Kommentaar

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

F C Boot 2020-10-11 Beste Angus Ons voorvaders was barbare wat niks van Adam en Eva en 'n slang en 'n paradys geweet het. Trouens dit is bekend dat die antieke Britte weens 'n gebrek aan bierbekers sommer skedels van verslane vyande vir die doel gebruik het en dat dit wragt

Emigreer of bly: ’n onderhoud met Stephan Joubert

Salomé Malherbe 2020-10-11 Dit is goed vir die siel om sulke kalm en redelike gesprekke aan te hoor. Hy is reg. Luister na die roeping van jou eie lewe want elkeen se verhaal is uniek en so ook uitleef daarvan. Om God te betrek is vir die gelowige sinvol want dit gee vir jou diepte

Simpel ploegperd 

Driekie Grobler 2020-10-11 Nostalgiese onthou hierdie met 'n dieper hunkering.

Saam in jou spelonk

Driekie Grobler 2020-10-11 Hierdie gedig is pragtig. Die lees daarvan raak iets baie diep in die hart.

Deur die lens van ’n ander bril

Driekie Grobler 2020-10-11 Ek hou van die kontras wat deur die gedig vloei.

Dapper vrou

Driekie Grobler 2020-10-11 Diep en mooi verwoord.

Swerm

Driekie Grobler 2020-10-11 Die woordspeling is pragtig, maar die uiteensetting maak dit moeilik om te lees.

Monumentjies in self-storage

Driekie Grobler 2020-10-11 Kort maar kragtig

Kleintyd se onthou

Driekie Grobler 2020-10-11 Dankie vir jou lees en kommentaar Aip

My monoloog

Driekie Grobler 2020-10-11 Hierdie is so diep en sielmooi

Skoon wasgoed: Die X-faktor van Ena Murray

Frederik de Jager 2020-10-10 Lees dit, Chris!

Bring vi my die lente

Amanda Kruger 2020-10-10 So oulik bewoord. Ek kan myself lees in die woorde. Lente is nuwe lewe... Nuwe hoop, nuwe belewenisse. Mag die Lente opgevolg word deur ons Somer en sodoende die baan voltooi.

Dis toe eintlik Schrödinger se virus

Hans Richardt 2020-10-10 Angus, ek dink ons moet seker maak die Tokkelossie se stertriem is aan... anders is daar weer neukery... jy bly mos daar tussen diè wat aan die mite glo. Dit raak nou gevaarlik om op stellasies te slaap... Vrou=tyd+geld Tyd= geld maw vrou = geld+geld Ge

Emzansi in Orania: my gedagtes oor die film

Hans Richardt 2020-10-10 Angus, dis proses. Jy moet polisieklaring kry, dat jy geen vorige veroordelings het nie en ook bewys dat jy nie voorheen bankrot was nie. Verder ook, mag jy nie CBD of ander afhanklikheid hê nie, maar manne rook twak en suip. Ja, jy moet aan 'n kerk beh

A world of possibilities for first-ever International Business graduates

Heino Prinsloo 2020-10-10 Ek stel belang in die International Business graad by Stellenbosch. Ek is tans graad 11 by Hoerskool Menlo Park in Pretoria. Stuur asb vir my inligting en tydskedules oor die spesifieke graad. Ek moet ook aansoek doen vir n beurs, sou graag by ’n Intern

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Alta Vos 2020-10-10 Dankie Bettina!

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Lettie Grobler 2020-10-10 UItstekende artikel Bettina!!! Stem volkome saam met jou!! Baie dankie!

Nina Schumann: Om ’n lewe aan 88 klawers te wy

Amanda le Roux 2020-10-10 Dankie Nina.

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Amanda le Roux 2020-10-10 Dankie. Ek lees altyd graag wat jy skryf.

