LitNet is 21 jaar oud. Met die webjoernaal se ontstaan in 1999 het dié huis met baie wonings dadelik ’n tuiste vir Afrikaans se voorste digters en skrywers geword. En vandag is dit steeds so. Gedagtig aan dié mylpaal het LitNet, met die ondersteuning van die Hiemstra Trust, digters genader om verse vir ons te skryf.
Lees en geniet al die bydraes:
hou
Afspraak
Tussen klip en knot
Die te groen waatlemoen
Versugting
dagboek
Vreemdeling
Bugsy Malone
kluistertuin
(’n voorlopige versverslag uit die pyn(ver)werkerswinkel)
21st key
Kladboek
mondig
burning bright
Penarie
bergvergadering
Shakespeare, sonnet #21
kortstondig word jy mondig
drie bossies sewejaartjies
Om ons beeld te soen
Wolkstaar
Omgedop
Spoor
Midi, of iets gewen en iets verloor
Kommentaar
Waar is die bydraes dan?