Lokval

  • 6

Foto: Canva.com

Lokval

In ’n konsentrasiekamp van weelde 
is my onheil toegedraai

hier 
in ’n hulpelose hemel

so argivaal van God verlate, 
so misties en verby geblaai …

  • 6

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top