Alta Cloete2020-10-30Marita, baie dankie vir jou wonderlike openhartige skrywe. Ja, positiwiteit is goed – tot op 'n punt. Wanneer ons ons swakheid vir mekaar begin wys, kan ons mekaar eers regtig ondersteun.
Ek ken die swart hond van depressie persoonlik. Mag julle genad
Arthur Oliver2020-10-30Margaret Thatcher made it possible for dirt poor people in the Uk to place their feet on the property ladder. These people then were in position to enable their children to do the same and third generation is now moving towards the same goal.
Nico Schamrel2020-10-30Goed geskryf en raak gevat! Met al die papierwerk is dit nog 'n nagmerrie. Vir R12 000 is my stiefpa veras - al wat ons ontvang het was 'n lelike growwe houtkissie, toegeskroef, geen vernis of 'n naamplaatjie nie. Die verassing het vier weke geneem!
Nico Schamrel2020-10-30'n Besonderse en uitmuntende gedig, Coen Groenkloof. Ek wil jou graag verwys na http://nicoschamrel.com/ns-liefdadigheid-charity
Dankie vir hierdie plasing.
Hans Richardt2020-10-30My beskeie standpunt bly, daar is nie links of regs, as dit by burgerregte kom nie. Hierdie KLASSIFIKASIE is uitgedien, want hoe is jy regs as jy vir wet en orde betoog? Militante is nie links nie, wat opruiende liedjies sing en aanhitsing toesprake maak
Louis du Plessis2020-10-30Hoe hartseer is hierdie verval "in die moer van die wynvat". Maar hoe gevoelvol, aandoenlik, ontroerend beeld jy dit uit, Amanda!
Louis du Plessis2020-10-30Om verskeie redes spreek jou skets tot my, Jannie. Eerstens dat jy die vorm van jou strofes met soveel selfbeheersing orden. Tweedens dat jy nie terugdeins van die selfdissipline wat rym en ritme eis nie. Derdens, dat jou uitdagende inhoud nie polities ko
Desmond Gird2020-10-30Baie dankie Lizelle. Sterkte met die laaste skof en vestiging in Sydney en die leef en skryf van julle eie Griessels-storie vol avontuur daar doer onder 🙃
Berdéhan Brand2020-10-30Die whities het nog maar altyd by die basics gebly van sandwiches en Rooibos - so hier en daar ’n erg kommin familielid wat met ’n mik-en-druk kamera die wenendes langs die oop graf afneem. Soms is daar ’n speech en die wat dood is, is dan altyd in
F C Boot2020-10-30Beste Angus
Alwetend nee glad nie. Jy sluit af met" Moenie sommer net glo nie, ondersoek, bevraagteken, doen navorsing met alles tot jou beskikking. As jy dit ’n “dwaalspoor” noem, kan ek jou nie verder help nie. "
Dit is goeie raad wat jy net self
Berdéhan Brand2020-10-30Ganoderma is hoofsaaklik die grootste bedreiging van die Jakaranda. Hierdie en ander swamme word biota genoem word. Die ingevoerde eksotiese indringerboom word gelukkig nie uitgeroei nie; aanplanting daarvan word wel deur wetgewing verhoed.
Bogenoemde kom
Desmond Gird2020-10-29Baie dankie, Louis. Dit is lekker om as ou toppie hierdie digvorm aan te leer. Dinge wat julle meesters gemaklik met toe oë doen, terwyl julle op een been staan met hande agter die rug geboei.
Hans Richardt2020-10-29FC Boot, kommerwekkend is dat EFF lid sing "bel die brandweer..." en dan brand plase af in Vrystaat, Noordwes en Noordkaap.
Dis KOMMERWEKKEND.
Daar is weliswaar baie navorsing nodig oor spesifiek die "modus operandi vingerafdruk" van plaasaanvalle. As d
Nico M Ferreira2020-10-29Hierdie boek het op my leeslys beland omdat ek verskeie navrae oor die titel op verskeie forums gelees het.
Noudat ek die boek gelees het, wonder ek oor die lesers se probleem. Die titel is so 'n integrale deel van die storie en van die ontknoping, dat a
Louis du Plessis2020-10-29Heerlik om van jou te hoor Shai – jy wat in jou eie reg 'n prediker en skrywer is – net soos ons oudkollega Chris Nelson wat op LitNet Akademies sulke insiggewende gesigspunte ontbloot, soos oor hoe samelewings demokratiseer. Opregte dank vir jou bood