Kommentaar
’n Strategie vir die insluiting van Kaapse Afrikaans by die formele skoolkurrikulum
margaret cordier 2020-10-26 Ek het net die bespreking vlugtig gelees, maar stem beslis saam dat moedertaalonderrig - ongeag watter dialek of taal gepraat word - 'n absolute móét is vir kinders se holisties ontwikkeling, vir volledige internalisering en begrip van o.a subjekte; ond
Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld
Isabel 2020-10-26 Ja, ek wil ook weereens baie dankie sê vir al die Turkse reekse sover. Ek hoop ons gaan nog baie sien. Ek vertel vir almal wat wil hoor van die Turkse reekse. My een vriendin het DSTV en sy kan ook die Turkse reekse kyk.
Charismatiese Christene en netwerkbemarking
F C Boot 2020-10-26 Beste Angus Dit is nou 'n growwe veralgemening. Uit my dae as Sondagskoolonderwyser weet ek dat leergierige leerlinge maar swaar sluk aan die ontstaan van veral Eva. 'n Diaken se kind het reguit gesê hy sou eerder 'n potjie golf saam met sy pa speel asom
Politieke weerstand en wit verset in Suid-Afrika – die Senekal-episode en die pad vorentoe
Johann Basson 2020-10-26 Waar in my skrywe het ek na 'n sosialistiese nasie-visie verwys? Wat is u voorstel vir 'n nuwe bedeling? Deel asseblief met die lesers wat sal moet gebeur alvorens Suid-Afrikaners uit die moddder kan kom. Welke staatkundige bestel(le) visualiseer u?
Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld
Louis George Fivaz 2020-10-26 Hello baie dankie vir die terug laat weet op my email. *Laat weet maar as daar nuwe reekse is * Ek sal vir vriende en familie vertel en hul sal verder uitstuur na ander sodat die ondersteuning op jul webblad ook groter groei. Mal oor die films so ver ...'
’n Nuwe Afrikaanse woord
Abigail Smith 2020-10-26 Abraham, jy's pragtig, woordkunstenaar! Johan, jul twee kan dalk sit en kyk hoe jul in verskillende kunsvorme kan skilder met die 'omsitvuur!' Die woord is so 'lewendig' (spring vanaf sy skryf-vorm/papier/so visueel) en vol stories! Ek sien 'n boek-omhuls
Politieke weerstand en wit verset in Suid-Afrika – die Senekal-episode en die pad vorentoe
Hans Richardt 2020-10-25 Johann Basson, jy beskryf Dakar-albatrosidee, van een nasie visie. Daar is min "reënboog" oor in die morele droogte van SA se oglokrasie. As jy ’n militante regering het, wat "wit welvaart" as ’n vyand van die nasie voorstel, terwyl hyself biljoenêr
Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld
Hettie Erasmus 2020-10-25 Ons het op You Tube gekyk maar dit gebruik baie data, daarom waardeer ek die oorklankings soveel te meer.
Charismatiese Christene en netwerkbemarking
Angus 2020-10-25 Beste FC Boot, natuurlik het ek uitgestap omdat ek my as onkundig beskou het. My onkunde vra vrae en dinge moet getoets word voordat my onkunde bevredig kan word. In die Sondagskoolklas is vrae, en sommer die antwoorde ook, vir jou klaar daar. Jy mag nie
Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?
Angus 2020-10-25 Beste FC Boot, of moet ek liewer sê, die kundige FC Boot, as die oneindige, ellelange aanhalings uit die Bybel nie opdring is nie, as die talle kere wat jy nie jou Jesus aan my opdring, nie opdring is nie, dan weet ek nie wat opdring is nie. Jy sal m
’n Strategie vir die insluiting van Kaapse Afrikaans by die formele skoolkurrikulum
Johannes Dippenaar. 2020-10-25 Sarie, ek stem volmondig saam met u skrywe. Dit lyk ook vir my ons wil terug gaan na die verre verlede. Taal is uiters belangrik vir kommunikasie. Reg oor die wêreld het daar 'n soort "standaard"-taal in verskeie tale ontwikkel ten spyte van verskillende
Tussen vinne en vlerke
Ester le Roux 2020-10-25 Spring jy soos 'n blink vis bo-uit - lieflik, Louis!
