Angus2020-10-08Beste Henning Janse van Vuuren,
Die maklikste manier om Sherry Seethaler se boek te lees is via Kindle en Amazon. Dit sal jou ongelukkig sowat $16 uit die sak ruk, maar dis die moeite werd om jou van jou opgeblasenheid te verlig. Jy sal beslis na die lee
Liesbet2020-10-08Trouens, Izak, die Here het vir Hosea opdrag gegee om met 'n "hoervrou" te trou! Heerlik om jou artikel te lees: interessante onderwerp, verwysings en skakels wat jy saambind. Doe zoo voort.
Amanda2020-10-08Ja Johan dit is verskriklik hartseer om hierdie inkopieparadys van eens so te sien verval. Selfs die middestad is nie meer veilig nie. Ek het vir die Openbare Biblioteek in Johannesburg gewerk; wat 'n doolhof van gangetjies en geheime was daar weggesteek.
F C Boot2020-10-08Ag Angus
Hou tog op nonsens praat. Die oorsprong is baie duidelik. Dit is 'n woord wat uit Latyn kom, wat die betekenis van 'skuldig' en 'oortreder' gedra het. Tyd om by te kom. Dit is dan ook gebruik deur mense wat glad nie met die Bybel bekend was en du
Driekie Grobler2020-10-08Ek het in Johannesburg grootgeword en my skool was in Bramley, wat grens aan Hillbrow. Ons het altyd oor naweke van die koshuis as Hillbrow toe geloop en daar by 'n baie oulike koffiewinkeltjie koffie gaan drink en op die stoep sit en kuier. Dit is hartse
Hans Richardt2020-10-07Betekenis, die bakstene is daar vir piering-pot metode. As sy oë so groot is soos pierings met een oor, dan skop jy pot onder sy voete uit.
Die hele "dodelike virus", se herstelkoers is 90%? Klink vir my na 'n tokkelossie, iets waarmee almal bang gemaa
Èndri Joubert2020-10-07Daar is ’n resepteboek wat saamgestel is uit bloulintresepte. Ek het 1986 14 varkboude vir ’n matriekafskeid gaargemaak met ’n resep uit daardie boek (uit die biblioteek uitgeneem) en geweldige mooi komplimente daarvoor gekry. Ek kan nie die naam va
Chris Marnewick SC2020-10-07Andries, dankie vir jou kommentaar. Dit is moeilik om nie terneergedruk te word nie. Die staat staan op 3 bene: die wetgewer (parlement), die uitvoerende gesag (kabinet), en die regsbank (howe). In elk van die drie het kader-ontplooiing plaasgevind, waar,
Gamida Matthews2020-10-07Well done Zubayr Charles! I've watched the Battered Housewives Club at Good Hope Seminary High School in 2019 and was impressed at the well-written storyline and the cast in all their glory were excellent. ♡Singing And acting all choreographed by you, i
F C Boot2020-10-07Sterlisasie.
Dit was blykbaar 'n praktyk wat van die 1930 tot 1970 in verskeie state beoefen is.
Dit het dus onder sowel Demokrate as Republiekeine plaas gevind. Vanaf 1933 tot 1952 was die Demokrate aanbewind. Vanaf 1953 tot 1960 -Republiekeine. Vanaf 19
Louis du Plessis2020-10-07Hoe helder stel jy "uiterlik" teenoor "binne-in", en hoe vasberade beantwoord jy "verwerping" met "aanhou" én met "glo". Treffende kontrastering Kristy-Ann!
betekenis2020-10-07FC Boot, met jou skrywe hierbo, is jy alweer besig om te gorrel.
Dit is nie duidelik waar die woord sonde sy oorsprong het nie, maar dit wil voorkom of dit van die Sanskrit satya is, waar dit werklik skuldig beteken. Miskien het dit dit hier beteken sku
Johan van der Merwe2020-10-07Dit is baie werklik beskryf en baie raak gevat aan die toestand van die Brow, so rukkie gelede 'n kind daar gaan soek, o hel, wat 'n hel. Die stank en die ellende om net om die hoek die man met goue ringe en kettings om die net te ontmoet vir wie jy moet
Morné2020-10-07Ja Amanda ek onthou as kind toe daar eens nog klein "markies" was in Hillbrow en ons het gaan kuier vir my tannie sou ons daar 'n draai maak om te sien wat verkooop word, ongelukkig weens dwelms en swak regering is baie wat eens mooi was vandag met pisreu
Jacobus Swart2020-10-07Hierdie virtuose etude besit n eie, bruisende binnelewe. Ek het ook groot waardering
vir die "puntighede" in die woordstroom. Een van die varsste, mees verrassende
gedigte hierdie jaar.
Magriet2020-10-06Het nog nooit 'n Ena Murray gelees nie, maar Frederik se beskrywing van die produksielyn en die storie agter die stories is onderhoudend en vermaaklik - gee nog meer!
Hans Richardt2020-10-06"Legionnaires disease..."
Die virus, is amper iets soos tokkelossie. Jy hoor baie stories oor die knaap met groot kierie en dan sit jy jou bed op bakstene, sodat hy jou vrou nie kan bykom nie...
Dan maak jy anglisisme van taaldiglossie..
Gelukkig is h
DJ Nothnagel2020-10-06Jy verwys voordurend na die stuk wat jy geskryf het. Jou gekontamineerde posie wat jy beklee met ANC geld, sal jou niks anders tolaat om te sien, as jou stuk. Net nog n gesalieerde handpop. Skryf nog stukke. Freek sal jou weer nooi. Veseker.
Marian Clift2020-10-06Die beeldspraak is so ryk en kleurvol. Enige grotbewoner kan net dankbaar wees om iemand te ken wat bereid is om ook die spasie te verken. 'n Pragtige gedig.
F C Boot2020-10-06Beste betekenis aka Angus.
Jy sê: Die oorsprong van 'n woord en die gebruik daarvan is twee verskillende dinge. Woordbetekenisse het buitendien maar 'n halflewe.
Ja maar dit beteken nie jy kan nou kom en sê dat die woord dieselfde betekenis vir die an
Anna2020-10-06Ag ek bedinges my sommer as ek nou weer oor die haardebakel lees!
Die mense is SO die kluts kwyt rakende die haarprodukadvertensie dis net nie waar nie en hulle weet dit nie eers nie! Ek is SO vies vir Tresemmé oor hulle hul nie self verdedig het nie, w