Tussen klip en knot

LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons diƩ mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Melanie Grobler se gedig hier.