Politieke weerstand en wit verset in Suid-Afrika – die Senekal-episode en die pad vorentoe
Johann Basson 2020-10-25 Elke Suid-Afrikaner moet spoedig besef dat die grootse gemeenskaplike vyand van die hele Suid-Afrikaanse nasie is die feit dat Suid-Afrika nie volhoubaar voldoende buitelandse valuta verdien vir voorspoed vir sy ongebreidelde groeiende bevolking nie OMRED
Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?
F C Boot 2020-10-25 Beste Angus Jy het 'n ateïs uit onkunde geword en ek is nie besig om enigiets aan jou op te dring nie, maar wel om jou onkunde aan die kaak te stel.
Poskaarte van Paulet Huis | Postcards from Paulet House #2
Heidi 2020-10-25 Daar is maar een Gert Vlok Nel.
kykNET Silwerskermfees 2018: Hoogtepunte en indrukke
Aletta Riddles 2020-10-24 My naam is Aletta Riddles 62 jarige Suid Afrikaanse vrou. Ek hou van die LEWE... Ek is op soek na Christiaan Olwagen. Of enige lewenslustige, opregte, eerlike moviemaker.... Ek het n storie "Maan toe" geskryf. Dit lê nou by die publishers. "Donkervlakt
Politieke weerstand en wit verset in Suid-Afrika – die Senekal-episode en die pad vorentoe
Hans Richardt 2020-10-24 Ek stem nie met links en regs verdeling saam nie. Die professor kyk nie na die ontwikkeling van swart en burgerlike militia in SA nie, wat nie links of regs van wetgewing verbod oor privaat burgelike militia is in Aa nie. Die EFF as politieke party, wat o
Charismatiese Christene en netwerkbemarking
Hans Richardt 2020-10-24 Angus, geestelike narsisme het FC Boot die eerstemaal in jare stemmig. Ek gaan my bydrae hieroor afsluit, deur my stelling, dat meeste sg geloofsnetwerke openlik hul eie Jerusalem-sindroom in geestelike narsis bemark, dat hul die meeste en beste weet, oDie “Godboek”: nuwe gedagtegenereerder par excellence
Theodorus Claassen 2020-10-24 Ek sien die bg. artikel verwys n paar keer na die "Claassens" wat sus of so voel. Ek is ook ’n Claassen en skynbaar ver langs familie van George, maar stem beslis nie saam met wat hy kwyt raak nie. Jesus Christus het my van my sonde gered, vergewe en vr
Die skending van die reg op die goeie naam en die reg op privaatheid met verwysing na sosiale media soos Facebook
Gatvol 2020-10-24 Mag ’n werkgewer na jou huis toe kom, teen jou valslike aanteigings maak en ’n pin location neem van waar jy woon in jou skoonouers se eindom? Jou dan hele tyd dophou en navraag doen oor jou persoonlike lewe? Famielie? Sensitiewe inligting versprei va
’n Strategie vir die insluiting van Kaapse Afrikaans by die formele skoolkurrikulum
Jessica Pohl 2020-10-24 Solank as wat die insluiting van Kaaps in die kurrikulum op suiwer taalkundige beginsels en as 'n vrye keuse plaasvind, kan geen fout daarmee gevind word nie. Onderwys in Suid-Afrika is egter onteenseglik na die radikaal-linkse kant van die politieke
Politieke weerstand en wit verset in Suid-Afrika – die Senekal-episode en die pad vorentoe
Reusedwerg 2020-10-24 Die jong man wat naby Senekal vermoor is, is soos elke plaasmoord onnodig en laat 'n wrang smaak in die mond. Ek is persoonlik al deur die barbaarse lafhartige optredes van plaasmoorde geraak. Dit laat 'n letsel in die geheue en het sielkundig 'n effek op
Donker web deur Fanie Viljoen: ’n resensie
Alda Albertyn 2020-10-24 Dit is nie Greg wat sy pa in die studeerkamer met n pistool betrap nie, maar die elfjarige Xander, of te wel Ecardt.
