Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van verlede jaar se Afrikaans Huistaal.
Vraestel 1: Afrikaans HT 1 Nov 2018
Vraestel 2: Afrikaans HT 2 Nov 2018
Vraestel 3: Afrikaans HT 3 Nov 2018
Memo 1: Afrikaans HT 1 Nov 2018 Memo
Memo 2: Afrikaans HT 2 Nov 2018 FINALE Memo.
Memo 3: Afrikaans HT 3 Nov 2018 Memo FINALE
Kommentaar
Ek is op soek na aantekeninge en vraestelle oor Kringe in die Bos en Siener in die Suburbs asb vir Afrikaans Eerste Taal Hoergraad.
Hallo Martha
LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is:https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik op die skakels om dit gratis af te laai.
Hier is nog skoleinhoud: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/ Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by, so besoek LitNet gerus om te kyk wat ons in die hande kon kry om van hulp te wees.
Blaai gerus deur die inhoud om te sien of dit daar is.
Groete
Remona Voges
Dankie.
Mooi werkies