Sophia Oliphant2020-10-13Dis ń punt waaroor sommiges nie wil praat of aanraak nie.Dit wat ons het is God wat voorsien niks is vanselfsprekend nie.Deur te gee uit ervaring het ek nog altyd meer ontvang en tog het ek nie gegee om te ontvang nie.
Terese2020-10-12Dit het nou 'n lekker pissing competition ontaard waar almal die teiken lekker gemis het, veral ou Angus, die ateis wat nogal skryf "My naam is Angus. Hoe ek ewe skielik Betekenis genoem word, sal net ons hemelse Vader weet"
Abieda Charles2020-10-12Well done my son, Zubayr Charles. I'm very proud of your achievements and accolades which you continue to grace with your acute sensitivity and command of language. Continue to be the best at what you do...
Cornelia de Kock2020-10-12Ek wil nie eintlik graag aan hierdie onverkwiklike gesprek deelneem nie, maar het tog besluit om 'n bydrae te lewer.
Dankie, Koos, "Die manne wat hul beywer het", is korrekte Afrikaans.
Historiese teenwoordige tyd ook die korrekte: " ...eerste taalmonu
Louis du Plessis2020-10-12Ja Driekie, armoede is inderdaad 'n bekende storie. As ons vakansies op die plaas gaan kuier én ons stokflou werk om my Oupa se dam met drinkwater skoon te maak, was hy ten volle in beheer, al was hulle op 'n stadium so arm: hy het regtig nie 'n belt geh
Chris Erasmus2020-10-12Ek kan dit regtig nie begryp of verstaan nie. Al die Afrika lande is reeds de-kolianiseer. Elke nuwe westerse demokrasie in 'n Afrika land werk nie. Die politieke kenners/ontleders/wyse manne gorrel en kry nog geld ook om dit te doen. Daar is mense wat no
Henning Janse van Vuuren2020-10-12Hier op LitNet gaan dit soms so dol soos by die poskantoor, 'n brief verdwyn om dan heelwat later weer te verskyn. Ander kere daag dieselfde brief in twee koeverte, vol Fangus, tegelyk en betekenisloos in parallelle heelalle op.
Hans Richardt2020-10-12Die besprekings oor geloof sal altyd wye s-draaie gooi, ons Wat al dekades hieroor gesels weet.
Tog moet ons dit aanvaar dat die ou testament vir 'n bepaalde etniese groepering geskryf was, met bepaalde voirwaarde, beanydenis. Die vraag is nou, is jy bes
Tinus Roux2020-10-12Ons leef nie meer vanuit die Ou Testament nie, maar die Nuwe Testament. Om Jesus te volg is radikaal. As Jesus die dissipels roep, sê Hy "Volg my" en "Ek sal julle vissers van mense maak" en hulle het alles agter gelaat. Vir die ryk jong man sê Jesus "V
Anna de Wilde2020-10-12Lanklaas so lekker gelag as by jou slotreël - gee die hond meer van daai wind!
(dit trek 'n duk vet streep deur al die pretensie, die swaarmoed, die holruggeryde pogings
om tog ó so intens graag ook net 'n SKRYWER, 'n DUHGTER te wil word/wees/te ger
Angus2020-10-12Beste FC Boot,
Nou goed, kom ek stem saam met jou. Die woord ‘sonde’ is ‘n sekulêre begrip, nie teologies nie. Dit pas my as ateïs natuurlik om dit so te beskou. Dit beteken mos dat die Christendom in sy maai is, want die Christendom berus op di
Veronica Herselman2020-10-12Ek luister na 'n swart politieke analis op Morning live hy sê "Daar is geen verskil tussen plaasmoorde as in die townships nie... daar is veel meer moorde daar. Groot verskil - townships is swart op swart, plaasmoorde swartes wat die dade pleeg meestal
Marnus2020-10-12Die besprekings het baie ver 'afgedwaal' van die artikel wat handel oor gelowiges wat ander gelowiges as nie op 'n 'geestelike vlak' van gelowig genoeg beskou nie. So... gelowiges wat ander gelowiges disrespekvol hanteer en direk verkleineer en hoe mense
Stephan (Solly) van Nieuwenhuizen2020-10-12Regter Kriegler was en is nog steeds een van die beste eksponente van die Afrikaanse taal. Sy keurige woordgebruik is 'n voorbeeld vir ander Afrikaners. Ek was saam met George in Groep 836 en het ook die voorreg gehad om teen George op te tree in ’n 4 m
Grieta Pike2020-10-12Ek glo dat Oscar se gebrek hom paranoïes-vreesagtig maak en dat hy nie realisties gedink het nie.
Hy was uit die bed uit, by balkon besig toe Reeva opgestaan het. Dus het hy haar nie in donkel voel op staan nie.
Sy het 'n geraas in badkamer gemaak
ponti venter2020-10-11Dis lank gelede - ek het al vergeet hiervan. Christi praat deesdae gewoner. Terminologiese benoeming moet sekerlik goed gedoen word, maar deesdae is daar 'n vreeslike rondgooi van nuwe linkse termgebrou. Feit is - sy bly in die modus van linkse polariteit
Hans Richardt2020-10-11FC Boot, wat dink jy het gebeur in die paradys?
In kort, nie lang relaas nie ...
Ek dink nie die tweetjies het vrugte gesteel of skelm gerook nie.
Die deduksie wat ek uit vae beskrywing van voorval kan maak, is dat hul seks gehad het, dis die "vrug van d
Lida Marais2020-10-11Dit is belaglik, hoeveel mense moet nog vermoor word, om teenstand te regverdig, SAPS, JUSTISIE die rigering diskrimineer teen blankes, en is rasisties
Doep Lambert2020-10-11Ek dink nie Betinna het die slagoffers van 2 voorvalle met mekaar vergelyk nie, maar wel die voorvalle. Zane soos tereg gesê wil vir die breë publiek voorkom as of slegs reaksie is as protes met geweld gepraat gaan.
Elsabe Brink2020-10-11Beste Mnr de Jager. Dankie dat jy hard en duidelik vir die lesers van Litnet vertel dat lees en passievol boek na boek lees iewers begin. Nie by die literati van die wereld nie, maar in hierdie geval by Ena Murray. Om elke kwartaal 'n boek te kan produsee
Johann Basson2020-10-11Goed beredeneerde artikel. Dankie. Nou my vraag: "Wat staan die Suid-Afrikaanse nasie te doene met 'n vrotsige regering soos die ANC-regering? Welke regsmiddele het die burgery sonder dat die ANC-regering belastinggelde misbruik vir gedingvoering nie?"