Matriekvraestelle: Rekeningkunde (2018)
Willem Van Wyk 2020-10-24 Stuur asb ou vraestelle na my epos adres
Rachmaninoff en Hongaarse lanterns
Naomi Morgan 2020-10-24 Ek hoop sy lees hierdie. Dis darem wonderlik as iemand iewers onthou hoe jy was At Seventeen. Of drie en twintig.
"Storie-idees meld gedurig aan, ek voer hulle nie altyd so getrou uit nie"
Patrick Erasmus 2020-10-24 Hoe betaal ek my stories?
"Storie-idees meld gedurig aan, ek voer hulle nie altyd so getrou uit nie"
Patrick Erasmus 2020-10-24 Hi hoe betaal ek die stories?
’n Strategie vir die insluiting van Kaapse Afrikaans by die formele skoolkurrikulum
jonathan richard 2020-10-24 Op my beurt wil ek net se dat daar baie afri-kaapse woorde is wat al vir baie jare gepraat word! Daar moed net reg navorsing gedoen word!
Politieke weerstand en wit verset in Suid-Afrika – die Senekal-episode en die pad vorentoe
Henning Janse van Vuuren 2020-10-24 "... na die spreekwoordelike man met die “bruin broek” (’n profesie van Siener van Rensburg) wat moet kom red wat daar te redde is." Ek is innig dankbaar die profesie vermeld nie 'n kortbroek nie.
Kommadagga – hier is ons deelnemers
Reneasha van wyk 2020-10-23 Congratulations, Stef. I knew you had it in you. It's in your blood your veins since day 1. You always enjoyed writing, especially poems.
Politieke weerstand en wit verset in Suid-Afrika – die Senekal-episode en die pad vorentoe
Gustaf Claassens 2020-10-23 'n Akademikus met sy vinger op die pols. Iemand wat die geskiedenis op 'n feitelike basis belig asook die versugting van die Afrikaner verstaan en in perspektief plaas. Die bydra is uiters gepas vir die tyd waarin ons leef. Anders as ivoortoringakademici,
Skoon wasgoed: ’n Rare vriendskap – IL de Villiers
Nadia 2020-10-23 Pragtig, eerlik. Ek het dit geniet, dankie Frederik.
Charismatiese Christene en netwerkbemarking
F C Boot 2020-10-23 Beste Angus Die enigste een wat oorboord gegaan het is jy, toe jy uit onkunde uit die Sondagskoolklas gestap het. Ek kan dit nogal op 'n manier verstaan, want die onderwysers was vasgevang in 'n eeue oue prentjie van 'n kitsgod wat alles poefpaf geskep he
Rachmaninoff en Hongaarse lanterns
Michele Meyer 2020-10-23 Ek verlang nooit terug na jonkwees nie, maar Deborah het my nou teruggesleep in tyd. By die lees van hierdie heerlike stuk het ek onthou van sweem deur semesters en osmoties leer van lieflike, loflike en liederlike dinge en deurgaans heilig oortuig te wee
Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?
Angus 2020-10-23 Nou goed, ek aanvaar dit dat jy nie die Mormoonse wette gehoorsaam nie, omdat jy ‘n Christen is, en die Mormonisme is nie-Christelik. Nou wil ek by jou weet waarom jy Bybelse wette op my wil afdwing, terwyl ek nie ‘n Christen is nie? Ek is ‘n ateÃ
Waar onthou begin deur Connie Luyt: ’n resensie
Connie Luyt 2020-10-23 Dankie vir jou mooi resensie Maryke, dit het my dag laat sprankel!