Skoon wasgoed: Die X-faktor van Ena Murray

Chris Marnewick SC 2020-10-10 Frederik, kan jy nou meer? 'n Familielid met rakke vol ou Afrikaanse boeke het een Ena Murray. Haar pa het van elke boek wat by die uitgewers waar hy gewerk het uitgegee is 'n kopie gehou. Soos hierdie een. MURRAY ENA BRUID VAN DIE HEERENGRACHT 1966 AF

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

Theo Boshoff 2020-10-10 Liewe Vader, dit blyk my tog (na 6500 jaar se "ewolusie") dat ons straks terug is by Kain en Abel. Die dood-gemoerery van mekaar oor geloof is seker ook 'n Koninkryksbeginsel want "dit" staan mos in die bybel. Ek stem heelhartig saam met Berdehan. Uit e

Slagoffer deur François Smuts: ’n resensie

Julie 2020-10-09 Wat beteken Kastilliofilie?

Skoon wasgoed: Die X-faktor van Ena Murray

Annatjie Mostert 2020-10-09 Die mense wat nog nie haar boeke gelees het nie het n groot gemis in hulle lewe

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Sophia 2020-10-09 Absoluut die waarheid! Hoekom kan die regering dit nie ook so insien nie, en nie altyd die rassekaart speel nie?

Senekal: Vigilantes, speurders en die stadige aksie van regsake

Pieter Haasbroek 2020-10-09 Hoeveel van enige verslag kan mens glo? Hierbo vertel die onderhoudvoerder van die boere van Senekal wat "amok gemaak het." 'n Ander verslag, geillustreer met videos, wys polisievoertuie wat roekeloos in die skare boere injaag, en hoe die verskanste polis

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Benita Hartman 2020-10-09 Goed gestel.

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Gert Badenhorst 2020-10-09 Soms kan mens met Bettina se plasings saamstem en dit onderskryf. Hierdie is een van hulle. Dankie Bettina vir die nugtere en gebalanseerde skrywe!

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Jan Buter 2020-10-09 Goed geskryf. Effens ongelukkige vergelyking om te sê "Dalk is hierdie die George Floyd van die plaasboere" George Floyd was 'n krimineel met 'n LAAANG rekord.

Brandfort, Winnie en die ambassadeur

David Willers 2020-10-09 Great insight, Freek. Ek sal die tegniek vanaand met my vrou probeer!

Brandfort, Winnie en die ambassadeur

David Willers 2020-10-09 Great comment, Freek. Read with interest since I was familiar with your earlier technique in the 'eighties!

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Julio Agrella 2020-10-09 Dankie Bettina! Ongelukkig raak ras (van en deur alle kante van die spektrum) te maklik 'n "verskoning"

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

sarie marais-nell 2020-10-09 Baie dankie Bettina, jy stel dit perfek.

Huldeblyk: George Bizos

izak Smuts 2020-10-09 Oubaas, jy vertel altyd die storie sodat ons almal voel ons was ook daar. Julle spruit voort uit 'n wonderlike periode van vreeslose regspleging. Ek hoop steeds ons kan eer bring aan die voorbeeld wat julle aan ons gestel het.

Deur die lens van ’n ander bril

Suné Matthys 2020-10-09 Pragtig!

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

Piet Pompies 2020-10-09 Nog erger is die skatryk eiendomsagent wat, as jy haar gelukwens met haar sukses, sê: "Die Here is goed vir my".

Senekal: Soms is ’n protes net ’n protes

Elise Stemmet 2020-10-09 Jy slaan die spyker op die kop.

Gee jy jou tiende?

Amanda 2020-10-09 Ggrrrrrr, o my vriend jy krap met 'n stok in 'n byenes. Ja hierdie is 'n debat wat al jare aan die gang is en nog jare lank sal wees. Ek persoonlik voel dat 'n tiende van alles wat ek is aan God behoort. Hy het nog altyd voorsien. Hy het my gebless t

Gee jy jou tiende?

Estelle 2020-10-09 Dankie vir die artikel - baie insiggewend. Dit stem 'n mens opnuut tot nadenke.
Top