(’n voorlopige versverslag uit die pyn(ver)werkerswinkel)

LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Breyten Breytenbach se gedig hier.