
Foto: Canva.com
Retrospektief
in kraakvisie van gedroomde ideale
lê die Dooie See
met dobberende skerfiesdrome
ingeperk
binne die plaak
van kunsmatige grense wat
jou stem smoor
jou identiteit vermoor
3
Foto: Canva.com
Retrospektief
in kraakvisie van gedroomde ideale
lê die Dooie See
met dobberende skerfiesdrome
ingeperk
binne die plaak
van kunsmatige grense wat
jou stem smoor
jou identiteit vermoor
3
Kommentaar
Baie dankie LitNet, ek waardeer baie!
Pragtig, Anze
Baie dankie, Driekie. Ek waardeer jou saamlees en kommentaar.