is altyd wonderlik om te lees.

Elders gesien: "Só ’n begrafnis wens ek vir elke boer in hierdie land"

Naomi Morgan 2020-10-19 Liewe Norman, hoe heerlik om van jou te hoor, en natuurlik het jy, wonderlike stipleser wat jy nog altyd was, tussen die lyne gelees. Waardeer jou kommentaar.

Gee jy jou tiende?

Chris Erasmus 2020-10-19 Ek dink die "gebod/vereiste" wat in die Bybel voorgehou word word deur ons verganklike sondige mense verkeerd vertolk. Baie mense glo dat as jy 'n tiende gee jy meer geseend sal wees of minder gaan swaarkry. Die lewende liefdvolle God en Hemelse Vader wat

FMR-resensie: Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg

Danie Botha 2020-10-19 Amanda en Jakkie, die beste is om in aanraking te kom met Kobus Burger by rsg. My resensie het lank gelede verskyn. Intussen was daar 'n heruitsending van die voorlesing. Volgens Burger is die opname van die opvolg in wording. NB-Uitgewers kan ook genad

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

Angus 2020-10-19 Beste FC Boot, as daar 'n dissipline soos Onlogika was, sou enige universiteit jou as professor daarvan aangestel het. Wys my tog waar in die Bybel word evolusie bespreek, of selfs genoem? Tog nie in die aanhalings van jou nie. Evolusieleer is dus onbybe

Maggie: My lewe in die kamp deur Maggie Jooste: ’n resensie

Gerrie 2020-10-19 Dieselfde Ouma se man was ook 'n slagoffer van die Spaanse griep van 1918

As ek jou nog een keer kon optel

Chaim Bahat 2020-10-19 Pragtig!

Charismatiese Christene en netwerkbemarking

Angus 2020-10-19 Hans, dit klink vir my na 'n spookstorie. Die spook van Uniondale dalk?

Belydenis oor my woorde

Leona Conradie 2020-10-19 Hierdie gedig wys net weereens uit die gewig wat woorde dra. Pragtig Jerome♥️♥️♥️

Op soek na Heinz Konsalik

Johan Calitz 2020-10-19 Leon indien jy iewers in Wes-Kaap woonagtig is ,maart selfs in ander provinsie, kan die boeke moontlik afgehaal word om koste te sny? Kan jy my dalk whatsapp na 082 826 0900?

Graad 11: Wiskunde, vraestel 1 en memorandum

Alicia 2020-10-19 Wil graag die vraestelle se memos kry.

Maggie: My lewe in die kamp deur Maggie Jooste: ’n resensie

Anina Roux 2020-10-19 Hoe treffend dat die Spaanse griep 100 jaar gelede chaos en verdriet gesaai het.

Eendag, vandag

Joy 2020-10-19 Talentvol! ❤️

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

F C Boot 2020-10-19 Beste Angus Nog ‘n stukkie wysheid uit jou ou geykte siening. As dit nie in die Bybel staan nie of die Bybel nie daaroor ‘n uitspraak lewer nie, is dit onbybels. Evolusie dws biologiese evolusie op mikro en makrovlak het begin lank voor die Bybel gesk

Bring vir my die nag

Morné 2020-10-19 Anna de Wilde dankbaar vir jou kommentaar en saam lees dit is voorwaar 'n voorreg om te kan skryf. Dit is maar 'n innerlike reis in 'n boot vol woorde om tot die lig te kom.

Die stem

Ashley 2020-10-19 So awesome! Goed geskryf! So trots!

As ek jou nog een keer kon optel

Coretha Odendal 2020-10-19 Die unieke Ampie word mooi beskryf in pragtige Afrikaans.

De Achtste Zonnebloemen. De zoektocht naar van Goghs verdwenen schilderij door Pauline Vijverberg

Ginny Granger 2020-10-19 All books by this amazing young author should be translated into English and other major languages! Everyone in the world should read them!!

Die Staat versus Oscar Pistorius: ’n herbesinning – deel 2

Chris Marnewick SC 2020-10-19 Baie dankie vir jou kommentaar, Gustaf. Ek is nog altyd verbaas oor die versuim van ons kollegas in die praktyk, van ons regters, en van ons akademici om hulle sterk uit te laat oor die vergrype wat tydens die verhoor plaasgevind het, om nie eers ons medi

Landbou Boerekos – die beste gebak deur Arina du Plessis: ’n resensie

Marika Swanepoel 2020-10-18 Wanneer sal die boek op die rakke wees? Ek koop nie meer ander tydskrifte nie, maar ek hou by elke winkel wat tydskrifte verkoop, stil, tot ek die nuutste Landbou Boerekos kry. Arina is onverbeterlik.
Top