Kommentaar

Die stem

Tyron De Villiers 2020-10-17 Wow. Trots op u meneer. Hou aan met die goeie werk

Belydenis oor my woorde

Tyron De Villiers 2020-10-17 Dis diep meneer!!

Belydenis oor my woorde

Sharon-Rose Sago 2020-10-17 Jislaaikit is mos kwaailappies, die woorde 😀😁😉

Belydenis oor my woorde

Sharon-Rose Sago 2020-10-17 Jislaaikit jo woorde is kwaailappies 😀😉😁

Die stem

Perlin Manewil 2020-10-17 Baie goeie gedig Jerome. Dit laat my aan myself dink.

Belydenis oor my woorde

Perlin Manewil 2020-10-17 Knap gedaan Jerome.

As ek jou nog een keer kon optel

Gustaf Claassens 2020-10-17 Min dinge mooier wanneer daar so met die pen in Afrikaans omgegaan word.

Eendag, vandag

Court 2020-10-17 Poignant. Continue writing!

Die stem

Court 2020-10-17 Brilliant, Jerome! Love the emotive worlds you create.

Belydenis oor my woorde

Court 2020-10-17 Totaal aangrijpend! Jou talent in volle blom is wonderlik te sien.

Eendag, vandag

Brijon 2020-10-17 "Die diepte van die pot eindig by die laaste kind se geskreeu", dus baie mooi

Belydenis oor my woorde

Jo Elzette Sekepane 2020-10-17 Ek sien al hoe sit ons in 'n Literatuurklas en ontleed Jerome Coetzee gedigte🔥

Die stem

Jo Elzette Sekepane 2020-10-17 Jy kan beslis skryf🙌🔥 Baie trots op jou👏

Eendag, vandag

Shannon-lee 2020-10-17 Wonderlik

Die stem

Shannon-lee 2020-10-17 Sooooo baie trots op jou Jerome.

Die stem

Chundre Chanel Filippus 2020-10-17 Amazing!!!

Die stem

Chundre Chanel Filippus 2020-10-17 Amazing. Ek is mal oor dit!!!!!

Eendag, vandag

Qulen 2020-10-17 Die hoop dat die volgende generasie 'n beter opkoms sal hê... Goed geskryf.

Eendag, vandag

Chundre Chanel Filippus 2020-10-17 Ah dis so mooi. Jerome is so talentvol. Ek wil meer lees

Eendag, vandag

Leona Conradie 2020-10-17 So goed Jerome!!!! Hierdie gedig van jou wys op ’n baie mooi manier waardeur die werkende mens elke dag gaan, waardeur sukkelende ouers of miskien enkelouers elke dag gaan en wat hulle aan die gang hou deur al die moeilike dae. Jou gedig is dus ’n mon

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

F C Boot 2020-10-17 Evolusie, broer, hoef nie progressief te wees nie dit kan ook regressief wees, maw dit wat deur evolusie tot stand gekom het kan ook onder ongunstige omstandighede verloor word. "What happens when traits no longer give creatures a competitive edge? Some

Mondig

Stuiwer 2020-10-17 Waar is die bydraes dan?

Erfeniskos in Erfenismaand

Cass Abrahams 2020-10-17 Hallo Karen Baie dankie vir die mooi woorde. Dit het my teruggeneem, ’n goeie paar jaar. Vir my is jy nog altyd die koningin van Turkish delight. Ek het nog altyd die resep. Vir my is jou resep die beste. Groete en liefde Cass

As ek jou nog een keer kon optel

Gerard Scholtz 2020-10-17 Roerend Theo. Dankie.

Emzansi in Orania: my gedagtes oor die film

Hans Richardt 2020-10-17 Angus, ons het tandarts Nodig. Hel, hy /sy kan nooit christen wees om mens soveel pyn te gee en nog sak vol geld te vra!!! Kan iemand met sadistiese streep ooit sy buurman/vrou liefhê soos hom/haarself? Angus, jy het tog as goeie Calvinis opgegroei, wa

Maggie: My lewe in die kamp deur Maggie Jooste: ’n resensie

Gerrie van der Walt 2020-10-17 Die verhale gee mens hoendervleis. Ek het in 2012 my Ouma se dagboek wat sy gehou het gedurende die ABO opgespoor en in boekvorm laat druk. Al die ontberinge wat sy moes deurmaak met 'n baba van 'n paar dae oud rondvlug voor die Engelse. Sy is nooit gevan

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

Hans Richardt 2020-10-17 Terese, jy is nuut hier. Ons ou klomp glo nie aan voorspoedteologie nie. Verder, Angus noem tog dat die grootste sonde waarna verwys word in bybel, seks is. Die ander sonde is voorspoed. Vir my het seks nog net teenspoed gebring. Nou wonder ek of seks, d

Ramaphosa – wolf in skaapbaadjie, of skaap in wolfspajamas?

F C Boot 2020-10-17 Wat ons sien is 'n uitvloeisel van die ANC se beleid om die land onregeerbaar te maak en 'n NP-regering wat nie geweet het om die toestand te hanteer nie. Die hele debat oor moorde vanaf die ANC gaan nie soseer oor die moorde van plaasboere nie, want swar

Elders gesien: "Só ’n begrafnis wens ek vir elke boer in hierdie land"

Norman Strike 2020-10-16 Dit is hartverskeurend - tragies - dat so 'n eenvoudige, vreedsame begrafnis vir ons in hierdie gewelddadige tye buitengewoon is. Jou foto's betreur 'n vergange wêreld.

As ek jou nog een keer kon optel

Kataza 2020-10-16 Dankie.

Lokval

Andries Fourie 2020-10-16 Baie dankie Driekie!

Lokval

Andries Fourie 2020-10-16 Dankie Anze

Lokval

Andries Fourie 2020-10-16 Dankie Morne

Albatros

Andries Fourie 2020-10-16 Goed gedoen Morne

Die Staat versus Oscar Pistorius: ’n herbesinning – deel 2

Gustaf Pienaar 2020-10-16 Nog 'n deeglike en oortuigende ontleding deur 'n gerespekteerde kollega. Dankie, Chris. Om aan te sluit by jou vraag of Oscar se verhoor billik verloop het (en wat straks die weg kon baan vir 'n verdere appèl na die Konstitusionele Hof): Ek onthou goed

Ramaphosa – wolf in skaapbaadjie, of skaap in wolfspajamas?

Henning Janse van Vuuren 2020-10-16 Redakteurs- en ander briewe, week na week, die laaste dekade al, lui só: Nóú, dié keer, waaragtig mense, die tyd vir praat is nou verby! Panopties beskou is die enigste doeners Afriforum, Solidariteit en Die Boere.

’n Onderhoud met Danie van Wyk, nuwe voorsitter van die DAK Netwerk

Hilton Lawrence 2020-10-16 Baie geluk, Danie met jou verkiesing as voorsitter van DAK-Netwerk.

Rus in vrede, Ampie Coetzee

Anthony "Speedo" Wilson 2020-10-16 Soos ons in die Anglikaanse kerk sê: "May he rest in peace and rise in glory!" Rus sag Ampie! Tot ons weer ontmoet!

Afrikaans: the language of dissent

Wêreldwye feite oor Afrikaans - Wêreldwyd 2020-10-16 […] https://www.litnet.co.za/afrikaans-language-dissent/ […]

De Achtste Zonnebloemen. De zoektocht naar van Goghs verdwenen schilderij door Pauline Vijverberg

Bernard Grant 2020-10-16 Enticing summary which together with the quotations by the protagonists, makes you want to read this book!
Top