Henning Janse van Vuuren2020-10-21My gunsteling aanhaling uit Hanlie Retief se onderhoud is: “Maar as sy so slim is, sê ek vir Ngwenya, hoekom hou sy aan om haarself met die politiek te bemoei?”
“Ek het ʼn liefde-haat verhouding met politiek. Dit was nooit my plan om politiek to
Angus2020-10-21As ons vir my oupa gaan kuier het op die plaas, het my speelmaatjie, Pietso, vir ons gewys hoe om gorras te grawe. In die droë rivierbedding grawe jy 'n gat, en as jy 'n rukkie wag, loop hy vol helder water. As jy haastig is, gryp jy 'n handvol nat sand,
Pat Smith2020-10-21LOVE THIS CREATION!!! I am one of them with FOMO!! Hehehehe!!! cause I don’t always post stuff, but LOVE to read other’s experiences and I use the recipes. I hope that one day ‘I see you!’ will happen in real time. Thanks Ingrid for your time and
Johandi Ebersohn2020-10-21Annelie, die boek lê al jare gereed dat ek hom moet lees en elke keer as ons deur Union Dale ry wil my ma weet, watse skrywer het nou weer hier gebly! Nou weet ek 😉. Deel asb waar ek kan gaan kyk na Meadow Court op die net ek kry dit nie en is vreesli
Desmond Gird2020-10-20Op die vinne van sielvolle visse en wieke van objektiewe woordevoëls het jy ons vinnig en vêr deur jou ryk kontrei asook fynkuns literaruur laat swiep. Wat 'n meesterstuk.
Fanie Olivier2020-10-20Dankie, Johann, vir die pragtige stuk en die lekker wyse waarop jy sorg dat Stiegler in die Afrikaanse denkwereld 'n kleim kan kom afsteek. Sal beslis gaan loer wat ek uit die verwysings verder kan leer.
Fanie Olivier2020-10-20Baie dankie, Mike, vir jou pragtige huldeblyk aan Achmat. Hy was inderdaad 'n voortreflike mens, sy werk vol insig en liefde; sy onbevooroordeelde omgang met Afrikaans tussern mense is nooit na waarde geskat nie. Indien ons ooit wil weet hoe 'n aktivis be
Angus2020-10-20Beste FC Boot,
Ek weet nie eens wat “dat die Bybel sigself oor evolusie uitraak” beteken nie; dus kon ek nie sulke woorde geskryf het nie. My ou buurman het gekla dat hy uit whiskey uitraak, en dis al hoe ek die woord ken.
Ek het jou ‘n vraag g
Maryke Roberts2020-10-20Ek maak môreaand die gerookte snoektert uit die tydskrif. Dit klink heerlik en maklik en die tydskrif is nooit vêr nie, daar is soveel lekker stories en resepte in!
Henning Janse van Vuuren2020-10-20Ek gaan toevoeg tot my opmerkings oor radikale feminisme. In vandag se Beeld neem Amanda Gouws van US ‘Standpunt’ in onder die opskrif: Dié “manlikheid” lei tot geweld. Sy sê: “Wat ons in Senekal gesien het, is die uitbeelding van militêre ma
Paulina Belinda Herwels2020-10-20Ek kom uit 'n egskeiding waar die huis aan my toevertrou is. Ek moes dit verder klaar betaal. Wat moet ek doen om 'n ander akte te kry? Die oorspronklike akte bevat nog ons albei se name. Die huis is in my naam geregistreer.
Baie dankie
Paulina Belind
Johannes van Velden2020-10-20Ds Marius Brits het 'n tesis met die opskrif: "Die sin van die lewe is dat dit gaan verby." geskryf.
Hierdie inligting laat my dink aan die opskrif.
Carmen2020-10-20Ek kry net nie genoeg van 'Vierspel vuurspel. nie. Ek wil asb weer vir Mert en Sarp in nog ’n film sien, die akteurs is so for real. Turkish movies: You rock all the way, because u always makes my day.
Amanda Strydom2020-10-20Dankie Theo . So raak , so roerend. My hart gaan uit na julle almal wat hom só liefgehad het. Ek sal hom en die kuiers saam met hom, Anne-Ghrett en Kobus by die Bôrdienghuis nooit vergeet nie.